View this mail online here



LitNet: Jou reis huis toe
Nuusbrief | Newsletter 471
02.10.2013
   
 

  Essay
’n Reis huis toe met Gert Vlok Nel, Confucius en die Spook van Johannes Kerkorrel
Koos A Kombuis

"In die ou tyd was ek bang vir vlieg. Ek was bang, want ek wou nog lewe. Deesdae is ek net moeg. Vlieg is vervelig. Dit neem twee uur voordat ons verby die effense turbulensie is en ek my bagasie kry. Tot my verbasing is ek in Lanseria."





 
  Briewe
Dis ek, Anna
Cherissa Blignaut
Homo sapiens en die grootape
Angus
Hilary Spurling: La Grande Thérèse
Johannes Comestor
Erfenisdag en Braaidag
George

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Johan Lötz
Vonnisbespreking: Hoe om ’n komparant se brouwerk reg te maak

  
  Wen
Umuzi Fiction: Giveaway – winner announced
  
   Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
The Imbewu Trust is proud to announce a new winning formula in its SCrIBE Scriptwriting Competition
10–12 October 2013
Digbundel deur Pirow Bekker bekendgestel
2 Oktober 2013
En aksie: Kolligte op onlangse Afrikaanse filmkuns
25 Oktober 2013
Prize-winning pianist Jan Hugo at Unisa
5 October 2013

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Skoenlappers in my maag
Girls cruise
Hoe sal 'n man dan nou maak?
  LêNet | Erotic literature
At long last
Happy birthday
Geliefde
Jou fantasie word werklikheid
Afspraak in die Botaniese Tuin
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensie
Klimtol speel én besin
Louise Viljoen

"Dit is ’n volkome oortuigende en meevoerende roman waarin die skrywerslens oopgestel word vir ’n wye spektrum van menslike ervaring, maar daar ook erkenning gegee word aan die behoefte om terug te keer na ’n ruimte van oorsprong, of dit nou dié van die gesin of die eerste bron van inspirasie is."
 
article
Book launch
Kasrils’s battle for a free South Africa
Puleng Kuneshe

"In the fourth edition of his memoir, Armed and dangerous, former intelligence minister Ronnie Kasrils recounts his journey as an Umkhonto we Sizwe operative and a member of cabinet following the collapse of apartheid."
 
article
Rubriek: De Achterflap
Ellendige levens, Nederlandse schrijvers in de negentiende eeuw
Hendrik-Jan de Wit

"De verleiding om bij mensen als François HaverSchmidt of vagebonder Multatuli diep in het ellendige leven te duiken is groot. Toch lukt het de schrijvers van de bundel wonderwel goed om de literaire tekst uit het leven te trekken en een mooie eeuw tot leven te wekken."
 
article
Foto's
Score my 'n gwai: Foto's van bekendstelling
Score my 'n gwai deur Marlize Hobbs is op 14 September 2013 in Hatfield bekendgestel. Protea-boekwinkel deel hul foto's met LitNet.
 
article
Skrywersbeurs
Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014
Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014.
 
article
Skrywersfees
’n Misdaadskrywersfees
Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), in samewerking met ’n aantal Suid-Afrikaanse uitgewerye, stel ’n fees van misdaadskrywers bekend wat oor drie provinsies sal strek. 
 
article
Advertisement – RHS: Zebra Press
The Historical Karoo
To many people, especially those driving along the N1 national road at high speeds, the Karoo represents nothing more than a monotonous, hot and arid landscape to be passed through as quickly as possible. But in this vast, open region, history is everywhere, if visitors would only look for it. And that is exactly the purpose of this book: to point out the many places, buildings, objects and associated personalities of historical interest in the Karoo.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
TO Honiball (1905–1990)
Erika Terblanche

“As iemand snaaks probeer wees, lag mense gewoonlik nie. Dit is ’n kuns om mense te laat lag.”
 
article
PEN Afrikaans
Voorsittersverslag by geleentheid van die tweede ledevergadering van PEN Afrikaans
Sonja Loots

"Daar is groter duidelikheid oor die identiteit van PEN Afrikaans en oor die soort projekte waarop ons in die toekoms wil fokus." Sonja Loots lewer verslag oor PEN Afrikaans se werksaamhede.
 
article
Blog
Regte keuse
Crito
 
NB Uitgewersportaal
article
Resensie
As die wind kom draai tydloos relevant
Nini Bennett

"Bostaande stukkies dialoog onderstreep dat die vestiging van die meesternarratief histories deur die optekening van die heersende magsdiskoers bepaal is, terwyl die slawe, diensbodes en matjiesgoedmense oorwegend ongeletterd was."
 
article
Onderhoud
Skryf, etikette en 'n blik op Lewensblik
Marzanne Leroux-Van der Boon, JB Roux

"In die letterkunde, en veral hier by ons, moet ’n skrywer nou maar eenmaal betitel word en daardie titel hou jy, al doen jy wat jy wil." Marzanne Leroux-Van der Boon gesels oor Lewensblik.
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Onderhoud
Sophia Kapp gesels oor Driehoek
Sophia Kapp, Naomi Meyer

"Die feit dat romantiese fiksie ontvlugting is, beteken nie dat 'n mens nie sosiale probleme daarin kan aanraak nie. Die goedvoel-ding is meer kompleks as wat die meeste mense besef: jy kan jou leser regtig optel net as jy haar eers die donker kant gewys het."
 
