View this mail online here



LitNet: Vuurwarm
Nuusbrief | Newsletter 468
11.09.2013
   
 

  NB-Uitgewersportaal
Jan Braai se doelwit is om Nasionale Braaidag as dié vakansiedag op Suid-Afrikaners se almanak te laat uitstaan.

Naomi Meyer vra hom uit oor sy tweede boek, Vuurwarm.

In Vuurwarm staan daar by die erkennings: "Ilse van der Merwe het aangebied om te help en sy was reg!" Maar wie is hierdie Ilse van der Merwe van wie Jan Braai praat? Naomi Meyer het gaan uitvind.



 


 
  Briewe
Pappa – ek soek my eie toilet
Trienie
Harvey Sachs: The Ninth
Johannes Comestor
Droom
Hennie Fritz
'n Huldeblyk aan my dogter
George

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Helena van Coller
Homoseksuele predikante: ’n regs- en morele dilemma
Bioskets: Francois Human
Die heldereis as model vir karakterontwikkeling in dramadraaiboeke

  
   Blogs
gekleurde en geklankte denkbeelde
exionperfexi
Tina se blog-uitdaging: Kleur
rosiemetdorings
Foto-uitdaging: Kleur
tina10
Kleur
life as a place
Tina se uitdaging met kleur
perdebytjie

Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Tuin van Digters 2013
14 September 2013
Roos van Jou Mond: Die digkuns van Ingrid Jonker
19–21 September
Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing 2013
26 September
Internasionaal bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars op die verhoog: Michelle Breedt en Nina Schumann
21 September
Boekbekendstelling: Dieper deur Retief Burger
8 Oktober

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  LêNet
Kuier by vriende – DJ
  Bieg
Om vroue se onderklere te dra
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Wen
i-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele deur Koos Kombuis
Hierdie boek dui die weg na insig aan. Dit is die eerste Afrikaanse verwerking van die antieke Chinese I Ching, of “Boek van veranderinge”, vertaal en geïllustreer deur Koos Kombuis. Jy kan 'n kopie wen!
Lees 'n uittreksel uit i-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele
 
article
Onderhoud
Score my 'n gwai – Marlize Hobbs en Nathan Trantraal gesels oor Marlize se jongste boek
Marlize Hobbs, Nathan Trantraal

“Om te skryf is ’n eensame ding en dis oukei om soms eensaam te voel maar dan wil jy uit ’n state van connectedness uit slip into daai loneliness, die eensaamheid kan nie eerste wees nie, jy makeer ’n plek om na terug te keer as jy klaar geskryf het.”
 
article
Biebouw-resensie
Score my 'n gwai: 'n resensie
Nathan Trantraal

"Die unieke taalgebruik, ’n mengsel van Afrikaans, Engels en Tswana, spring van die blaai af en trek jou binne met al twee arms. Daar is ’n diepte en wysheid in die taalgebruik en dit voel deurlopend oorspronklik oud en nuut."
 
article
Biebouw-resensie
Kennis is mag (en sukses, welvaart, rugstekery, ondergrawery en korrupsie)
Marike van der Watt

"Die akademie is natuurlik ’n baie bekende omgewing vir Breytenbach ... Hierdie agtergrond span sy goed in, en die leser kry ’n goeie kykie (hoewel  effens oordrewe, danksy die satiriese inslag) in die ratwerk van ’n groot akademiese instelling."
 
article
Biebouw-resensie
Die agste teken kom nie heeltemal die mas op nie
Joan Hambidge

"Die vrye vers behoort net deur ‘n geoefende digter geskryf te word. Dit is immers, soos Robert Frost opgemerk het, soos om tennis te speel sonder ‘n net."
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Willem D Kotzé (1931–2013)
Erika Terblanche

Op 27 Augustus 2013 is Willem D Kotzé in Kaapstad oorlede. Lees nou sy volledig bygewerkte biografie in die ATKV-Skrywersalbum.
 
article
 
LAPA-Uitgewers
article
Foto's
Die ander vrou by SASNEV
Izak de Vries

Op Woensdag 4 September het Kristel Loots en ST Potgieter, ’n kliniese sielkundige, ’n baie interessante gesprek gehad oor "die ander vrou" – die onderwerp van Kristel se jongste roman.
 
article
Foto's
LAPA by die Tulbagh Lentefees
Izak de Vries

LAPA se skrywers het by drie geleenthede opgetree by die Tulbagh Lentekunsfees op Saterdag 7 September 2013.
 
NB-Uitgewers
article
Boekbekendstelling
Pastoor deur Pat Stamatélos
 
article
Competition
Writers and journalists – do you have the beginnings of a book in your bottom drawer?
Entries for the City Press book award of R60 000 are now open. The award is made annually to enable a writer to complete a non-fiction manuscript.
 
