View this mail online here



LitNet: Jou liriek
Nuusbrief | Newsletter 464
15.08.2013
   
 

  Boeke en skrywers | Books and writers
Koffer in Berlyn – Essays oor kabaret
Henning Snyman

"Hennie Aucamp is 'n uitnemende kenner van die kabaret en hy het wye ervaring binne die gebied, veral ook as die skrywer van kabaret- en verwante tekste. Inderdaad getuig hierdie samestelling van essays oortuigend van Aucamp se kennis en betrokkenheid."
Sensitiewe gees op pelgrimsreis deur lewe
Laurie Gaum

"Cilliers vertel van die geïnternaliseerde homofobie waarmee ‘n mens in jouself te doen kry deur jou funksionering in ‘n homofobiese samelewing. Maar sy verhaal het universele kenmerke wat die onderwerp van homoseksualiteit oorstyg."
RR Ryger: "Ek hardloop al van geboorte af in daai Tussenwêreld ..."
Henry Cloete

RR Ryger beantwoord enkele vrae oor sy ongewone aanslag en hoe die boek as “twee verhale in een” aangebied word.
Lady Limbo by Consuelo Roland: A subversive, subverting love story
Fiona Zerbst

"Playing with the tropes of erotic fiction, Roland gives us the striptease and the sex ..."

 
  Sanlam Sing ’it 2013: Die lirieke stroom in!
Sanlam Sing ’it is ’n liriekskryfkompetisie, aangebied deur LitNet en met trots geborg deur Sanlam, wat ’n platform bied aan elkeen wat belangstel in musiek, kreatiewe skryf of bloot kreatiwiteit. Dis die enigste kompetisie wat SA-musikante en liriekskrywers so direk saambring om unieke, oorspronklike liedjies te skep.

• Inligting oor die kompetisie
• Meer as 300 inskrywings binne drie dae ontvang! Lees die lirieke soos wat dit verskyn.
• Kyk vir watter kunstenaars jy lirieke kan skryf
• MTV is 'n borg
• Monster DNA borg die oorfone
• Jay Jays borg die klere
• Paul Bothner borg Roland-musiektoebehore


 
 
 
  Briewe
Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering
Dirk Laurie
Juliet Barnes: The Ghosts of Happy Valley
Johannes Comestor
Groenvystroop (L,P)
oester
Rut en Chemosh
Trienie

 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Helize van Vuuren
J.M. Coetzee se Summertime (2009) as laatwerk

  
   Blogs
Post-vrou-matiese stres
Naomi Meyer
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Tuin van Digters 2013
14 September 2013
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23–24 Augustus 2013
50 Shades of Bambi at the Fugard
6–24 August 2013
Internasionale Sterre in Slapende Skoonheid van Kaapse Stadsballet
10–18 Augustus 2013
Two Lunch hour concerts in August at Unisa
16 and 23 August 2013
Ver van Hier, 'n splinternuwe hartstogtelike musiekspel
12–19 Augustus 2013
First Unisa International Flute and Clarinet Competition
2–10 February 2014

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
• Pret met my kollega
  
 
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Cape Town launch
In Love's Place by Etienne van Heerden
Penguin Books and The Book Lounge take pleasure in inviting you to the Cape Town launch of In Love's Place by Etienne van Heerden.
 
article
Uitnodiging om bydraes
Het jy ’n storie oor jou ontmoeting met Nelson Mandela?
Melanie Verwoerd

Former ANC MP and ambassador to Ireland, Melanie Verwoerd, in conjunction with Tafelberg Publishers, is compiling a collection of anecdotes from people who have met Nelson Mandela at some stage in their lives for a special tribute book to honour the father of our nation.
 
LAPA Uitgewers
article
LAPA Uitgewers
Nuwe boeke
 
NB-Uitgewers
article
Boekbekendstelling
Hartepad deur Gerrit Rautenbach
Johan Bakkes gesels met skrywer, reisiger en fotograaf Gerrit Rautenbach oor sy foto-uitstalling en kortverhaalbundel Hartepad.
Slagyster deur Rudie van Rensburg: Bekendstelling
 
article
Webseminaar
En jy sal die waarheid ken
Retha Benadé

"Teoloë praat verskillende tale, sommige kerke probeer omhels, ander jaag die homoseksuele mens summier weg. Heteroseksualiteit kraai koning as die normatiewe en homoseksualiteit dans in die skadu’s daarvan." Retha Benadé lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Erika Terblanche

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV.
 
article
Blog
Kos en evolusie
Crito

"Die lekkerte van ’n Herman Lategan-resensie is dat hy so polemies en uitdagend skryf. Jy wil reageer, op baie dinge. Self wil ek hom koggel oor sy ophef oor ’n cliché in die openingsin, terwyl hy self lekker wei onder die goed. Harde hou in die kosmandjie, nè ..."
 