LitNet Akademies
article
Regte
Vonnisbespreking: Hoe om ’n komparant se brouwerk reg te maak
Johan Lötz

In hierdie vonnisbespreking word die verskeie moontlikhede om ’n komparant (aktevervaardiger) of aktekantoor se registrasiefoute reg te stel, onder die loep geneem.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
article
NetWerk
Projekkoördineerder vir die beplande Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA)
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wag aansoeke in vir 'n tydelik-deeltydse projek­koördineerder wat 'n voorstudie kan doen oor die vestiging van ’n moontlike internasionale netwerk vir Afrikaans.
 
article
Menings | Opinion
article
Essay
As die houtlepels nie meer breek nie
Gerrit van Rooyen

"Die Suid-Afrikaanse regering wil egter binnekort ’n nuwe wet aanvaar wat ouers sal verbied om hulle kinders by die huis of elders pak te gee. As die regering hierin slaag, sal Suid-Afrika slegs die 34ste land word wat lyfstraf teen kinders verbied."
 
article
Opinion
Being coloured, a complexity in itself
Terzel Rasmus

"Maybe the problem is not race, but the embracing of one’s roots. Like black South Africans are Xhosa or Zulu, etc, coloured people need to know which ‘tribe’ they come from and celebrate it and live with the South African heritage in all its complexities."
 
article
Interview
Add hope: Socially conscious advertising
Doug Smart, Lauren Turnbull, Naomi Meyer

Two major South African award ceremonies in the advertising industry took place recently: the Pendoring awards on the 20th and the Loeries on the 21st of September 2013. Humour and social commentary on the South African situation seemed to be common themes. After attending the Pendoring awards, Naomi Meyer noted with interest the new marketing campaign of Kentucky Fried Chicken by Ogilvy Johannesburg.
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
Real TV Africa: Volhoubaar?
Jason Lloyd

"Dit behoort verwelkom te word dat bruin mense ’n eie TV-kanaal – Real TV Africa – gaan kry."
 
article
Regsalmanak
Betaling “ter volle en finale vereffening” – toe nié
Gustaf Pienaar

"'n Argitek het vir sy kliënt, 'n welvarende sakeman, 'n woonstelgebou ontwerp wat die kliënt van plan was om op sy tuisdorp op te rig. Die argitek se rekening vir die sketsplanne en werkstekeninge het ietsie meer as R19 000 beloop."
 
article
Lesing
Taalmuseum- en Erfenisdaglesing 2013: Volledige toespraak
Wannie Carstens

Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
 
Vermaak | Entertainment
article
Rubriek: Fliekflooi
Midnight’s Children: Meesleurend, epies, wonderbaarlik
Suzette Kotzé-Myburgh

"Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – 'there is a generosity of story,' soos my fliekgenoot gesê het."
 
article
Art
In the flesh
Kim Harrisberg

Back by popular demand, the Body Worlds exhibition has returned to South Africa. Kim Harrisberg went to find out why humans can’t get enough of seeing themselves deskinned.
 
article
Rubriek: Fliekflooi
The Conjuring: Vreesaanjaend
Suzette Kotzé-Myburgh

"Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur."
 
article
Teaterresensie
Blood Brothers 'n kragtoer
Emma Kotze

"Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."
 
article
Clover Aardklop-resensie
macbeth.slapeloos bied 'n intieme blik op psige
Rentia Bartlett-Möhl

"Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
 
article
Clover Aardklop-resensie
Land van wit skedels en swart skaduwees
Rentia Bartlett-Möhl

"Land van skedels is ’n uitdagende dramatiese stuk wat gebruik maak van talle kontraste: lig en donkerte, lewe en dood, skedels en skaduwees, skuld en lyding, skuldenaars en slagoffer, hemelse stemme en ruwe aarde."
 
article
Clover Aardklop-resensie
Oorsee – Ver oor die see, maar tot op die been
Rentia Bartlett-Möhl

"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
 
article
Clover Aardklop-resensie
Na-aap geen blote na-aping van Kafka
Rentia Bartlett-Möhl

"Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie."
 
Nuwe skryfwerk
article
Poësie
Picasso skilder
Leendert Dekker

Die limeriek is 'n kort, humoristiese, dikwels nonsens-gedig met 'n spesifieke vorm. Lees wat maak Leendert Dekker daarmee (en met vyf van Picasso se skilderye).
Die wit rokkie – Evelyn
Afrika-spyskaart – Madri Cordier
 
article
Fiksie
Die braai
Marchelle van Zyl

"PW draai weer ’n tjop om. Bloed drup stadig uit die vleis uit en val in ’n rooi poel onder in die braaibak."
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za