| Om te skryf nou deel van LitNet |
 |
In Memoriam: Pete Seeger
Kerneels Breytenbach
Pete Seeger is die vader van protesmusiek, meen Kerneels Breytenbach. Hoekom sê hy so?
|
|
|
 |
Skole-rubriek: CP het 'n naam
Annette van der Westhuizen
"Die hele program kom tot stilstand. Die afsetter roep: 'Merke, gereed, gaan!' Lina stoot hom. Van agter af word daar aangemoedig: 'Go, Lina, go!' By die wenpaal wag ’n skare hom in. Hy is ’n wenner. Foto’s word geneem. ’n Medalje om die nek gehang."
|
|
|
 |
Miriam Joseph: The Trivium
Johannes Comestor
"Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat 'n leerling dalk eersdaags 'n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag; en hy sal nie benadeel mag word deur van hom te vereis dat hy betyds moet wees nie."
|
|
|
 |
Die groot muur van China
Marthé McLoud
"Die land is gevul met drake
wat aan berge vorm gee
en die lewensbloed
van uitgeputte bouers in die buik
van die luislang stoor,
beskermer van die massas,
teenvoeter vir die noorde"
|
|
|
 |
Beige
IngridJ
"die labrador is beige, die onderwerpe ook
burgers word noukeurig met blink eetgerei bewerk
almal het 'n huisie of twee by die see
niemand praat hard of kou oopmond nie"
|
|
|
|
|