View this mail online here



LitNet: Jou prys
Nuusbrief | Newsletter 489
19.02.2014
   
 

  Menings

Essay:
Die belang van literêre toekennings binne die Afrikaanse literêre sisteem

Francis Galloway

Die M-Net Literêre Toekennings is opgeskort. LitNet Akademies se redakteur Geesteswetenskappe, Francis Galloway, lewer kommentaar.

Essay:
Hoe om masochisme te systap

Joan Hambidge

Joan Hambidge reageer op Hans Pienaar se artikel in BY.

Interview:
LALA = Learn an African Language App

Tessa Dowling, Naomi Meyer

Naomi Meyer asked Tessa Dowling: "Kutheni nizenzile ezi apps na?"

Regsalmanak:
Is selfdoding nog steeds 'n misdryf?

Gustaf Pienaar

"Skiet jouself dan as jy wil, want jy is 'n las."

SBA-Portaal:
Heropening van opleidingskolleges vir onderwysers

Danie van Wyk

Daar is ’n skreiende onderwystekort. Wat gaan die regering doen?

  LitNet Akademies




  Nuwe skryfwerk


Intercontinental internet romance
Willekraai Bruusk

gekraakte kompertaal (laymen living in the matrix)
Izak van Rensburg

Pla gi aat
Izak van Rensburg
Poësiekompetisie: Netdigters 2.0

notaboek
De Villiers-Serfontein

deksels digitaal
De Villiers-Serfontein

twiet of papier
De Villiers-Serfontein

Devolution of culture
Willekraai Bruusk

Gelatiengedagtes
Izak van Rensburg

verregaande
Izak van Rensburg

Konneksie
Emmari de Meyer

Poësie:
Kos vir 'n mossie vir 'n aand

Hennie Fritz

"Kom ons kyk vir die voëls,
in die lang doringtakke,
die digte plante, bosse,
kossoekend op die grond."

Poësie:
Waar die land ophou en die see begin

André Kotze

"al is ek die land wat ophou, jy’s die begin
van nuwe lewe soos die see wat immer skuim
waar die land ophou en die see begin
wil ek getye dophou en jou bemin"

  Vermaak

  Click on the pictures below to read the semi-finalists' Q&A interviews.


US Woordfees 2014:
Volledige program


Hier is die volledige en propvol program van US Woordfees 2014. Die feestema is: "Kuns hier, kultuur daar, siedaar 15 jaar!"

Lees artikel | Read article

Musiekonderhoud:
Waarna luister Nina Schumann?

Nina Schumann, Naomi Meyer

Klassieke musiek is haar lewe, maar vakansies kuier iemand anders in haar sitkamer.

Filmresensie:
Four Corners

Reney Warrington

"What a tightly bound package of violence, humanity, music and glorious Afrikaaps."

Teaterresensie:
Kingdom of Earth

Emma Kotze, Renata Redelinghuys

"Daar wag twee onaangename verrassings op Myrtle en die eerste verrassing kom in die vorm van harde asemhaling uit die kombuis se rigting."

Music:
Prize-winners announced at Unisa Flute and Clarinet Competition

Ina van Rooyen

"Matvey Demin from Russia won the first prize in the flute category and Sang Yoon Kim from the Republic of Korea took the first prize in the clarinet category."

Feeste:
Die Absa KKNK wen Gewildste Fees


Die Absa KKNK is tydens die Fiësta-toekennings vir die tweede agtereenvolgende jaar as Gewildste Fees in Suid-Afrika gekroon.

’n Propvol program vir die 20ste Absa KKNK

Die 20ste Absa KKNK vind plaas vanaf 29 Maart tot 5 April op Oudtshoorn.

  LitNet Akademies Kuberklas

Vraestelle:
Parktown Boys' High: Afrikaans-vraestelle

Willem Swart

Gratis Afrikaans-vraestelle vir oefening en hersiening van skryf- en leesbegripvaardighede.

KuberKlas:
Protea-boeke aan Laerskool Rietenbosch geskenk

Naomi Meyer

Verlede jaar was daar nie 'n biblioteek nie. En nou?

ATKV-Portaal:
Laerskool Jan van Riebeeck wen
R35 000 met ATKV-Handevat


"Daar word ’n totale bedrag van R105 000 prysgeld deur die ATKV aan die wenners van hierdie kompetisie betaal."

  Boeke en Skrywers

Onderhoud:
Tjailaresepte 2 – Amore Bekker vertel

Amore Bekker, Naomi Meyer

"Daar ís slegs een reis, en dit is die reis na binne."

Wen:
Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar: Inskrywings


Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

Kyk na die inskrywings!

Call for Papers:
Writing South Africa Now: Twenty Years On

Imke van Heerden

The University of York in association with the University of Cambridge would like to extend an invitation to submit papers for the colloquium Writing South Africa Now: Twenty Years On.

ATKV-Skrywersalbum
John Coetzee (1931–)

Erika Terblanche

"Ek het baie gelees, sang geneem en jeugboeke begin skryf (wat op daardie stadium almal in die uitgewers se snippermandjies beland het)."

Boekgesprek:
Peter Balakian: The Burning Tigris

Johannes Comestor

"Dit is 'n boek wat die emosionele kontoere in 'n leser kan verskuif."

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Bieg:

Vakansieherinneringe

Chuck

Skoonsus
Cheetah



  
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Blogs
Jan Blohm
Elly
Reg gehoor?
Crito
Die hoofmeisie
vega
G vir Tina
Heul met Henry
Die wonder van tyd
Net ek
Ja wat, laat ek maar weer iets blog
maryna
National Railway Museum deel 2
Godiva
In vlieg in barnsteen
boomswart
for us a child is born
abrham
Soos 'n Rots
Die Dors Brak
  
Briewe
Op soek na Heinz Konsalik
Deryck Smith
Wanneer die wingerd vrek
Hennie Fritz
Ek soek
Hannes Nel
Waterkloof Vier
Reusedwerg
Booknotes: A World-Class Education – Vivien Stewart
Wouter
Sonder definisie bestaan dit nie
Jacobus Faasen
Duskant Valentynsdag
Hennie Fritz
Leeskringe en Winterbach
George
Watter briewe lok kommentaar?
Volg die gesprek.
Die Christus 3 000 jare voor Christus
Jaco
Ja. Apartheid het wél bestaan
Maya
Wie dien u in die kerk, wêreld / God
Barend Smit
  
  Vermaak
  

Karin Brynard praat by die WAT

Woordfees 2014: 5Maestros

Entries open for third SCrIBE Scriptwriting Competition

Exclusive Books Summer Sale 2014

Pianist Konstantin Soukhovetski in concert at Unisa

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za