View this mail online here



LitNet: Jou goudogie
Nuusbrief | Newsletter 458
03.07.2013
   
 
 
  Grahamstown National Arts Festival
Dirt grou diep, tot by die murg
Emma Kotze
Rainbow Scars: Die seer van Suid-Afrika
Emma Kotze
Running on empty hits the bullseye
Renata Redelinghuys
The Unexpected Man: A very satisfying play
Renata Redelinghuys
2 X Beckett: A huge disappointment
My name is Rachel Corrie: A brave play which evokes conversation about realities
Renata Redelinghuys
Exit/Exist: ’n delikate balans tussen die tradisionele en eietydse invloede
Emma Kotze



 
  Briewe
Teerpad-konfrontasie
Trienie
Voeding meer as kos
Hennie Fritz
Die duiwe sing van tonnels en blikkieskos
jangertjie
Caroline de Margerie: American Lady
Johannes Comestor
Die reukgeheue is die mooiste onthou
Adele
Madiba is besig om ons te verlaat …
George
Swanesang vir ’n Stuyvesant
jangertjie
Pil van bitterheid
Trienie

 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Jako Olivier
Die mate van konsekwentheid in SMS-Afrikaans

  
   Blogs
By ’n sterwende kindjie
Naomi Meyer
Slaan die deure van persepsie vir jou toe of maak jy hulle oop?
bertus_osbloed
De schilder en de regenboog
Ingrid Glorie

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
First Unisa Wind Instrument Competition to start shortly
27 June – 6 July
Print artist Helen Brent Cooper presents first solo exhibition
27 Jun – 7 July
Boekbekendstelling: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors
4 Julie
Mr Cat & The Jackal at Die Boer Theatre Restaurant
7–10 July
Book launch: Shadows by Novuyo Rosa Tshuma
11 July
Naledi se Annelie Botes en Stefan Enslin by Vryfees in Bloemfontein
9–14 Julie
Boekbekendstelling: Marzanne Leroux-van der Boon se Kavod Adonai
13 Julie
Book launch: Apocalypse Now Now by Charlie Human
16 July
First national Unisa wind instrument competition to take place this winter
27 June – 6 July
Book launch: Dirt Busters
1 Augustus
Vuleka-kunskompetisie/art competition 2013
7–30 Augustus
Amanda Strydom in State of the Heart (20 jaar later)
15–16 Augustus
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23–24 Augustus

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Hygliteratuur
• Twee skakerings van grys – Herr Komi Sahr
• Speeltyd na die naweek – MaKriek
• Skrywersrusplek – MisteryMe
  
Boeke en Skrywers
 
article
Biebouw-resensie
Chokers en Survivors deur Nathan Trantaal: Kaaps en in your face
Joan Hambidge

"Die bundel gee die manlike perspektief op die digter se vrou, Ronelda S Kamfer, se Noudat slapende honde. Digters wat onder een dak saamwoon, tree dikwels in gesprek met mekaar."
• Boekbekendstelling – 4 Julie: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors
 
article
LAPA Uitgewersportaal
My hel in Dubai (en oor ander skrywers se stories)
Ilse Salzwedel

"Ek hoop die boek laat mense besef dat dit baie belangrik is om die moets en moenies van ander kulture te leer voordat hulle vreemde bestemmings stormloop."
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Wilhelm Knobel (1935–1974)
Erika Terblanche

"Daar is geen groter smart as om nie te kan ly nie en dat die siel sonder rusplek is voor geslote deure."
 
article
Biebouw-resensie
Bleek Planeet: Wanhoop oor die stand van die skepping
Henning Snyman

"Hier is geen geheimenis vir die leser om tematiese motiewe, ook leitmotiewe, te probeer naspeur nie. Net soos die brose planeet waaroor hierdie verse wonder, net so broos is hierdie verse in hulle blootstelling."
 
article
NB-Uitgewersportaal
Lokprent: Die AA toe OE van seks deur Riette Rust
Kyk na die lokprent van Riette Rust se boek Die AA toe OE van seks.
 
article
 
Nuwe skryfwerk
 
article
Rubriek: Reispapier
Die limiet van lug
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia wandel deur ’n uitstalling oor die geskiedenis van lugfotografie en vra: waarom word ons so deur die voëlperspektief geboei? En wat het dit met letterkunde te make?
 
