 |
Regsalmanak:
Putatiewe noodweer
Gustaf Pienaar
"(D)ie ooreenkomste tussen dié saak en (een van?) Oscar Pistorius se verwere – dat hy in putatiewe noodweer gehandel het toe hy geméén het dat daar ’n inbreker in sy badkamer is – is nogal opvallend, nie waar nie?"
|
|
|
 |
Opinion:
Students hold the future of Africa in their hands
Megan Damon
"South Africa has a democratic system, a vibrant civil society and an independent judiciary. You have a remarkable story to tell. Especially for those countries on the continent who are not yet at peace with themselves."
|
|
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief:
Augustus 2014
Kerneels Breytenbach
Oor: Die registrasie van joernaliste; Steve Hofmeyr en die Namakwafees; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die Raakvlakke-kongres.
|
|
|
 |
Filmresensie:
The Hundred-foot Journey
Suzette Kotzé-Myburgh
"Die nuweling of inkommer wat homself ten spyte van vooroordeel moet bewys, is ’n stokou storieresep, so ook die tromp-op botsing tussen twee kulture."
|
|
|
| Boeke & Skrywers | Books & Writers |
 |
Biebouw-resensie:
’n Duisend stories oor Johannesburg deur Harry Kalmer
Johannes Bertus de Villiers
"Soms kry Kalmer dit reg om in een beskrywing van ’n straattoneel ’n hele wêreld van stories te suggereer; ’n duisend geskiedenisse van ’n stad wat vinnig opgeskiet het, uitspattig gebloei het, en nou in die nagloed van dié goue dae teen ’n vorm van selfverwoesting veg."
|
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Verna Vels (1933–2014)
Erika Terblanche
"Solank ons Afrikaans praat, sal dit voortbestaan. As Afrikaans ondergaan, sal dit in ’n groot mate ons eie skuld wees. Al geniet Afrikaans nie meer dieselfde 'status' as vroeër nie, troos ek myself daaraan dat Afrikaans steeds in die volksmond en -hart lê." Verna Vels se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
|
|
|
 |
Boekgesprek:
Jou wildste drome
Johannes Bertus de Villiers
Die Britse droomkenner Charlie Morley het met Johannes de Villiers oor sy debuutboek, Dreams of Awakening, gesels.
|
|
|
 |
De Achterflap:
Dans met mij door Jean Kwok
Hendrik-Jan de Wit
"Er volgen veel danspassages, waarbij je het plezier van het dansen meekrijgt. Jean Kwok vermengt hier op een overtuigende wijze de oosterse wijsheden met de westerse hang naar een perfect lichaam."
|
|
|
 |
Taalunie benoemt jury voor Prijs der Nederlandse Letteren 2015
Het Comité van Ministers van de Nederlandse Taalunie heeft de nieuwe jury voor de 21e editie van de Prijs der Nederlandse Letteren aangesteld. De Nederlandse Taalunie kent de prijs om de drie jaar toe aan een auteur van wie het werk een belangrijke plaats inneemt in de Nederlandstalige literatuur. De bekroonde auteur ontvangt een bedrag van €40.000.
|
|
|
 |
Nuwe boeke by NB-Uitgewers: September 2014
Nuwe boeke by NB-Uitgewers sluit in: Maak vyf deur Heleen Meyer, Until Julius Comes deur Richard Poplak; Nina en die funky eksperiment deur Elizbè van der Colff; The Write Stuff deur Johan Geldenhuys en Dave Dykman; Sondebok deur Irma Venter; en Krake deur Peet van Staden.
|
|
|
 |
LAPA-Uitgewersportaal:
Lekkerlit 2014 skop af
LAPA glo lesers en skrywers stap hand aan hand: daarom wen die Lekkerlit-boek van 2015 se skrywer R5 000, een gelukkige ATKV-leser R2 500 kontant én een Facebook-deelnemer ook R2 500 kontant. Neem nou deel!
|
|
|
 |
Review:
There ís Water by Lut Teck
Doreen Atkinson
"Should the book have been written at all? Definitely. It is a valuable snapshot of a forgotten region at a specific historical moment."
|
|
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die lys is nou bygewerk.
|
|
|
|
|