View this mail online here



LitNet: Poolshoogte
Nuusbrief | Newsletter 503
28.05.2014
   
 
  LitNet Akademies

Aanlyn kongres:
Poolshoogte


Waar staan die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie?

Kompetisie:
Wen met jou nuutskepping vir "keynote"


Het jy 'n Afrikaanse nuutskepping vir "keynote"?



Regte:
’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse regsraamwerk met betrekking tot die omgewingsaspekte van breking in die Karoo

Louis Kotzé, Charné Goosen

"Na alle verwagtinge sal breking 'n beduidende impak hê op die Karoo, haar omgewing en meer spesifiek haar waterhulpbronne, en haar mense, terwyl dit allesbehalwe seker is of die sosio-ekonomiese groei wat voorspel word as gevolg van industriële aktiwiteite in die gebied, die ekologiese impakte sal kan uitbalanseer."

Karoo-artikels uit die
LitNet Akademies
-argief:


Vestiging van versekeringseise teen omgewingskade wat deur hidrobreking aangerig word
Birgit Kuschke

Karoo wabi sabi – die omtowering van ’n doodgewone landskap
Mark Ingle


’n Eeu van orde in sakeondernemings in dorpe van die Oos-Kaapse Karoo
Daan Toerien


Betlehem én Beaufort-Wes is beautiful: Die ontwikkeling van ’n intertekstueel-inkulturerende homiletiese praxis-model
Cas Vos, Cas Wepener


  Boeke en Skrywers

Interviews: Sunday Times and Alan Paton Awards 2014

A total of ten books were shortlisted for the Alan Paton Award and the Sunday Times Fiction Prize 2014. Read Naomi Meyer's interviews with the shortlisted authors.






Jongvolwassene-letterkunde in die kollig

Izak de Vries sit sy reeks onderhoude met skrywers oor jongvolwassene-letterkunde op sy LitNet-blog voort.

Jaco Jacobs: Ek dink wel daar verskyn te min

Solet Scheeres: Ek weet nie of dit in RSA sal werk nie

Jeanette Morton: ’n Mens ontdek die lewe in jou tienerjare

Joanne Macgregor: YA is more of a guide to the envisaged age range

SA Partridge: YA is fun, thrilling and addictive

Annelie Ferreira: Ek is 'n sterk Jungiaan

Fiona Snyckers: It is because books get prescribed at school

JL Powers: Think of it as a pasta

Naomi Meyer: ’n Storie kies nie ’n ouderdomsgroep nie
Nanette van Rooyen: Jeugliteratuur se grens lê lankal nie meer by 16 jaar nie

Maretha Maartens: Eerste uitdraaipad na links, twee kilometer noord van
Kleuterland


Marita van der Vyver: A rose by any other name …

Derick van der Walt: Direkte en indirekte sensuur

Biebouw-resensie:
Iewers vlieg daar fairy dust deur Marisa Haasbroek

Keina Swart

Keina Swart gee haar indrukke van hierdie boek – wat jongvolwassenes van alle ouderdomme sal geniet.

Review:
Wolf, wolf by Eben Venter

Jonathan Amid

Read Jonathan Amid’s review of Wolf, wolf by Eben Venter.

Resensie:
Liefde in die Ou Kaap deur Sarah du Pisanie

Maryke Roberts

Oor tye wat verby is en die liefde wat stormenderhand verower. Lees Maryke Roberts se indrukke van dié boek.

LAPA-Uitgewersportaal:
Glaskas maak musiekvideo vir nuwe jeugboek


Lees nog oor Fanie Viljoen se Nova: Eindspel en kyk na die video op YouTube!

Woord & Wingerd: Niël Stemmet se after+blad

NB-Uitgewersportaal:
Woord & Wingerd: Erika Murray-Theron se Stippellyn


Ilse Salzwedel in gesprek met Erika Murray-Theron oor haar jongste roman, Stippelyn.

Uitnodiging: Bekendstelling van Kopskoot deur Rudie van Rensburg





ATKV-Skrywersalbum

Die volgende skrywersprofiele is nou volledig bygewerk:

Peet Venter (1940–)

Hennie van Deventer (1941–)

John Coetzee (1931–)

Marié Heese (1942–)

Sonja Loots (1972–)

Marita van der Vyver (1958–)

Kirby van der Merwe

  Menings

All the world's a stage
Mike van Graan
2014-05-28

Mike van Graan's opinion on the appointment of Nathi Mthethwa as minster of arts and culture.