article
Poësie
Goudogie. Chrysopa vulgaris.
Johann Lodewyk Marais

"’n Goudogie is ’n '[t]ingerige, sierlik gevleulde insek [...], met groenagtige gaas- of netvlerkies en ogies wat glinster soos goud" (WAT III, bl 366).
• Klawerdam – Willem de Vries
• Uitsig – Gerald Erasmus
 
article
Fiksie-kompetisie
’n Warm reis in die koue
Stef Delport

"Juliemaand in die Wieg van die Mensdom kan bitter koud wees."
• Op pad – Paula Hartzenberg
• Die spook van Norvalspont – Lourens   van Schalkwyk
• Op die plaas – Lettie du Preez
• Piramides van Giza – Lana Lubbe
• Stoesel – Marike Snyman
• Vakansie in die paradys – Lisa Rossocha
 
article
LitNet-Spens: Nou wil jy hê – ek moet sê – hoe sien ek die lewe!
Henk Seymore

‘n Wakker en kompakte stuk skryfwerk vir ’n jong akteur wat maksimum impak wil bereik met ’n klein aantal woorde wat handel oor ’n besonder groot verskeidenheid uiteenlopende uitdagings wat die hedendaagse lewe stel.
 
ATKV-portaal
article
Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
Voornemende kursusgangers moet 'n kortverhaal met 'n romantiese strekking of 'n eerste hoofstuk van 'n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum vir inskrywing op Vrydag 23 Augustus 2013 aanstuur.
 
Menings | Opinion
 
article
Essay
A history of violence – and bullfighting
AC Coubleigh

"South African writer John M Coetzee’s public appeal to Spain’s Cultural Committee contemplating the decision of whether or not to legally protect bullfighting as a 'cultural pastime' essentially pleads with the country’s lawmakers ... to be ’nicer' to unaware and unfortunate bulls."
 
article
Regsalmanak
Risikoreëling by koopkontrakte
Gustaf Pienaar

"Nadat die koopkontrak gesluit is, het die huis afgebrand."
 
LitNet Akademies
 
article
Geesteswetenskappe
Die mate van konsekwentheid in SMS-Afrikaans
Jako Olivier

"In hierdie artikel word ’n oorsig gebied oor die sosiolinguistiese agtergrond waarin SMS-taal funksioneer aan die hand van relevante literatuur."
 
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Waarom "volkskerk" en die gelaaide term?
Klippies Kritzinger

"Die vraag oor die nuttigheid van ’n debat oor die begrip volkskerk is vir my in die eerste plek ’n vraag of die begrip volk in Suid-Afrika losgemaak kan word van die konnotasie van rasse-identiteit."
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Vermaak | Entertainment
 
article
Column
Cool stuff: July 2013
Reney Warrington

Reney Warrington's eagle eye spots some awesome new movies, TV series, art and literature well worth checking out this July.
 
article
Filmrubriek: Fliekflooi
Song for Marion: Die beleënheid van ouderdom
Suzette Kotzé-Myburgh

"Marion is sterwend aan kanker, maar sy leef steeds vir alles wat elke dag bied, veral vir die sanggroep oues onder leiding van die jong onderwyseres Elizabeth."
 
article
Music
SACM Winter Classics: A promising revival for a new generation
Eddie Campbell

"The aim of this series of four performances, performed every Tuesday from 18 June until 9 July 2013, is to create a lighter atmosphere that is indeed more accessible for a younger audience."
 
Feeste
 
article
Vryfees 2013
Die Volksblad UFS Vryfees vind plaas vanaf 9 tot 14 Julie 2013. Lees op LitNet oor items wat by vanjaar se fees aangebied sal word.
• Charl du Plessis, Suid-Afrika se "Piano Man"
[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie
• Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos
The Three Little Pigs skree oor ’n samelewing se immoraliteit
• Christiaan Olwagen: Protesteater vir ’n nuwe Suid-Afrika
Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie
• Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie
 
article
McGregor Gedigtefees: Foto’s
Marlene Malan

Marlene Malan het die McGregor Gedigtefees van 21 tot 23 Junie 2013 kamera in die hand bygewoon en vir LitNet foto's gestuur.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za