| SBA-portaal |
 |
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Magdalene Lewies is Dysselsdorp Sekondêre Skool se trots |
Danie van Wyk
"Magdalene Lewies trek almal se aandag, omdat sy op haar ouderdom reeds ’n kranige onderwyseres is wat klasse na skool aanbied vir leerders so jonk as 7–13 jaar." |
| |
| Boeke & skrywers | Books & writers |
 |
Biebouw-resensie
Hartland – Deon Opperman |
Lien Botha
"Die slot van Hartland is soos om jare later weer in daai slagkamertjie te staan en jou vingers oor die mesgroewe in die staalblad te beweeg. Dan, met die uitstap, sien jy die gebleikte vlek teen die muur." |
| |
 |
Biebouw-resensie
Gibson se verse maak selfs die dood nie gedaan nie |
Ingrid Woudstra
"Die reismotief in die gedigte simboliseer waarskynlik ook die reis na ’n ánder, beter wêreld na die dood." |
| |
 |
Biebouw-resensie
Voetspore – Johan Badenhorst |
Gerrie van Eeden
"Nes met vorige Voetspore-reise word daar op ’n tipe epiese tog besluit. Van die Kaap tot Kaïro is al gedoen, Gansbaai tot Gaboen ook. Agulhas tot Alexandrië is volgende aan die beurt." |
| |
 |
Resensie-resensent
Die geheim |
Crito gee 'n opinie oor die resensies:
• Duisend dae op jou spoor, deur Cas Vos. Resensent: Charl-Pierre Naudé
• Ou bloed, deur Peet Venter. Resensent: Riaan Grobler |
| |
 |
|
Dricky Beukes (1918–1999) |
Erika Terblanche
"Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse." |
| |
| Kuberklas |
 |
Kuberklas: Notas, toetse en vraestelle
Hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2013 |
|
| |
Kuberklas Kreatief | Nuwe skryfwerk
'n Tyd om te lewe |
Simone van Loggerenberg
|
| Menings |
 |
Prometheus ongebonde
Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys |
George Claassen
"As ’n inleidende stel riglyne om wetenskap te geniet aan die hand van verstaanbare en genotlike skryfwerk, beveel ek die volgende elf werke aan wat meme van bygeloof en wensdenkery se angel kan trek." |
| |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Negotiorum gestor |
Gustaf Pienaar
"Uiteindelik sit jy met die rekenings van die loodgieter en die glashandelaar, terwyl jou huishulp aan die einde van die week haar volle loon van jou verlang, hoewel sy twee dae lank in werklikheid vir jou buurman gewerk het." |
| |
 |
Jason Lloyd: Hotnotsgot
"Madiba-inslag" gee hoop |
Jason Lloyd
"Ek wil dit duidelik stel dat ek geensins beweer dat bruines ’n homogene groep is nie. Daar is bruines wat hulself nie as Khoi of San beskou nie. Andere voel egter sterk oor dié identifisering." |
| |
|
| Nuwe Skryfwerk | New Writing |
 |
Reispapier
Moord op Stellenbosch. Karin Brynard onder die soeklig |
Rentia Bartlett-Möhl, Karin Brynard
Waarom het Karin Brynard juis Stellenbosch gekies as ruimte vir ‘n gruwelike moord in haar jongste roman, Onse Vaders? Rentia het haar onder die soeklig geplaas. |
| |
 |
Poësie | Poetry
Gebed om die gebeentes |
Joan Hambidge
"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings,
gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam" |
|
• Ek bêre jou woorde – Evelyn
|
|
• Wraaklied – Willem de Vries
|
 |
| |
| Wen |
 |
| Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – wenners aangekondig! |
Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. |
| |