View this mail online here



LitNet: Jou kwilt
Nuusbrief | Newsletter 465
21.08.2013
   
 

  LAPA Uitgewersportaal
Laslap en Kwilt: ’n Resensie
Lani Bredenkamp

"Die ryklike en oorvloedige gebruik van feitlik alle soorte materiale wat in die erfeniskwilte gebruik was, behoort ook as inspirasie te dien om nuwerwetse kwilte te maak. Mens is geneig om stiksienig te wees en jouself te beperk tot sekere soorte materiale, terwyl daar vroeër in een kwilt die gebruik van katoen, sis en selfs flennie waargeneem is."

  Sanlam Sing'it
Come and meet these legendary singer-songwriters at the exclusive Sanlam Sing 'it lyric writing workshop to be held in Cape Town on the 6th of September.

Inligting oor die kompetisie
Lees die lirieke soos wat dit verskyn.



 


 
  Briewe
“Sit sagter; sit af die televisie!”
Hennie Fritz
Sit dit af ... Maar nie vir alles nie
Wouter
Keke Jughashvili: My Dear Son
Johannes Comestor
Die rassegeskil
Angus
Ontwikkeling
Jan Rap
Noupoort, die begin van baie ...
Hennie Fritz

 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Karlien Conradie
Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel

Bioskets: Estelle Swart
Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel


  
   Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Tuin van Digters 2013
14 September 2013
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23–24 Augustus 2013
50 Shades of Bambi at the Fugard
6–24 August 2013
Two Lunch hour concerts in August at Unisa
16 and 23 August 2013
First Unisa International Flute and Clarinet Competition
2–10 February 2014
Midlands Literary Festival, Howick, KZN
24–25 August 2013

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
• Lief vir vroue se onderklere
  
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Sefika Awards dinner
Photos of the event
Izak de Vries

At the annual Sefika Awards dinner, which was held recently, outstanding service to the publishing and bookselling industry was celebrated. Izak de Vries took photos at the event.
 
article
Onderhoud
Verskietende ster
Stefan Enslin, Naomi Meyer

"Stad-en-streeksbeplanning het my kreatiwiteit en lus vir werk heeltemal doodgemaak en ek het besef hoe belangrik dit is om geluk in jou werk te vind." Stefan Enslin gesels oor sy reis na romanskryf.
 
article
De Achterflap
Een vat vol tegenstrijdigheden: Coetzees De kinderjaren van Jezus verwart, ontroert en boeit
Hendrik-Jan de Wit

"De roman De kinderjaren van Jezus van JM Coetzee is een verhaal dat schittert in eenvoud en ingewikkeldheid. Het is eenvoudig geschreven en leest snel weg. Maar tussen de regels door is het een ingewikkeld boek."
 
NB-Uitgewers
article
Biebouw-resensie
Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf
Danila Liebenberg

"Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar Danda, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf."
 
LAPA Uitgewers
article
Promosie
Ou bloed is die Lekkerlitboek vir Augustus
Izak de Vries

"Grobler het raakgelees dat Venter se skurk inherent soek na geregtigheid. Die moordenaar pleeg nie moord gewoon omdat hy lus is nie; hy verwyder pedofiele uit die samelewing omdat die staat, weens allerlei (goeie en slegte) redes nie hierdie ouens se tjank kon aftrap nie."
Uitnodiging na boekpraatjie by SASNEV, Pinelands
 
article
Tuin van Digters
Adam Small hy kô Wellington toe
Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September die Tuin van Digters-fees in Wellington aan. Adam Small, een van die besonderse digtersname op die program, keer terug na sy geboortedorp om van sy gedigte uit sy nuutste bundel, Klawerjas, voor te lees.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Eben Venter (1954– )
Erika Terblanche

“Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen.”
 
article
Blog
Skerp slot
Crito

"Op die hakke van Herman Lategan se resensie oor Kosblik lewer Johan van Zyl ’n uitmuntende resensie oor dieselfde boek. Die boek lok sterk reaksies uit, wat miskien ’n pluspunt is. Maar mens moet Van Zyl se resensie lees om ’n behoorlike idee te kry van die groot plusse en die groot minusse van hierdie versameling."
 
Nuwe skryfwerk
article
Poësie
Persverklaring
Eckhard Cloete

"Die fotograwe kom van oorsee.
Al die wit rassiste om te peusel
aan die karkas. Maar wie’t nou al
’n aasvoël sien vreet aan ’n lewende dier ..."
Volmaan 23 Junie 2013, deur Dirk Hattingh
 
article
Poësie
Les
Karin Prinsloo-Stuart
Die dag toe die geroes, deur Adriaan Coetzee
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel
Karlien Conradie, Estelle Swart

"Hierdie artikel rapporteer die bevindinge van ’n kwalitatiewe studie wat ten doel gehad het om ondersoek in te stel na die selfkonsep van studente tussen die ouderdom van 18 en 22 jaar wat hakkel."
 
