View this mail online here



LitNet: Jou skryfblok
Nuusbrief | Newsletter 484
15.01.2014
 

  Skryfsake

US Woordfees
Sanlam | LitNet Storie-slypskool


Hoe betower jy mense met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!

US Woordfees 2014: Volledige program

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai


Die inskrywings vir Human & Rousseau en LitNet se jaarlikse Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder 30 sluit reeds 6 Februarie 2014.

Die reëls en inskryfvorm is nou beskikbaar.

NB-Uitgewersportaal:
Inskrywings vir Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 nou oop


NB-Uitgewers wag vanaf 1 Januarie 2014 inskrywings in vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015.

  Nuwe Skryfwerk

Nuwe jaar: netwerk!
Rentia Bartlett-Möhl

Om in 2014 meer sigbaar en moontlik meer produktief as skrywer of kunstenaar te wees, stel Rentia voor dat nuwe skrywers aktief aan werklike en virtuele netwerke deelneem.

Kortverhaal:
Maaltyd

Joanita Erasmus

"Sondae eet ons op die stoep. Dis die enigste stoflose dag van die week. Dan gaan lê die verstikkende stof wat die veetrokke van Maandae tot Saterdae op pad na Lappies se slagpale uitry. Na kerk maak ons 'n brunch – sommer net tamatie-en-kaas-snackwiches en tee – en dan sit ons buite op die smal stoep. Ek en Ma."

Poësie:
Besoek aan Rennes-le-Château

Marthe

"Ouma word begrawe
en haar liefling toer
in ’n sonbevlekte dorp
waar ruimte en tyd
skadu’s op die lewe gooi."

Poësie:
Losgelaat

Ester le Roux

"Toe my retina skeur
het ek jou soos ’n trekswael
losgelaat"

Poësie:
Madiba se oë

Dirk Hattingh

"Sy oë het die dieptes ingestaar"
 


Poetry

Song for Aung (For Aung San Suu Kyi)
Babatunde Fagbayibo

Truth dies
Babatunde Fagbayibo

The human species
Celia Claase

Calm
Heidi Henning

Poësiekompetisie:
Netdigters 2.0

Gemorspos
André Kotze

E-pos, ou pos
Kobie Korf

Tik
Anneliese du Toit
Poetry.com
Heidi Henning

Dimensions
Heidi Henning

Viral dependency
Heidi Henning

  Boeke & Skrywers

Onderhoud:
Jan van Tonder vertel vir Madri Victor van Is weer Sagie

Jan van Tonder, Madri Victor

"Ek het besluit om in die wagpos op die tronkmuur waarheen ek verban is om my stil te kry, ’n storie te skryf – my heel eerste poging. Ek wou ’n mens skep wat sonder kwaad is."

Tolbos deur Irma Joubert – 'n soeke na tuiskoms?
Leswin Laubscher

"Voëlvry as rebellie, as opstand teen die omies en ’n ouer Afrikaner-identiteit is al in vele skrywes behandel. En tog, die roman bied ’n unieke geleentheid om hierdie dinamiek op ’n individuele en persoonlike vlak te ondersoek."

Interview:
South African Flowering Trees – A botanical adventure through history

Rob Wood, Naomi Meyer

"Many books have been written about trees, but South African Flowering Trees – a botanical adventure through history makes a good effort at giving a complete picture."

Review:
What Hidden Lies: Crime from up close

Jonathan Amid

"In Greek mythology, Persephone is the queen of the underworld. In the brilliant debut novel by celebrated scriptwriter and script editor Michelle Rowe, detective Persephone (Persy) Jonas ... is the plucky young woman tasked with navigating the underworld of a community where little is as it appears."

  Menings

Boere, hoere en Tommies
Jan JP van der Merwe

"Nagenoeg 450 000 Britse soldate (Tommies) was betrokke by die Suid-Afrikaanse Oorlog (Anglo-Boereoorlog). Meer as die helfte van hulle het ten tye van oorlog op een of ander stadium ’n geslagsoordraagbare siekte opgedoen ..."

