

 |
Webseminaar:
Is die NG Kerk vroom of regsinnig?
’n Opwindende nuwe boek oor teologiese ontwikkelinge in die negentiende en twintigste eeu het onlangs verskyn, geskryf deur Vincent Brümmer. Op versoek van LitNet het vier gerekende bydraers hul reaksies op dié belangrike nuwe boek gelewer. Hier volg vakkundige besprekings van twee kerkhistorici en die indrukke van twee kenners. |
|
|
 |
Geesteswetenskappe:
Die beeld is duursamer as die begrip
Heilna du Plooy
"Hierdie artikel het ten doel om die poëtiese nalatenskap van N.P. Van Wyk Louw en die oorlewingsvermoë, dit wil sê die duursaamheid, van die poësie te ondersoek na aanleiding van resensies en studies oor Louw se werk wat berus op die interpretasie en intellektuele verstaan of begrip van die tekste." |
|
|
 |
Filmresensie:
Fading Gigolo
Suzette Kotzé-Myburgh
"Natuurlik voel dit ’n bietjie soos ’n Woody Allen-fliek, maar nie so neuroties en freneties nie."
|
|
|
 |
Fergus of Galloway
Melissa Cohen
"Yet another gem of a play directed by multi-award-winning director Nicholas Ellenbogen is showing at the Rosebank Theatre in Cape Town until the 28th of June 2014." |
|
|
 |
Absa KKNK:
Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings
Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit vantevore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei. |
|
|
|
|