View this mail online here



LitNet: Jou kompetisies
Nuusbrief | Newsletter 479
28.11.2013
 

  Kompetisies

Netdigters 2.0
Rentia Bartlett-Möhl

Skryf 'n gedig met “die internet” as tema. Gebruik die internet as medium om te bestudeer hoe ons gedigte in die digitale era lees.

Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013: Inskrywings

Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen. Hier is 'n keuse van inskrywings.

Lekkerste Kersboomresep: 'n kompetisie

Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.

Wen Irma Joubert se Tolbos en Deon Meyer se Kobra saam met CNA en LitNet!

Wen Kobra (NB-Uitgewers) en Tolbos (LAPA Uitgewers) – en kyk na CNA se Ultimate Book Selection.

Kompetisie: 'n Brief aan jou verlore liefde

Skryf 'n brief aan jou verlore liefde. Die wenbrief ontvang 'n fantastiese LAPA-boekpakkie met boeke deur Sophia Kapp.

• Bernice Saulse
• Ben Viljoen
• Jeanette Schreuder
• Trix
• Barend van der Merwe
• Daleen Venter

  Menings

The Historical Karoo betrek sovéél dat dit selfs vir Karookenners iets nuuts bied
Henning Snyman

"The Historical Karoo is 'n uiters aantreklike boek oor presies wat die titel direk sê: aspekte van die geskiedenis van die Karoodorpe, mooi geïllustreer met historiese en moderne foto's. Die boek betrek al die dorpe, en dorpies, wat deel uitmaak van die Groot Karoo."

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog
Jan JP van der Merwe

"Die Anglo-Boereoorlog het amptelik op 11 Oktober 1899 begin, en op 31 Mei 1902 het die uitgeputte Boeremagte die stryd teen Groot-Brittanje gewonne gegee en die Vrede van Vereeniging in Pretoria onderteken."

White-washed equality
Michael Fargher, Naomi Meyer

"A fact particularly relevant to South Africa is that being born white (not just white and wealthy) also grants better access to opportunity. For South Africa to move on, we all need to acknowledge this fact. And it is a fact."

Die klank van die mishoring: wetenskap en mistiek
Dirk Laurie

"'Mishoring' begin met dieselfde drie letters as 'mistiek'. 'n Mistikus is iemand wat soms die stem van God hoor."

JFK 50 Jaar: Vrydag
Gustaf Pienaar

"President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees."

JFK 50 Jaar: Donderdag

  LitNet Akademies

Die tegniek as “die lewe geleef deur ander middele as die lewe self”: Bernard Stiegler se tegnoantropologie
Johann Rossouw

In hierdie artikel word die breë argument van Bernard Stiegler se eerste vername werk, La faute d'Épiméthée, wat band een is van sy La technique et le temps-trilogie (Tegniek en tyd-trilogie) (1994, 1998, 2001), ontleed.

Die Suid-Afrikaanse indeks vir maatskaplik verantwoordbare belegging en klimaatsverandering – lesse vir die toekoms?
Adri du Plessis, Anél Strampe

Hierdie artikel ondersoek eerstens die begrip geïntegreerde verslagdoening, waarna die ontwikkeling, maatstawwe en werking van die MVB-indeks aan die beurt kom.

  Nuwe skryfwerk

Netdigters 2.0 is gevaarlik
Rentia Bartlett-Möhl

Ons almal lees elke dag toenemend meer tekste, artikels, gedigte, opinies, briewe, blogs, rubrieke op die internet. Verskil hierdie leesproses van hoe ons boeke, koerante en ander vorme van gedrukte media lees?

Skipskop
Ester le Roux

"As die eilande uitwyk
en die swart voëls jou toevlerk
hang ‘n donkermaan bo ‘n nag
vol skipbreuk en kielhaal"


• speurder – Hennie Meyer
• Through realms of scattered verse – Chris Taljaard

  Vermaak | Entertainment

Gangs of Ballet: "You always feel like you can do better ..."
Henry Cloete

"We're obviously new at it and we approached it the same way we would a live show and try to take the listener on a journey."

Local film students' stop-motion animation to make debut at Ster Kinekor V&A Waterfront
Chrizane van Zyl

Chrizane van Zyl chats to a team of young filmmakers about their stop-motion animation,Wegkruipertjie ahead of the film's first screening at the V&A Waterfront's Ster Kinekor Nouveau theatre.

Simon van Gend: "One of the most amazing things in life is how someone with just a guitar and a voice can make something incredibly beautiful."
Henry Cloete

"When I was a teenager, and I was feeling lonely or alienated, the thing that always made me feel safe and like I belonged somewhere was music. Songs can do that for people."

Cape Town roller derby
Reney Warrington

“These are some pics from a mock-up bout that the girls put together at the Rockabilly Festival in Cape Town.”

Loyisa Gola Live
Emma Kotze, Renata Redelinghuys

"Dit is verfrissend om 'n komediant op sy tone te sien, met persoonlike en plaaslike verhale."

Wellington Produksiehuis se The Wizard of Oz
Albert Maritz

"Vind die Wellington Produksiehuis; moenie verwag hulle moet jou vind nie. Deur hulle toedoen is die afgelope paar jaar die bekendste blyspele in die wêreld aangebied, net hier – om die draai, op ons voorstoep. Moenie dit misloop nie."

  Taal

Onderhoud met Gerhard van Huyssteen – nuwe voorsitter van die Taalkommissie
Gerhard van Huyssteen, Naomi Meyer

"Ek voel opgewonde ... Ek bedoel dit in sy oorspronklike betekenis: dit wat opgewen is. Dit voel of daar so baie is om te doen, so baie idees, so baie geleenthede. En al wat ek moet doen, is om daardie geleenthede te ontsluit ..."

Taalmonument kry nuwe uitstalling
Chrizane van Zyl

"Ons wil mense help om anders na die Taalmonument te kyk."

Foto's: ATKV-Projekte sê dankie
Naomi Bruwer

Vrydag 22 November het die ATKV-Projekte 'n gesellige kuiergeleentheid aangebied om dankie te sê vir die jaar se ondersteuning.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge
Henk Viljoen

Laai hierdie gratis begripstoets vir Graad 7-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (NB-Uitgewers) af.

  Boeke en skrywers

Onderhoud met Jaco Jacobs
Zoë Salzwedel, Jaco Jacobs

Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om 'n topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

Peet Venter (1940–)
Erika Terblanche

"Ek hou van die riller-genre, maar ek is versigtig om my te laat vasbind in net een spesifieke genre." Peet Venter se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.


Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Anél Strampe
Die Suid-Afrikaanse indeks vir maatskaplik verantwoordbare belegging en klimaatsverandering – lesse vir die toekoms?
  
Bioskets: Adri du Plessis
Die Suid-Afrikaanse indeks vir maatskaplik verantwoordbare belegging en klimaatsverandering – lesse vir die toekoms?
  
Bioskets: Johann Rossouw
Die tegniek as “die lewe geleef deur ander middele as die lewe self”: Bernard Stiegler se tegnoantropologie



  
  Blogs
’n Uiters suksesvolle boektoer oor drie stede heen
Izak de Vries
October
Réney Warrington
Troeteldierkaskenades
Perdebytjie
Nou ja
Twaksak
Vanaand luister ons radio soos in die ou dae
Net Ek
Glimlag
Grappies op 'n stokkie

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  Vermaak
  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
My geliefde het gay fantasieë
Selfoonpret na baie jare van getroudwees
Cybermaatjie
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za