View this mail online here



LitNet: Jou Facebook
Nuusbrief | Newsletter 491
06.03.2014
   
 

  LitNet Akademies

Webseminaar:
Facebook en persoonlikheidsbeskerming


Miljoene mense sê mekaar elke dag sleg op Facebook. Kan jy kragtens die wet hieroor in die moeilikheid kom?

Godsdienswetenskappe:
Eenheid as matriks van die spiritualiteit van die Evangelie volgens Johannes

Dirk van der Merwe

"In hierdie artikel word die eenheidsbegrip, wat die matriks van die Johanneïese spiritualiteit vorm, ondersoek. Vir die skrywer van hierdie Evangelie is die eenheid tussen Jesus en sy dissipels gegrond op die eenheid tussen Jesus en die Vader."

Geesteswetenskappe:
Die opskorting van pasiëntvertroulikheid in die aptekerswese: ’n Etiese ontleding

Johann Kruger

"Die artikel se doel is om binne ’n filosofiese raamwerk die agtergrond te ondersoek waarbinne pasiëntvertroulikheid verbreek sou kon word."

Regte:
Die onsekerhede aangaande die toepaslike huweliksgoedere-bedeling(s) in poligame gewoonteregtelike huwelike by nienakoming van artikel 7(6) van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike

Caroline Müller-Van der Westhuizen

LitNet Akademies-gespreksruimte:
LitNet Akademies-leesgoed


Akademici deel hulle top drie leesgoed met LitNet Akademies. Watter tekste beïnvloed van ons mees geleerdes se denke? Wat maak indruk?

Lees nou wat sê Ampie Coetzee, Johann Rossouw, Michael le Cordeur, Elzette Steenkamp, Naòmi Morgan en vele ander.

Woordelys:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Lees nou die bygewerkte lys en lewer kommentaar.

  Vermaak

US Woordfees 2014:
Meerfout

Mariechen Vosloo, Naomi Meyer

Mariechen Vosloo vertel van al die rolle wat ons elke dag vertolk. En háár rol op die verhoog.

KlankKas-onderhoud:
Basson Laubscher: "Ek weet nie hoe dit gebeur nie – it just kinda does."

Henry Cloete

"Ek dink blues-rock is besig met herlewing want daar's geen bullshit nie ..."

Filmrubriek:
Resensie: Saving Mr Banks

Suzette Kotzé-Myburgh

Nie alles so edel nie. Wat is die storie agter Mary Poppins?

US Woordfees 2014:
Kulkunstenaars laat onmoontlike waar word

Stephanie Nieuwoudt, Jacques le Sueur, Alexander May

“Vir my bevat alles om my, van die gelag van ’n kind tot die manier waarop ’n voël vlieg en die manier waarop ons per e-pos kan kommunikeer, ’n mate van towery.”

Filmrubriek:
Resensie: The Animal Communicator

Suzette Kotzé-Myburgh

"Sy fokus al jare lank op kommunikasie met diere met die doelwit om as brug te dien tussen mense en diere."

  Nuwe skryfwerk

Reispapier:
Kort, korter, twitter

Rentia Bartlett-Möhl


Rentia besin oor kort sinne in ons informasie-era – en die sogenaamde "twitter-roman".




Web-wals
naamloos II

Sal jy my like :)
André Kriel

Internetpoësie
Karin v T

SQL setting for a party
Wicus Luwes

Dood van ’n digitale speurder
Wicus Luwes
Poësiekompetisie: Netdigters 2.0

Aanlyn inkopies
Ockert J du Preez

Miljoene reis net op internet
Henk Seymore

die avatar-harwar ontwar?
Henk Seymore

uit die bouval van 'n koue kuberkombuis
Izak van Rensburg

Soveel W’s, en soveel vraagtekens
Henk Seymore

stippels
Anton Vorster

Internet inkomend
Yvonne Botha

<cut
Heidi Henning


PoësieNet:
Die meet van weet

Hennie Meyer

‘n Konkrete gedig van Hennie Meyer in brailletaal

Lees ook:

Afrikaanse Bethlehem
Ockie
The truth
Anthony Martin Andrews

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Nasionale Skryfwedstryd 2014
Corlietha Swart

Wen R15 000 prysgeld en ’n gratis slypskool by die gewilde skrywer Chanette Paul.