Regsalmanak:
Uitkenningsparade

Gustaf Pienaar

"Diegene wat Dalene Matthee se boek Fiela se kind gelees het ... sal onthou hoe die hoofkarakter, Benjamin Komoetie, as klein seuntjie in Knysna op 'n soort uitkenningsparade deur Barta van Rooyen 'geëien is' as haar kind, Lukas ..."

Rubriek – Hotnotsgot:
Klein politieke ideale en groot politieke prestasies

Jason Lloyd

"Die mees brandende kwessies waaroor inwoners van Gerald Smith, Rosedale en KwaLanga in Uitenhage ontstoke is, is ’n gebrek aan laekoste-behuising, onvoldoende vullisverwydering, slaggate in strate of toegangspaaie, en die hoë werkloosheidsyfer, veral onder die jeug."

  LitNet Akademies

LitNet Akademies-joernaaluitgawe 10(3) nou beskikbaar

Al die artikels wat vanaf Augustus tot Desember 2013 in die Natuurwetenskappe-, Regte-, Geesteswetenskappe- en Godsdienswetenskappe-afdelings van LitNet Akademies verskyn het, is nou in PDF-formaat beskikbaar.

Regte:
Regsetiek as deel van die LLB-kurrikulum

Christa van Wyk

In hierdie artikel word van die veronderstelling uitgegaan dat die doseer van regsetiek aan universiteite die probleem kan help oplos mits vrees vir straf nie as die grondslag van regsetiek aanvaar word nie.

  KuberKlas

Skoolrubriek
Besoek uit Engeland

Annette van der Westhuizen

"Toe sy by ons klas kom het ’n paar van hulle vrae gehad. Karabo vra of die vliegtuig nie geval en 'gecrash' het nie. Sihle vra wat is haar gebarenaam. Hy is so opgewonde oor die vreemde vrou dat hy wil hê ek moet vir die ouers ook daarvan vertel en ’n brief in die kantoor laat tik."

Klasnotas
Skryfvaardighede vir Graad 11-leerders

Henk Viljoen

Laai hierdie gratis skryfvaardighede-oefening vir Graad 11-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book – NB-Uitgewers) af.

  Vermaak

Musiekonderhoud:
Leon Albert Oosthuizen vertel van die wêreldmusiekgroep Sibanye

Leon Albert Oosthuizen, Naomi Meyer

"Die Sibanye-groep bestaan vandag uit musikante van die Moederstad – van die Tuine tot die townships van Gugulethu, Nyanga en Khayelitsha. Musiek is die brood en botter van die meeste van die lede en is dus hul enigste bron van inkomste."

Feeste:
Aansoekvorms vir Clover Aardklop Nasionale Kunstefees vir 2014 beskikbaar


Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele-kuns-aansoeke.

  LêNet

Hygliteratuur:
Gerda

Frida

"Pleks dat hy gaan hardloop of gym om van sy frustrasies ontslae te raak, dink Gerda.  Soos Dominee doen."



LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Uit die LitNet-argief
On Freedom Day we celebrate ... and also remember the place of suffering we come from ...
Carl Niehaus, Jaco Barnard-Naudé
2007-05-03
Loammi Wolf oor bronne van die Boereoorlogverkragtings en "boere consciousness"
Loammi Wolf
2007-05-04
A Balancing Act
Nèlleke de Jager
2007-05-15
 
Blogs
Afskeid geneem
rosie met dorings
Meanwhile in Joburg
Zeppie
Chapter 8
Sunel van Coller
Tandartse, koekiemonsters
Godiva
Al die veranderinge
Pixie
  
  Vermaak
  
Jazz trio at Unisa lunch hour concert
Ina van Rooyen
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Op soek na onderwyseres – dan kan mens dit weer en weer doen

Voet-fetisj, en ek geniet dit!
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za