| In Memoriam |
 |
In Memoriam
Willem Cruywagen – lid van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns |
|
"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die heengaan van dr Willem Cruywagen. Hy was 'n hoogsgeëerde en gerespekteerde lid van die SA Akademie en het aktief aan alle verrigtinge deelgeneem." |
|
• ATKV-Portaal - In Memoriam: Willem Cruywagen |
|
 |
In Memoriam
’n Huldeblyk aan Arthur Chaskalson, die Grondwetbouer |
Marinus Wiechers
"Hierdie bydrae is ’n persoonlike huldeblyk aan ’n groot Suid-Afrikaanse juris wat by sy heengaan verlede jaar nie die erkenning ontvang het wat hy so uitermate verdien het nie." |
| |
| Boeke en Skrywers |
 |
Nuwe boeke
Pitkos: Inspirasie, wyshede en antwoorde vir die lewe – Bekendstelling |
|
|
"In RSG se gewilde radioprogram Pitkos gesels Dr ST Potgieter oor interessante en lewensverrykende aspekte vir een en almal. Die keur van sy inspirerende gesprekke is saamgevat in Pitkos: Inspirasie, wyshede en antwoorde vir die lewe ..." |
| |
 |
Resensie
Flat Water Tuesday: What sport does not prepare you for |
Donald Powers
"Make peace with the past.' For the protagonist of Ron Irwin's Flat Water Tuesday, Rob Carrey, this past is outwardly that of his experience of challenge and triumph as a member of the celebrated four-man rowing team of The Fenton School in Connecticut, the God Four." |
| |
 |
Biebouw-resensie
So was dit – Ope brief aan Johan van Wyk |
Gerrit Rautenbach
"Jou stories lees lekker en wat ek die meeste van hou, is dat alles eintlik daar was, en soms nog net so daar is, in die meeste van ons se lewens." |
| |
 |
Resensie
Kerkenberg tot Bloedrivier |
Dioné Prinsloo
"Alhoewel volwasse lesers die boek sal geniet, is die werklike teikenmark waarskynlik eerder die jeug. Die moderne konsep is ’n 'oorkruisroman', wat bemark word as boeke vir beide leesgroepe." |
| |
 |
ATKV-Skrywersalbum
S Ignatius Mocke (1912–1990) |
Erika Terblanche
"Hy het in 1931 by die staatsdiens in Pretoria begin werk en het later verder in die regte studeer. Hy was ook verbonde aan die redaksies van Die Vaderland en Die Brandwag." |
| |
 |
Announcement
Nielsen Booksellers' Choice Award |
|
The Booksellers’ Choice Award is chosen and presented by the South African book trade in recognition of outstanding contribution to the industry. Riaan Cruywagen's Wat's nuus is on the shortlist for 2013.
|
| |
 |
| |
| Geestelik |
 |
Onderhoud
Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding
|
Jacelize de Waal, JB Roux
“Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel." |
| |
| Gay |
 |
Book launch
Pilgrim |
Izak de Vries
"Pieter Cilliers’s autobiography, first published in South Africa in 1997, is the story of a gay pastor’s struggle to come to terms with his homosexuality. Izak de Vries took photos at the book launch in Cape Town." |
| |
| Advertensie |
 |
Onderhoud
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun |
|
Koop die boek wat almal laat praat. Lees ook 'n onderhoud met die skrywers op LitNet. |
| |
| Akademie vir Dramakuns |
 |
Eenbedryf-skryfkompetisie:
Akademie vir Dramakuns (ADK) |
|
Die Akademie vir Dramakuns wil skrywers aanmoedig om deel te neem aan ’n Eenbedryf-skryfkompetisie wat die ADK van stapel stuur. |
| |
| NB-Uitgewers |
 |
NB-Uitgewersportaal
Nuwe boeke |
|
Kyk na NB-Uitgewers se aanbieding van nuwe boeke vir Julie 2013. |