  Menings

Regsalmanak:
Chapman’s Peak se rotse

Gustaf Pienaar

Die mooiste roete in die land moes nooit gebeur het nie, sê ’n regter in dié rubriek.

Brandstigting
Gustaf Pienaar

Growwe nalatigheid
Gustaf Pienaar

Taaldebat:
Staat is onverskillig

Afrikaanse Taalraad

Die Afrikaanse Taalraad het met groot kommer kennis geneem van die taalchaos tydens die hofverrigtinge wat nie net in Suid-Afrika nie, maar ook wêreldwyd Suid-Afrika se regstelsel in ’n swak lig gestel het.

  Boeke en Skrywers

Penguin:
Bomskok deur Tinus Horn


Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie.  En allesbehalwe ’n ware storie.

Uittreksel: Bomskok deur Tinus Horn

ATKV-Portaal:
’n Oulap se erfgoed

Bernard Odendaal

Werkswinkels laat kontreiverse tot ’n bloemlesing bot. Bernard Odendaal vertel.

In memoriam
Dichter Leo Vroman overleden

Hendrik-Jan de Wit

"Mijn dood zal sterven met mijn dood ..."

Column:
African Library: Intimate Strangers

Annie Gagiano

Intimate Strangers has connections with social anthropological research. Annie Gagiano explains.

LAPA-Portaal:
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Maart


Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke vandeesmaand.

ATKV-Skrywersalbum:
Marié Heese (1942–)

Erika Terblanche

“As jy die skrywersgeen het, is daar nie uitkomkans nie. Jy skryf jou lewe lank. Al publiseer jy nie noodwendig nie.”

Boekgesprek:
Greg Bellow: Saul Bellow's Heart

Johannes Comestor

"Greg het aan ons 'n intieme beeld van sy pa gegee wat geen biograaf hom kan nadoen nie."

Blog:
Die skinder

Crito

Lees wat skryf Crito, LitNet se resensie-resensent.

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Hygliteratuur uit ons Argief

Geheime
Man

Ongetiteld
Grieta Gouws

Die Eiland tussen jou Novene
Suster Maria Emmerentia

On freedom, falling and flying
Jacqueline

I: Die eerste keer
Betty Boob

Herontdekking
Douw

Die huwelik
Rané Oelofse

Afspraak met Lalie
PG Gouws

Die mooi “gesig”
George



  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Johann Kruger
Die opskorting van pasiëntvertroulikheid in die aptekerswese: ’n Etiese ontleding
  
Bioskets: Caroline Müller-Van der Westhuizen
Vonnisbespreking: Die onsekerhede aangaande die toepaslike huweliksgoederebedeling(s) in poligame gewoonteregtelike huwelike by nienakoming van artikel 7(6) van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike
  
Bioskets: Dirk van der Merwe
Eenheid as matriks van die spiritualiteit van die Evangelie volgens Johannes
  
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Briewe
Bly, waar jy is
Hennie Fritz
Opstaantyd
Sandvelder
My filosofie
Varkspek
Op so 'n dag
Trienie
Beleef Suid-Afrika se hutspot
Trienie
Watter briewe lok kommentaar?
Volg die gesprek.
Die goddelose troep
Sandvelder
Straatbewoners
Reusedwerg
Die Christus 3 000 jaar voor Christus
Jaco
  
Blogs

Dag twee
Tannie Frannie

Waar is die Water
Zeppie

So effe besig die afgelope paar dae
Godiva

’n Insident in blou, con majestuosa tempestuosa
Lewies Mymer

Oscar
Ingrid Glorie

  
  Vermaak
  

US Woordfees 2014:
Velddraf met Woorde tydens US Woordfees

US Woordfees 2014: 5Maestros

Fugard Theatre gets 15 Fleur du Cap nominations

US Woordfees: The South African Sopranos – Weense Wals Konsert

Dolosfees 1–3 Mei 2014

Uitnodiging na die opening van 'n Woordfees-kunsuitstalling

Speak Sign Love comes to Wits

RAMfest 2014

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za