 |
Filmresensie:
12 Years a Slave
Suzette Kotzé-Myburgh
"Die spesie mens se rou, brutale wreedheid is vir my onbegryplik. Ek het dit al in talle flieks uitgebeeld gesien, maar selde nog met so ’n groot emosionele impak as in 12 Years a Slave." |
|
 |
Suidoosterfees:
Re-Imagine Kaapstad by 2014 se Suidoosterfees
Chris Koch, Naomi Bruwer
Die kunsuitstalling Re-Imagine Kaapstad is te sien by vanjaar se Suidoosterfees, 29 Januarie tot 2 Februarie plaas. Naomi Bruwer het vir die kurator, Chris Koch, gevra wat kunsliefhebbers by hierdie uitstalling kan verwag. |
|
 |
Festival:
Up the Creek 2014
At Up The Creek everyone comes together.
No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts. |
|
 |
Suidoosterfees:
Agtervolger by die Suidoosterfees
Naomi Meyer, Dealan Fredericks, Elandré Schwartz, Nicolette van Schalkwyk
Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings. |
|
| Wenner: Woord van die jaar |
 |
Essay:
Die “Havenga-verslag” oor verkragtings en die mites daaromheen
Jan JP van der Merwe
"Volgens die vroue se getuienis in die ander verklarings was baie van die verkragtingspogings [tydens die ABO] onsuksesvol omdat daar dikwels te veel vroue en kinders by ’n plaashuis was, of die vroue so verbete teruggebaklei het, of weens die gebrek aan ’n private plek vir die Britse soldate om die daad te pleeg." |
|
 |
Regsalmanak:
Hoe 'n ampsbekleër sy pos moet ontruim
Gustaf Pienaar
"’n Voormalige Israelse premier, Ariel Sharon, het op 11 Januarie 2014 gesterf nadat hy agt jaar vantevore in ’n koma verval het na ’n massiewe beroerte. Die bewustelose Sharon is in verpleeginrigtings versorg sonder dat hy ooit sy amp formeel kon neerlê." |
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
SJ du Toit (1847–1911)
Erika Terblanche
“Mogelik sal ’n latere geskiedskrywer, as teenwoordige vooroordele al uitgestorwe en die tyd elke gebeurtenis na waarde sal gerangskik hê, die 14de Augustus 1875 opteken as ’n gedenkwaardige dag,” |
|
 |
Boekgesprek:
Johann Nell: Sondag op 'n voëlplaas
Johannes Comestor
"Uit die voorafgaande blyk dat daar veral twee temas in die boek is. Enersyds gaan dit om polities korrekte politiek. In dié proses is die neiging om niewittes voorbeeldig voor te stel en wittes te diskrediteer. Andersyds word seks te berde gebring op maniere wat ooreenstem met wat tans in die mode is." |
|
|
|