
 |
Resensie:
Strandveldfood deur Kobus van der Merwe
Sonia Cabano
"Vyf jaar later kan Kobus van der Merwe selfversekerd sy bydrae lewer tot ons groeiende kookboekskatkis in Suid-Afrika en ek raai die leser aan: koop dit. Koester dit. En as dit jou beskore is, besoek Oep ve Koep vir die kossensasie van ’n leeftyd." |
|
|
 |
Interview:
Review like nobody's watching
Fiona Snyckers, Naomi Meyer
Within South Africa's claustrophobic literary scene everybody is too afraid to write bad book reviews. Fiona Snyckers tells Naomi Meyer what needs to be done. |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Hans du Plessis (1945–)
Erika Terblanche
SêGoed van Hans du Plessis: “Afrikaans gaan nêrens anders heen as waarheen ons dit vat nie. Ons moet produkte skep wat só goed is dat mense agter ons aanloop.” |
|
|
 |
Filmresensie:
Horrible Bosses 2
Suzette Kotzé-Myburgh
"Ek vermoed die rede hoekom hierdie fliek nie Dumb and Dumber heet nie, is omdat daardie titel reeds gevat is." |
|
|
 |
In gesprek met ...
Cyrille Fijnaut
Cyrille Fijnaut, Carina van der Walt
"Van Zyl-Smit het my gewaarsku dat so ’n besoek [aan Suid-Afrika] ’n onherroeplike skok sal wees, want dit is ’n derde wêreld binne-in ’n eerste wêreld. Of soos Shearing dit opgesom het: Suid-Afrika is die wêreld in die kleine …" |
|
|
 |
Gay:
Twee pappas en een baba
Elridus Grobler
"Dit wil voorkom of daar baie kinders in kinderhuissorg is wat alles sou gee om ’n liefdevolle pappa of mamma te hê. Maar wat van twee pappas of twee mammas?" |
|
|
|
|