ALV2014: Verbintenisse in die Afrikaanse literatuur
Karoo Parliament and Small Towns Symposium
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
ATKV
article
Finaliste
ATKV-Woordveertjies 2013
Die ATKV-Woordveertjies vind vanjaar op Vrydag 13 September by D’Aria, Durbanville plaas. Hier is die finaliste!
 
NetWerk
article
 
Clover Aardklop 2013
article
Groot, groter, grootste!
Reuse-musiekaanbod vanjaar by Clover Aardklop
Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Bok van Blerk, Jay, Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Valiant Swart, Karen Zoid ... Dis maar net ’n paar van die groot name wat vanjaar kom konsert hou by Clover Aardklop.
 
article
Visual arts
Focus on land and the landscape at the Clover Aardklop National Arts Festival
Land artist Strijdom van der Merwe is this year’s festival artist at the Clover Aardklop National Arts Festival, to be held in Potchefstroom, with themes of landscape and the environment also the focus in various other exhibitions.
Top English productions at Clover Aardklop National Arts Festival
 
Vermaak | Entertainment
article
Namibiese Woordfeesprogram 2013
2–7 September 2013
Die volledige program van die Namibiese Woordfees is nou beskikbaar.
 
article
Music: Interview
"Serving suggestion: with an open mind"
Henry Cloete, Bye Beneco

"It is difficult to pinpoint our sound and I think the reason for this is that we do not aim for one."
 
article
Onderhoud
Rozelle Blackie 101
Rozelle Blackie, Naomi Meyer

Rozelle Blackie het eers aan Cutt Glas behoort, maar sing nou solo. Sy deel haar reise, musiek en liefde vir kos.
 
article
Onderhoud
Francois van As: "Komedie is die nuwe rock ’n roll"
Francois van As, Henry Cloete

"Daar is definitief meer groei in die komediebedryf en ek het gevoel dat ek ’n beter kans het om vir myself ’n naam te maak as ’n komediant eerder as ’n musikant."
 
article
Vermaak: Onderhoud
Die skare wat die konsert befonds
Gerhard Maree, Naomi Meyer

Gerhard Maree het besef daar is baie kreatiewe mense wat elke dag werk en nooit kans kry om op te tree en hul kuns uit te leef nie. Daarom het hy City Soirée uitgedink.
New Holland and Foto Na Dans out of retirement
 
Menings | Opinion
article
Mening
Wat bedoel hy Small het Kaaps in ’n joke-taal verander?
André Trantraal

"As ek kyk na die taal waarin Small se werke geskryf is en ek kyk na dit waaroor geskryf word, behoort my antwoord te wees: Of course. Ek kan egter nie 'Of course' sê nie, want dit wás nie vir my geskryf nie. " André Trantraal skryf oor Adam Small, Nathan Trantraal en Kaaps.
 
article
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
"Bier is wyn se onderrok"
Danie van Wyk

"Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) en die Woordeboek van die Afrikaanse taal (WAT), het in Maart vanjaar ’n gesamentlike projek aangepak om woorde en uitdrukkings wat eie is aan die bruin gemeenskap te boekstaaf en deel te maak van hoofstroom Afrikaans."
 
article
Regsalmanak
Die betekenis van “kontant” in ‘n testament
Gustaf Pienaar

"Is daar in jou testament dalk woorde of bepalings waaroor daar ná jou dood gestry kan word? Indien daar by jou enige twyfel is, gaan spreek jou prokureur dat hy jou testament deeglik onder oë neem. Die laaste ding wat 'n mens wil hê is dat daar na jou dood hofsake tussen jou erfgename moet wees."
 
article
Afrikaanse Taalraad
Vrouedag en vrouekrag
"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 Augustus 2013 ’n Vrouedaggeleentheid met die tema Vrouedag, Vrouekrag! aangebied."
 
article
Opinie
Polities korrek is nie korrek nie!
Annelise

"My werk is seks. Ek skryf daaroor, dink daaroor, debatteer daaroor en ondersoek die idees wat mense daaroor het. Omdat ek elke dag met die onderwerp omgaan, vergeet ek soms dat die stellings, idees en woorde wat ek gebruik, nie as polities korrek geag word nie."
 
article
Indruk
Die taal van ’n nuwe menslikheid
Laurie Gaum, Amelia Burger

Oor die legitimiteit van openbare vakansiedae kan seker baie gesê word. Die manier waarop dit gevier word, is in ’n groot mate tekenend van die verdelingslyne wat steeds in ons samelewing lê. Laurie Gaum en Amelia Burger het Vrouedag ligtelik én met erns by Kunstekaap deurgebring.
Helping translators change the world
 
NetWerk
article
Universiteit Stellenbosch
Nagraadse programme in vertaling
Lees nog oor die nagraadse diploma in vertaling, die honneursprogram in vertaling, en die MA- en PhD-programme in vertaling.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za