 |
Tien vrae:
Stephanus Muller oor Nagmusiek
Stephanus Muller, Naomi Meyer
"Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander." |
|
|
 |
Tien vrae:
Koos Kombuis oor rock&roll.karoo – 33 digitale gedigte
Koos A Kombuis, Naomi Meyer
"Die Karoo is meer as ’n plek; dis ’n hele heelal. Dis meer as my lewe tot dusver. Dis ’n nuwe soort rock ’n roll. Dis groter as die ou rock ’n roll, en nie so raserig nie. Ek is mal oor al daardie spasie, daardie heiligheid – dit beat selfs Woolworths op ’n Sondagmiddag." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Helena Gunter (1954–)
Erika Terblanche
"Geskiedenis is belangrik. Dit bied die konteks waaruit jy kom en waarvandaan jy moet voortbeweeg." Helena Gunter se ATKV-Skrywersalbum is nou bygewerk. |
|
|

 |
Regsalmanak:
Motoriste en kinders
Gustaf Pienaar
"Die seuntjie het skielik sy ma se rok gelos en vinnig oor die straat begin hardloop. Sy ma het vir hom geskreeu om stil te staan, maar tevergeefs. Hy was al byna oor die straat toe hy deur die tweede voertuig getref is."
|
|
|
 |
Foto's:
ATKV-Woordveertjies 2014
Naomi Bruwer
Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die sewende keer op Vrydag 12 September by D’Aria in Durbanville aangebied. |
|
|
 |
Foto's:
Tuin van Digters 2014
Naomi Bruwer
Die Breytenbach Sentrum op Wellington se jaarlikse Tuin van Digters-fees het die afgelope naweek plaasgevind. |
|
|
 |
NB-Uitgewersportaal:
Uitnodiging: Skrik op die lyf
Gerda Taljaard en Deborah Steinmair, in samewerking met Tafelberg-Uitgewers, nooi jou om ’n verhaal oor die mistieke, magiese, bosinnelike, onsigbare, onverklaarbare, metafisiese, onaardse, okkultiese en transendente te skryf. |
|
|
 |
Fiction:
The we field
Jaco Fouché
"The microbus goes again, and she is alone when she trudges along the mud-smeared path to the front door of the long building, a forty-year-old woman in a long brown skirt, long red pullover, and a woollen cap with flaps hanging over her ears." |
|
|
|
|