Born in the USA, en nou sy eerste tree in die RSA.
Bruce Springsteen se Johannesburg-konserte lê nog voor, en hier is Clinton du Plessis en Henry Cloete se Kaapstad-indrukke van die legende se toer. |
 |
Filmresensie:
The Book Thief
Suzette Kotzé-Myburgh
"Die reddende genade van woorde en boeke is ’n ou, ou tema, maar hier word dit nogtans uit ’n vars hoek aangebied – nie die minste daarvan dat die verteller die Dood is nie!" |
|
|
 |
Teaterresensie:
Playland
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"Playland is ’n storie van versoening en verlossing. Mense sal altyd verskil en daarom sal daar altyd oorlog gemaak word. In Playland word die brutaliteit van oorlog asook die onregverdigheid van die lewe uitgebeeld. Dit is egter ook ’n storie van hoop ..." |
|
|
 |
Regte:
Facebook en persoonlikheidsbeskerming
Johann Neethling
"Toegepas op Facebook, beteken dit dat die persoonlike inligting wat ’n gebruiker op Facebook plaas, deel van sy of haar privaatheid vorm en dat enige ongemagtigde kennisname deur ’n buitestander van sodanige inligting prima facie onregmatig sou wees." |
|
|
 |
Resensie:
Here en boere deur Karel Schoeman
Wessel Visser
"Watter waarde hou Schoeman se VOC-reeks en Here en boere in die besonder dan vir die gewone leser in? Die boek bevat ’n magdom feite en inligting en alhoewel dit uiters interessant en boeiend vir die belangstellendes in Kaapse koloniale geskiedenis is, lees mens lank daaraan. Mens sou dit dus in die kategorie van 'geskiedenis vir die fynproewers' kon
plaas ..." |
|
|
 |
Onderhoud:
Siende blind deur Chanette Paul
Carla van der Spuy, Chanette Paul
"Die psige van die moordenaar boei my geweldig. Ek wil weet wat daardie verskil is tussen hom en ’n ander persoon wat aan net soveel redes kan dink om te moor, en dalk net so ’n moeilike agtergrond het, maar dit nie doen nie. Want ons dra almal boosheid in ons rond, maar daar is ’n membraan wat mense soos ek en jy keer, terwyl ander daardie membraan skeur." |
|
|
 |
Review:
Bloody Satisfied – edited by Joanne Hichens
Jonathan Amid
"Five years later, in 2013, Hichens has once again edited and collected various storytelling voices under the title Bloody Satisfied: short.sharp.stories. The collection is the inaugural anthology produced in conjunction with the National Arts Festival. Will you be bloody satisfied after reading these stories?" |
|
|
 |
Biebouw-resensie:
Annelie Ferreira het guts
Izak de Vries
"As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat die oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
SJ du Toit (1847–1911)
Erika Terblanche
"Mogelik sal ’n latere geskiedskrywer, as teenwoordige vooroordele al uitgestorwe en die tyd elke gebeurtenis na waarde sal gerangskik hê, die 14de Augustus 1875 opteken as ’n gedenkwaardige dag." |
|
 |
Essay:
Die onvolkome kennis van die wetenskap én die geloof
Dirk Laurie
"Maar om toe te gee dat ons kennis onvolkome is, dat ons maar net modelle verstaan, nie die verskynsels self nie, is die houding van 'n ware wetenskaplike. Dis ook dié van 'n ware gelowige: die mees selfversekerde teoloog van die Nuwe Testament het toegegee dat ons net ten dele ken, net in 'n spieël kyk, en net raaisels sien." |
|
|
 |
Regsalmanak:
Wilde padren
Gustaf Pienaar
"In Januarie 1968 – dis ook al 46 jaar gelede - het daar 'n motorongeluk op die Rondebult-pad in die Boksburg-distrik plaasgevind wat uiteindelik in ons land se hoogste hof, die appèlhof in Bloemfontein, 'n draai sou maak. Twee jong manne het besluit om resies op die pad te jaag – hulle sou 'dice' – en die verloorder sou tien rand opdok." |
|
|
 |
Bewaring:
Dobbelstene van ivoor
Gerrit Rautenbach
Moet ons weet hoeveel olifante nog in Afrika oor is of moet ons probeer om die vraag na ivoor stop te sit? Gerrit Rautenbach kyk hoe daar met die voortbestaan van Afrika se olifante gedobbel word. |
|
|
 |
Hygliteratuur:
Kantoorseks
Cheetah
"So kom Lisa een oggend by die werk aan met die nouste rompie en mooi pienk toonnaels. Noudat ’n maand verby is, is ek en sy baie gemaklik met mekaar en boonop is sy baie bekwaam." |
|
|
|
|