Essay:
Advokaat Gerrie Nel, Beste Professor en die groter prentjie

Jannie Pretorius

Of advokaat Gerrie Nel ’n goeie advokaat  is? Of hy te beledigend en sarkasties is?

Mening:
Hammond het helder lens op Orania gerig

Jaco du Plessis

"In Orania se biblioteek vertel Elmarie Krynauw vir my van die fotoboek wat Hanlie Retief en ’n fotograaf oor Orania gaan uitbring."

Opinion:
You’d (still) be lonely without your iPhone

William Horne

With viral videos telling you the root of your loneliness lies in your phone, it is time to consider what would really happen if phones were gone, using the logic of the video Look Up.

Mening:
Dans in die reën vir Afrika se gesteelde dogters

Jamain Krige

Sopnat van kop tot tone en gewapen met net ’n plakkaat, het ‘n klomp Kapenaars Saterdag 10 Mei besluit om hul stemme dik te gaan maak teen Boko Haram, die terreurorganisasie wat 276 Nigeriese skoolmeisies ontvoer het. Jamain Krige het die optog bygewoon.

Opinion:
Student protest action on the rise

Gretchen Dietz

"Crimes both violent and malicious in nature are on the rise, but Stellenbosch University student activists are rising in resistance along with it."

Krake in die kokon
Gys Visser

SêNet

Tydskrifverhaal vir publikasie aanvaar ná skryfskool
Vicki Fourie

Die grootste pes op aarde
Jan Rap

Konings en andere
Pienkes du Plessis

  Vermaak

Onderhoud:
De Wallen: "Ons wil nie onsself beperk nie"

Henry Cloete

"Ons het nie nou die finansies gehad om ’n EP vry te stel nie en ons moes ook eers kyk of die mense van ons nuwe klank gaan hou. Ons het nou gesien dit werk ..."

Kunsonderhoud:
Botanica: ’n gesprek tussen kunstenaars


Die Botanica-groepuitstalling is tans te sien by die Breytenbach Sentrum-galery in Wellington. LitNet het ’n gesprek tussen die deelnemende kunstenaars gereël.

Art:
Seductive woman

Hennie Smith

Address by Hennie Smith to open an art exhibition by Mimi van der Merwe: Pretoria Art Association, 2 May 2014.

Interview:
ISO: "We felt it was necessary to explore something different"

Henry Cloete

"We wrote and recorded this EP in a very short amount of time, which was also something we wanted to experiment with. Seeing what we could come up with 'on the fly' was a fun part of this particular recording."

Musiekonderhoud:
Carnegie Hall wink vir Stellenbosse Studentekerkkoor

Louis van der Watt, Naomi Meyer

Waarom kan iemand wat hier lees, daaraan dink om die koor se droom te help vervul? Louis van der Watt vertel.

Radio:
CliffCentral: radio se nuwe wending

Andrea Krüger

Wie en wat is CliffCentral?

  LitNet Akademies Klaskamer

Klaskamer:
Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

Dewald Koen

Afrikaans-vraestelle wat begripstoetse, poësie, prosa en taal insluit. 

  Nuwe skryfwerk

Skryfskool:
ATKV Kinderboekskryfskool 2014


Gedurende hierdie skryfskool word aspirantskrywers geleer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf.

Wedstryd:
NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman


Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

  Onderlangs: Geen o/18

LêNet:
Die model en die weddenskap

Cheetah

Cheetah ontmoet 'n model en gaan 'n weddenskap aan.

Swart koffie

TellME

Ontdekking 2
The Lion King

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Louis Kotzé
’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse regsraamwerk met betrekking tot die omgewingsaspekte van breking in die Karoo
  
Bioskets: Charné Goosen
’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse regsraamwerk met betrekking tot die omgewingsaspekte van breking in die Karoo
  


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
Kennisgewings
Open Book Festival 2014: 17–21 September 2014

Cabaret for the Fugard Theatre in 2015

Bach into myself with violist Luca Ciarlo

God die digter by Klein Libertas-teater

Die Boerteater se winterprogram

Standard Bank Jazz Festival 2014

Beethoven's Spring Sonata will cheer winter hearts

Surprised by the Man on the Borrowed Donkey: In conversation with Denise Ackerman

Johnny Clegg’s Royal Albert Hall show is coming to Cape Town