 |
Filmonderhoud:
Alles wat mal is
Ilza Roggeband, Corine du Toit, Sandra Vaughn
Corine du Toit en Sandra Vaughn, die draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is. |
|
|
 |
Vryfees 2014: Dirt
Johannes Deetlefs
"Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat." |
|
|
 |
Essay:
Madiba, Malema en die Nuwe Taalstryd
Koos A Kombuis
"In die lig hiervan maak die SAUK se besluit om die Afrikaanse nuusbulletins te skuif na ’n kanaal met ’n veel kleiner kykerstal hoegenaamd geen sin nie. Waarom krap waar dit nie jeuk nie?" |
|
|
 |
Regsalmanak:
Heerengracht se fontein
Gustaf Pienaar
Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit, was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof. |
|
|
 |
Review:
Paradise by Greg Lazarus
Donald Powers
Read Donald Powers's review of the third book by “Greg Lazarus”, the husband-and-wife team of Greg Fried and Lisa Lazarus. |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Chanette Paul (1956–)
Erika Terblanche
"Skryf bly vir my ’n verwonderenswaardige proses. Ek begryp nie dié mag van die storie en karakters wat oorneem nie, maar ek wil dit vir niks ter wêreld verruil nie." Chanette Paul se skrywersalbum is nou volledig bygewerk. |
|
|
 |
Onderhoudend:
Alettie van den Heever
Alettie van den Heever
"In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf." |
|
|
 |
NetFiksie:
"Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux
Helena le Roux
Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux. |
|
|
 |
LêNet:
Die donderstorm
Oud maar nie koud
Oud maar nie koud vertel van 'n donderstorm met interessante gevolge. |
|
|
|
|