| LAPA Uitgewers |
 |
Onderhoud
Veronica – die kleur van liefde |
Alita Steenkamp, Naomi Meyer
"Maar die verhaal, gebaseer op die werklikheid, handel oor baie meer as net Veronica se oorsprong en kinderjare. Dis 'n storie oor 'n vrou se hartseer en haar uitstyg bo haar omstandighede. Naomi Meyer het met Alita Steenkamp, die skrywer van die ware verhaal van Veronica van Vollenhoven, gesels." |
| |
| NB-Uitgewers |
 |
Foto's
Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling |
|
Izak de Vries
Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel. |
|
• Kunstekaap Vroue/Lettere Kunstefees uitnodiging |
| |
| Boeke en Skrywers |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint |
|
Marietjie Lambrechts
Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch. |
| |
 |
Biebouw-resensies
Onsigbare mense van die Karoo op reis na identiteit |
|
Michael le Cordeur
"Lanklaas het ’n roman my so aangegryp, maar terselfdertyd ook so ontstel, soos hierdie een. Karretjiemense is die aangrypende storie – om David Kramer se woorde te gebruik – van 'die onsigbare mense van die Karoo' wat Carol Campbell op die voorgrond bring." |
| |
 |
Biebouw-resensies
Gifkaroo – voorteks maak vuis |
Susan Smith
"... Dít is die eerste gewaarwordinge ná die lees van Gifkaroo, Etienne van Heerden se voorteks vir sy roman, Klimtol, wat in September 2013 by Tafelberg Uitgewers verskyn." |
| |
 |
Poësie
Digters uitgenooi na Tuin van Digters |
|
Die Breytenbach Sentrum nooi nou alle digters uit om op Marlene van Niekerk se gedig "Mud school" te reageer en om dan hul gedigte van saam-protesteer, of dan teenkanting, te kom voorlees. |
• Program: Tuin van Digters
|
| |
 |
Foto's
Penguin SA verwelkom Karin Brynard as skrywer |
|
Naomi Bruwer
Karin Brynard is Dinsdagaand by Penguin se Johannesburg-kantoor as Penguin-skrywer verwelkom en aan die media bekendgestel. |
| |
 |
ATKV-Skrywersalbum
ID du Plessis (1900–1981) |
Erika Terblanche
“Dit was die begin. Die mense se vreemde verwewing van oosterse en westerse beskawings het my gefassineer. In daardie dae kon jy ’n paar treë uit Adderleystraat loop en heeltemal vergeet jy’s in Suid-Afrika.” |
| |
 |
Uitnodiging
Die 2013 Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie |
| |
| Kuberklas |
 |
Resensies
Die Swart Kat slaan 'n vos toeganklik vir die moderne jong leser |
|
Marike van der Watt
Marike van der Watt gee haar indrukke van Die swart kat slaan ‘n vos – en vertel ook hoekom dié boek, naas Saartjie, saam met die Maasdorp-reeks tweede op haar tienjarige dogter se lys van gunstelingboeke is. |
| |
| Win |
 |
Bloody Book Week & Crime Month
Exclusive Books celebrates |
|
From 31 July to 31 August, mystery, murder and mayhem will rule supreme at Exclusive Books during Crime Month. |
|
• Celebrating South Africa’s Book Industry |
| |
 |
Blog
Toegeeflikheid |
Crito
Crito skryf oor ’n resensie wat definitief met onbeteuelde geesdrif oorloop nie, ’n vrek interessante resensie en ’n baie ongelukkige resensie. Boeke ter sprake is: Skottel en spens, Elke dogter het ’n ma, Oorlopers, Bleek planeet, Die bleek man op my hakke, Swart op wit, Skrapnel en Siende blind.
|
| |
| Nuwe skryfwerk |
 |
Rubriek: Reispapier
Word verhale vertel of geleef? |
|
Rentia Bartlett-Möhl
Rentia kyk na die gaping tussen die wêreld van die teks en die wêreld daarbuite. Word verhale vertel of geleef en waarom vertel ons so graag stories? |
| |
 |
Poësie
Anoniem geskenk |
|
Eduan Naudé
"Vir jou gaan ek 'n ketel
en 'n stel wit koppies koop
as trousseau vir die trou" |
• Oewerspel – Eduan Naudé • A painting grows on your wall – Dick Romeo Matshaba • Early evening – Wesley Roodt
|
| |
 |
| |