 |
Tien vrae:
Willem Anker oor Buys
Willem Anker, Naomi Meyer
"Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie." |
|
|
 |
Tien vrae:
Herman Lategan oor Binnekring van spookasems
Herman J Lategan, Naomi Meyer
"Ja, ek bereik ’n dooie punt elke dag van my lewe. Ek wil elke dag tou opgooi en weghol, my laptop in die see loop gooi, geboue afbrand, kaalgat deur die kerke hardloop, op mense vloek en skel, die polisie bel sodat hulle my kan opsluit en die sleutel weggooi. Elke dag. Skryf is ’n nagmerrie." |
|
|
 |
Biebouw-resensie:
Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete
Philip John
"Vir die leser wat kultuurprodukte eie aan ons moderne verbruikerswêreld kan waardeer soos, sê maar, Tarantino en Robert Rodriguez se flieks, Japannese manga of death metal, sal Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete ’n baie welkome oplugting wees, en in Afrikaans." |
|
|
 |
Review:
Entanglement by Steven Boykey Sidley
Karina Magdalena Szczurek
Professor Jared Borowitz observes that the trouble with the universe is that “it has tricks and unpleasant surprises and irritating little quirks, and refuses to be ordered.” |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Emma Huismans (1947–)
Erika Terblanche
Louise Viljoen ondersteun die standpunt dat Huismans se verhale van literêr-historiese belang is, omdat sy die ingewikkeldhede van verhoudings verteenwoordig. |
|
|
 |
Regte:
Die regsaard van mediaregte in sport
Steve Cornelius
In hierdie artikel ondersoek Steve Cornelius of mediaregte in sport inderdaad bestaan en, indien wel, wat die aard en omvang van hierdie regte is en in wie hulle vestig. |
|
|
 |
Akademies:
Kongres van die ALV 2014: 'n Kort verslag
Neil van Heerden
Vanjaar is die kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) aangebied deur die Universiteit van Pretoria se Afrikaansdepartement, van 29 September tot 2 Oktober. Neil van Heerden deel sy indrukke en foto's. |
|
|
 |
Filmresensie:
Miners shot down
Suzette Kotzé-Myburgh
"Dit terwyl dit eintlik verpligte kykstof in ons wye en droewe land behoort te wees – ernstige fliekkykers moet ’n plan maak om dit te sien." |
|
|
 |
Essay:
Op die spoor van die "profeet" TB Joshua
Jean Oosthuizen
Jean Oosthuizen loop terug op die spoor van die “profeet” TB Joshua ’n dekade of wat gelede toe Afrikaanse mense ook in groot getalle Lagos toe gestroom het om deur hom gesond gebid te word. |
|
|
 |
kykNET-Portaal:
Melt Myburgh gesels oor SêNet op Prontuit
Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET sese laataand-aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh en Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug. |
|
|
 |
NetFiksie:
Middernagstories IV
Alex J Coyne
"Kom vinnig in, want die deur bly nie lank oop nie. En onthou jou flitslig – dit is baie, baie donker hier …" |
|
|
 |
LêNet:
Charlotte
neil a morum
"Toe ek uiteindelik gearriveer het, is ek voorgestel en jou liggaamstaal het my vertel dat jy vir my gewag het. 'Dis nou hy …'" |
|
|
|
|