 |
Gedagtes oor die filmbedryf
Polonius
"Sê nou maar ’n gementorde ganse bedryf kan gereeld puik produkte koester. Die gesprek oor puik produkte, soos Faan, Wonderwerker, Long Walk to Freedom en Robbie de Wee, sou die kroon span op ’n ryk, verwaarloosde geskiedenis."
|
|
|
 |
Review
The Spiral House by Claire Robertson
Jonathan Amid
“Claire Robertson’s extensively researched debut novel, The Spiral House, comes after thirty years spent working as a journalist. The novel has garnered praise from various quarters, unsurprisingly, since it seems to engage every nerve and fibre of one’s body and mind, so absorbing is its arc.”
|
|
|
 |
Review
Black Widow Society
Jonathan Amid
"If anyone dared to say that the burgeoning South African crime fiction scene was light on inventiveness, over-politicised, almost exclusively cornered by Cape writers and lacking in contributions from black female writers, then Angela Makholwa offers a decidedly tart response with her latest novel, Black Widow Society."
|
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum
Bettina Wyngaard (1971–)
Erika Terblanche
“Sosiale kommentaar is vir my ’n prioriteit in die literatuur. Dis soos om ’n spieël voor die mense te hou; dit daag die leser uit om sy idees en/of gedrag te verander.”
|
|
|
 |
In gesprek met ... Hans Ester
Carina van der Walt
Hans Ester is ’n ou bekende onder die Afrikaanse letterkundiges van Suid-Afrika. Sy wetenskaplike loopbaan vertak in drie belangrike dele: Afrikaanse letterkunde, Duitse letterkunde en teologie. In Amsterdam vertel Ester van sy besoek aan Die Hel (Gamkaskloof) tydens sy tyd as gasdosent aan Rhodes Universiteit in Grahamstad. |
|
|
 |
Nuwejaarsbrand
Gustaf Pienaar
"Die nuwejaarsvreugde by die Kaapse Waterfront op 1 Januarie 1993 was van korte duur. Kort na middernag het 'n verwoestende brand uitgebreek in 'n verkoelingsaanleg op die hawe wat miljoene rande se skade tot gevolg gehad het." |
|
|
 |
Wanneer is dagga dagga?
Gustaf Pienaar
“Dit lyk my as jy 'n polisieman is met jare se ervaring van die streke van daggasmokkelaars, is dit in sigself nie genoeg om 'n hof te oortuig dat dagga dagga is nie.” |
|
|
 |
Waarom die Kaapse klopse vandag nog relevant is
Michael le Cordeur, Naomi Meyer
"Die regering het dalk verander en die base se kleur het verander, maar in wese is die situasie dieselfde. Die meeste mense van die klopse voel steeds dat hul vasgevang is in armoede en geweld. Aan hul omstandighede het dus niks werklik verander nie."
|
|
|
 |
The crisis of immoral academics
Francois Badenhorst
“In Jean-Paul Sartre’s epistolary novel Nausea, the novel’s misanthropic protagonist Roquentin regards the existence around him in the French ville where he lives. Sitting under a chestnut tree, he becomes enraged at the ‘monstrous lumps of gross, absurd being’ that surround him. ‘Filth!’ he shouts. ‘What rotten filth!’” |
|
|
 |
Verlate Kloof se mense
Michael le Cordeur
"Snaaks nie een van hulle het gedrinkie
Oukersnag lees Dera uit die Boek
In die agterkamer van auntie Ralie
Waar sy haar grys hare kam voor ’n stukkende spieël ..."
Adam Small gee sy indrukke van Michael le Cordeur se gedig onderaan "Verlate Kloof se mense".
|
|
|
| Juwele uit die LitNet-argief |
|
|