 |
Filmresensie:
Le Week-end
Suzette Kotzé-Myburgh
"Hierdie film is ’n besonder komplekse uitbeelding van ’n huweliksverhouding." |
|
|
 |
Writing South Africa Now 2014:
The online edition
On Saturday, June 7, 2014, postgraduate students and early career researchers from as far afield as Cape Town and Krakow gathered at the University of York, UK, for Writing South Africa Now: Twenty Years On, a one-day colloquium on South African literature. A selection of abridged papers has been made available here, on LitNet. |
|
|
 |
Biebouw-resensie:
Donker spoor deur Martin Steyn
Jonathan Amid
"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon." |
|
|
 |
Resensie:
Dark Windows deur Louis Greenberg
Fanie Viljoen
"Op ’n Saterdagoggend mis ek my vlug huis toe omdat ek hierdie boek tien meter van die vlughek af sit en lees en vergeet van die wêreld om my. Maar is dit die moeite werd om jou vlug vir Dark Windows te verpas?" |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Loftus Marais (1982–)
Erika Terblanche
"Ek voel goed oor kontemporêre Afrikaanse poësie. Daar is soveel opwindende goed wat gebeur. Dit voel asof ek deel is van iets groots." Loftus Marais se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. |
|
|
 |
Blogs:
Crito:
’n Bietjie noir
"Wanneer sy resensies skryf, kry ek altyd die gevoel dat sy met albei hande sukkel om haar tong uit haar kieste te beur, maar moed opgegee het." |
|
|
 |
Onderhoud:
Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap
Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer
Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap. |
|
|

 |
NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman
Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer. |
|
|
|
|