| Boeke en Skrywers |
 |
Onderhoude
Monument: Gesprek oor om die boek op te rig |
Maretha Maartens, Danila Liebenberg
Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman. |
| |
 |
Biebouw-resensies
Lees gerus ’n Ander mens |
|
Jonathan Amid
"Die gepaste titel dui ooglopend op die feit dat diegene wat in die getuiebeskermingsprogram geplaas word, ’n nuwe identiteit moet aanneem, en wesenlik 'nuwe' of 'ander' mense moet word om te oorleef en met hulle lewens aan te gaan." |
| |
 |
ATKV-Skrywersalbum
Anoeschka von Meck (1967–) |
“Anoeschka het nog altyd, vandat sy kon onthou, geskryf. En hoewel sy nie altyd stories geskryf het nie, het sy dagboeke geskryf. 'Sommer oor allerhande goed. Ek het ’n hele trommel vol dagboeke by die huis, maar ek draai dit met draad toe sodat my broers nie daarin kan krap en lees nie.'” |
| |
| LAPA Portaal |
 |
Boekbesprekings
Kalfiefees 2013 |
|
Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter,. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind. |
| |
 |
Wen
Jou ergste ervarings by die dokter – wenner aangekondig! |
LitNet het jou uitgenooi om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel deur kommentaar te lewer. Ronel Gill het die kompetisie gewen. Baie geluk, Ronel! |
| |
| Win |
 |
Bloody Book Week & Crime Month
Exclusive Books celebrates |
|
From 31 July to 31 August, mystery, murder and mayhem will rule supreme at Exclusive Books during Crime Month. This literary crime spree will kick off with the annual Bloody Book Week celebration, brought to you by Jenny Crwys-Williams and Associates from 31 July to 4 August in Johannesburg. |
| |
 |
| |
| Nuwe skryfwerk |
 |
SkryfNet 2013
Danie Marais se tweede verslag |
|
|
Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte. |
| |
 |
SkryfNet 2013
Jasper van Zyl se tweede verslag |
|
|
Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte. |
 |
| |
| Feeste |
 |
Onderhoude Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus |
Naomi Meyer
The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to. |
|
• Schreiner Karoo Festival 2013: Day Programme |
 |
Clover Aardklop 2013
Program |
|
• Drie nuwe direksielede aangestel by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees |
| |