LitNet Akademies
article
Godsdienswetenskappe
Homoseksuele predikante: ’n regs- en morele dilemma
Helena van Coller

"Die kwessie van homoseksuele predikante, gay-huwelike en gay-legitimasie is van die enkele komplekse juridiese en morele vraagstukke wat die pluralistiese Suid-Afrikaanse samelewing konfronteer."
 
article
Geesteswetenskappe
Die heldereis as model vir karakterontwikkeling in dramadraaiboeke
Francois Human

"Hierdie artikel evalueer die voorstel dat die heldereis as model vir karakterontwikkeling deur draaiboekskrywers aangewend kan word."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
article
SA Akademie: Opwindende bekronings en simposium op Stellenbosch
Dodelike outonome robotte; 'n blik op die wanaanwending van owerheidshulpbronne; en die hoe en wat van biografie is van die onderwerpe wat deur kundiges by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium (12–13 September) op Stellenbosch bespreek sal word.
 
article
Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling
 
article
Tweede jaarlikse Taalmuseum-lesing ter viering van Erfenisdag
Feeste | Festivals
article
Skrywersfees
Tuin van Digters 2013: Program
 
article
Clover Aardklop 2013
Afda brings Afrikaans short films to festival
Reney Warrington

A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.
 
article
Clover Aardklop 2013
Daar's 'n engel in my koskas
Willie Strauss, Naomi Meyer

Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.
 
article
Clover Aardklop 2013
Pussycat se Toni Willé vir die eerste keer by Clover Aardklop
Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.
 
article
Open Book 2013
Honger vir misdaadfiksie
Naomi Meyer

Op die verhoog van die Fugard-teater sit van die grootste name in die Afrikaanse spanningsfiksiebedryf: Deon Meyer, Karin Brynard, Kerneels Breytenbach en ’n nuweling in hierdie genre, Ilza Roggeband. Naomi Meyer het gaan luister hoe hulle oor hierdie wye onderwerp gesels.
 
Menings | Opinion
article
Webseminaar
Anastasia de Vries oor Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun
Anastasia de Vries

"Jou kind is jou kind, ongeag. Volmaak geskape deur die Here onse God. Punt. Durf ek, wat myself ’n Christen noem, dan sy handewerk bevraagteken die dag as en wanneer my kind haar gay-wees aan my toevertrou?"
 
article
In Memoriam
Seamus Heaney
Malvern van Wyk Smith

"Now he is gone. Moreover, he died in the very week of the 11th anniversary of that astounding visit in August 2002. The loss to the world of English letters is immense, and all over the world memorial services will be held and memories and appraisals will be voiced in many important places."
 
article
Regsalmanak
Moord onder dwang
Gustaf Pienaar

"Gedurende die aand van 11 September 1970 het twee mans – wat in die latere hofsaak bloot as beskuldigdes 1 en 2 geïdentifiseer is – in die buitewyke van Knysna gestap."
 
article
PEN Afrikaans
Mediavryheid op NWU se Potchefstroomkampus
PEN Afrikaans, ’n groepering skrywers, joernaliste, uitgewers, akademici en ander woordpraktisyns wat hul onder meer vir mediavryheid beywer, vind die sluiting van die Noordwes-Universiteit se studentekoerant, Die Wapad, ongerymd en betreurenswaardig.
 
article
Rubriek: De Achterflap
Het einde van een tijdperk – drie prominente docenten aan de Universiteit Leiden nemen afscheid
Hendrik-Jan de Wit

"Op vrijdag 6 september 2013 namen drie prominente docenten van de opleiding Nederlands aan de Universiteit Leiden afscheid. Eep Francken, Ton Harmsen en Peter van Zonneveld floreerden nog één keer in vol ornaat voor de sectie Letterkunde."
 
Sanlam Sing 'it
article
Lyric writing workshop to be held in Johannesburg
Learn to write great lyrics with Luna Paige, Louise Carver and Mzambiya.
 
article
FREE Download: Sanlam Sing 'it songwriter's manual
Want to write the perfect song but have no idea where to begin? Singer-songwriter Luna Paige has put together a comprehensive manual for all writers and musicians. Download the FREE Sing 'it songwriter's manual!
 
Vermaak | Entertainment
article
Teater
Race Card – ’n resensie
Maryke Roberts

"En elke nou en dan moet hy stop en wag: vir die gehoor om te bedaar en om sy eie giggels te onderdruk. Op een stadium verklaar hy: 'Ek is mal oor hierdie land; waar anders in die wêreld kan jy doen wat ons nou doen: lag vir mekaar?'"
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Die Digter, die Keiser, die Paleis
Rentia Bartlett-Möhl

Kan 'n digter met woorde 'n keiser van sy paleis beroof? Hierdie rubriek soek raad vir skrywers by Jorges Luis Borges en maak ook 'n draai by die Venesiese Biënnale. Lees verder ...
 
ATKV-Portaal
article
ATKV vereer dirigent Richard Cock
Die ATKV het op 8 September ’n oorkonde aan Richard Cock, bekende dirigent en koorleier, oorhandig uit erkenning vir die diep spore wat hy die afgelope drie dekades in Suid-Afrikaanse musiek getrap het.
 
article
Virtuoos-violis wen ATKV se Muziq-kompetisie
ATKV-Muziq is ’n nasionale klassiekemusiek-kompetisie vir jong volwasse musici in die ouderdomsgroep 15–27 jaar. ’n Totale prysgeld van R120 000 is uitgeloof.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za