Nuwe skryfwerk
article
Rubriek: Reispapier
Fiktiewe ontmoetings
Rentia Bartlett-Möhl

Wat is die verskil tussen die ontmoetings met regte mense en fiktiewe karakters?
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
J.M. Coetzee se Summertime (2009) as laatwerk
Helize van Vuuren

"Min toegewings word aan die leser gemaak, tipies van ouer skrywers in die laatwerkperiode, wat meer konsentreer op laaste werke waarmee hulle hul eie vermoëns uitdaag en minder op die kommunikatiewe aspek van werke."
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
ATKV
article
ATKV-klassiekesangkompetisie
Kaapse sopraan is die wenner
Die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto het die afgelope naweek tydens die Klein Karoo Klassique-fees in Oudtshoorn plaasgevind.
 
NetWerk
article
UCT vacancy
Associate Professor / Senior Lecturer / Lecturer English Education
 
 
Clover Aardklop 2013
article
Onderhoud
Nicola Hanekom gesels oor Land van skedels
Nicola Hanekom, Naomi Bruwer

"Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal."
• Clover Aardklop 2013 Program
 
Vermaak | Entertainment
article
Oppikoppi 2013
'n Skalpel in die vorm van 'n strydbyl
Gerdus Senekal

"Tussendeur die rondslentery van verhoog tot verhoog sien ek hoe die Bewilderbeeste die diverse musikale aanbieding van Koos Kombuis tot Zakes Bantwini en Mi Casa terdeë geniet. Werklik ’n plek vir 'elke kleur en geur', soos vriend Dane sê."
 
article
KlankKas: Onderhoud
Herman Kleinhans: "Ek gee nie meer om oor die bedryf nie ..."
Henry Cloete, Herman Kleinhans

"Ek is moeg daarvoor om vir almal te cater en ek het besluit om net te doen wat ek wil doen en musiek te skryf en maak wat my gelukkig maak ..."
 
article
Cool stuff
August 2013
Réney Warrington

Réney Warrington shares her highlights on the August events calendar.
 
article
Teater: Rubriek
Huis toe, Mies Julie en The Rocky Horror Show
Albert Maritz

"Toe dit een keer gebeur, is dit een van daai vreemde ervaringe – ’n stuk wat aangebied word met so ’n vreemde styl. Dit was my ervaring by vanjaar se Woordfees. En al is dit hoe laat, is dit belangrik om te betrag. So, nou, die eerste kans wat ek kry in maande, soek ek die geleentheid om daaroor te skryf."
 
Menings | Opinion
article
Onderhoud
Michael le Cordeur gesels oor Kaaps
Michael le Cordeur, Naomi Meyer

"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."
 
article
Opinion
Expression is Golden
Nthabeleng Mzizi

"InZync poetry sessions are a surprisingly humble space where bras and sisters come together in an intimate cipher, where rappers informally freestyle over self-created beats, a pre-game warm-up rolling together blades of spiritual enlightenment, avoiding the blue lights of the five o’s and sharing a moment while spitting lyrical lines."
 
article
Regsalmanak
Die verlore varkie
Gustaf Pienaar

"Vandeesweek se hofsaak vertel die amper droewige verhaal van 'n boer, ene mnr Scheepers van Vryburg, wat in die middel-sestigerjare van die vorige eeu vyf varke met sy bakkie dorp toe vervoer het."
 
Kuns | Art
article
Art
On Beauty: A love letter
Izak de Vries

"This is a love letter to some of the most remarkable full stops in the world, and to their friends. It could also have been an essay about beauty, but I’d rather treat it as the former."
 
article
Land art
Site Specific blog
Réney Warrington

Site-specific art is artwork created to exist in a certain place. Read Réney Warrington's blog and look at her photos of Site Specific in Plettenberg Bay.
 
Advertensie
article
Onderhoud
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun
Koop die boek wat almal laat praat. Lees ook 'n onderhoud met die skrywers op LitNet.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za