View this mail online here



LitNet: Jou klapsoen
Nuusbrief | Newsletter 475
30.10.2013
   
 

  Taal
Borg 'n woord 2013/2014 (en kyk wat is Nataniël se gunsteling-woorde)
Nataniël, Naomi Meyer, Willem Botha
Nataniël is vanjaar die ondersteunende kunstenaar van die Borg ’n woord-projek. "Soen" is een van sy gunsteling-woorde. Kyk watter ander woorde hou hy van.
Bekendstelling en oorhandiging van Deel XIV van die WAT
Arnold Schoonwinkel


Boeke & skrywers I Books & WritersMenings | OpinionLitNet Akademies
Vermaak | EntertainmentNuwe skryfwerk | New writingHyg




 
  Blogs
Stemdag vir bloggers
Naomi Meyer
Ingewriemel tussen die semels
Crito
Oor dankbaarheid, blou duime en verstopte sinusse
Net Ek
Gepetto, die stinkhout en die koejawelboom
lora2me
Amptelike verklaring oor die rassistiese aanval op my seun
Izak de Vries

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

LitNet Akademies:
Hierdie week se navorsers
Bioskets: Lida Krüger
“Wie sal ons onthou?”: Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se “Tree aan!”
Bioskets: Linda Schoeman-Malan
Privaatregtelike perspektief op onwaardigheid om te erf – die uitwerking van gesinsmoorde

  Vermaak
Klimtol: Boekbekendstelling in Stellenbosch
30 Oktober 2013
Yes, Really Angel comes to Joburg!
7–9 November 2013
Gewilde Belg Gaëtan Schmid keer terug met nuwe vertoning
6–30 November 2013
Mark Haze storyteller event at Die Boer Teater, Durbanville
23 November 2013
Top Koreaanse violis Yura Lee gee konsert by Hugo Konsertreeks
10 November 2013

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Spanking
  LêNet
Die rooi rok
Die ete
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensie
Slagyster deur Rudie van Rensburg
Deborah Steinmair
 
article
Biebouw-resensie
Aantrekkingskrag deur Deon Opperman
Albert Maritz
 
article
Onderhoud
"Geen truuks, net treats!"
Izak de Vries, Louwrens Potgieter
Izak de Vries praat met Louwrens Potgieter oor CNA se promosie met die interessante naam “Geen truuks, net treats!”. Gedurende hierdie tydperk kry klante 20%-korting indien hulle drie of meer Afrikaanse boeke koop.
 
article
Rubriek: Refleksies
Van Aardklop tot Amsterdam
Carina van der Walt
"Op 12 Oktober is Paaie vir die deurtog (Litera, 2013) feestelik in Amsterdam ontvang. Dit is ’n Afrikaanse bundel van die gedigte van die Nederlandse digter Willem van Toorn, vertaal deur Heilna de Plooy."
 
article
Column: African Library
Blossoms of the Savannah by HR Ole Kulet
Annie Gagiano
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Adam Small (1936–)
Erika Terblanche
 
article
NB-Uitgewersportaal: Foto's
Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden
Naomi Bruwer
Klimtol-bekendstelling: Stellenbosch, 30 Oktober
 
article
NB-Uitgewersportaal: Onderhoud
Vat die pad met 'n skrywer en NB-Uitgewers
Naomi Meyer, Elzebet Stubbe
 
article
LAPA Uitgewersportaal
Tolbos deur Irma Joubert: Inligting en boektoer
 
article
Naledi Uitgewers
Koesterkind deur Elaine Marais
 
Literêre prys
Media24 Boeke vereer Elisabeth Eybers met poësieprys
 
Notice
South African Literary Awards 2013
 
Ondersteuningsgroepe
article
Senuwee-ineenstorting
Susan
"Hoekom kry mense nervous breakdowns? Omdat hulle hulle eie vermoë om te kan cope, oorskat. 'Ek is ok, ek's ok, ek's ok ...' Heeltyd verklaar te midde van absolute chaos."
Menings | Opinion
article
Geestelik
Die omvang van kerklike gesag en die toelaatbaarheid van debat
Jean Oosthuizen
 
article
Essay
South Africans should celebrate Halloween
Bronwyn
 
article
Essay
Kwesbaar vir kwartlewenskrisis
Dayne Elizabeth
“Ek het die term quarterlife crisis op die internet begin opmerk en bietjie meer daaroor begin lees. Ek het net al hoe meer en meer ongelukkig geraak soos wat ek besef het dat ek ondervinding moet opdoen vir die werk wat ek wil doen, maar hoe?”
 
article
Regsalmanak
Cupido se lang arm (en vingers!)
Gustaf Pienaar
 
Regsalmanak
Polisie skiet in noodweer; meisie gewond
Gustaf Pienaar
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
Stemdag kom nader
Jason Lloyd
"Vir watter politieke party of partye gaan bruin mense in die komende verkiesing stem?"
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
“Wie sal ons onthou?”: Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se “Tree aan!”
Lida Krüger
 
Regte
Privaatregtelike perspektief op onwaardigheid om te erf – die uitwerking van gesinsmoorde
Linda Schoeman-Malan
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Vermaak | Entertainment
article
Teaterresensie
Guys and dolls: ’n Triomf vir die Gilbert en Sullivan-vereniging
Danie Botha
 
article
Filmresensie
Blue is the warmest colour
Reney Warrington
 
Nuwe skryfwerk
article
Poësie
Oktober-gedigte
Melanie Grobler
Melanie Grobler se bundel deur ruite van die reis (Human & Rousseau) het hierdie jaar verskyn. Hier is 'n nuwe siklus: Oktober-gedigte.
 
Poësie
Sleutelkinders – Marthé McLoud
Sunset – Heidi Henning
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za