 |
Kuns:
Onderhoud met Clare Menck oor Outside In
Clare Menck, Steyn du Toit
"Sommige van die nagtelike tonele het 'n effe onheilspellende naklank. Ek het ook die donkerder, meer intieme tema van menslike seksualiteit en verhoudings ondersoek deur myself deels liries, deels eroties en deels met intrige te konfronteer." |
|
|
 |
Tien vrae:
Martin Steyn oor donker spoor
Martin Steyn, Naomi Meyer
"Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie." |
|
|
 |
Biebouw-resensie:
Kamphoer deur Francois Smith
Alettie van den Heever
"Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Jaco Botha (1972– )
Erika Terblanche
“Om te skryf is vir my instink. Dis soos om asem te haal. Dis die enigste ding wat werklik sin maak en die enigste dryfveer in my lewe.” Jaco Botha se skrywersalbum is nou bygewerk. |
|
|
 |
Blogs:
Crito:
Jonk genoeg
"Ek twyfel of ’n debuterende digter op ’n beter manier ontvang kan word as deur ’n positiewe resensie deur Joan Hambidge." |
|
|
 |
Fees:
DJ Opperman: "100 Jaar"
DJ Opperman vier vanjaar op 29 September sy 100ste "verjaardag". Kom luister na staaltjies en 'n voorlesing uit sy werk. Sluit op Maandag 22 September om 19:00 aan by die geselskap van die US Departement Afrikaans en Nederlands in die Wilcocks-gebou. |
|
|
 |
Essay:
’n Ander land as wat ek ken?
Abraham H de Vries
"Wat nóú gebeur het, is die African Bank-debakel, ’n ineenstorting wat volgens berigte lank al voorspel is, waarop enkele ingeligtes glo gespekuleer het, waarvan die waarheid nou hopelik in ’n hof duideliker gaan word vir die gewone belegger." |
|
|
 |
Regsalmanak:
Bedrieglike wanvoorstelling
Gustaf Pienaar
"Toe hulle laat in September daardie jaar sak en pak in die Kaap aanland, moes hulle tot hulle ontsteltenis ontdek dat die pragtige eiendom wat hulle gekoop het en wat juis vir hulle só aantreklik was omdat dit so onbeboud en ongerep was, nou omring was van plakkershutte." |
|
|
 |
ATKV-Portaal:
Vriende Van Afrikaans word ’n filiaal van die ATKV
Izak de Vries
Op Vrydag 5 September 2014 is die jaarvergadering van die Vriende Van Afrikaans (VVA) op Stellenbosch gehou. Tydens dié geleentheid is eenparig besluit dat die organisasie ’n filiaal van die ATKV sal word. Die besluit is deur verskeie samesprekings voorafgegaan en was onmiddellik van krag. |
|
|
 |
LitNet Akademies-leesgoed:
Bibi Burger
Bibi Burger
"Ek het onlangs drie Engelstalige Suid-Afrikaanse romans gelees wat ek baie geniet het: The cutting room deur Mary Watson, Green-eyed thieves deur Imraan Coovadia en Six fang marks and a tetanus shot deur Richard de Nooy." |
|
|

|
|