 |
Hotnotsgot:
Identiteitspolitiek
Jason Lloyd
"In Suid-Afrika het identiteitspolitiek, of liewer 'identiteit', ’n histories ongepoetste betekenis vanweë die etniese en rasbeskouinge wat aan dié woord kleef." |
|
|
 |
Die punt is:
Ons kan heelwat by Orania leer
Michael le Cordeur
"Ek besef dat baie mense nie met die Orania-model sal saamstem nie. As opvoedkundige weet ek nie of ek dit kan regverdig dat kinders so in afsondering, weg van ander rasse, grootword nie. Die Oraniërs sou natuurlik nie met my saamstem nie." |
|
|
 |
Absa KKNK:
Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings
Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit vantevore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei. |
|
|
 |
Onderhoudend:
Birgit Kuschke
Birgit Kuschke, Louis Kotzé
"Dit spreek vanself dat, in sommige gevalle, die omgewing nooit weer na sy vorige toestand herstel kan word nie. ’n Mens sal byvoorbeeld nooit die vernietiging van 300 jaar oue bome kan herstel nie." |
|
|
|
|