View this mail online here



LitNet: Jou nuwe storie
Nuusbrief | Newsletter 455
12.06.2013
   
 
 
  Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Lees nou die tweede weergawes van die Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd se stories.
Sewentien tuindwerge Alledaagse insomnia Behoede my Desperate Housewife
’n Broekskeur bruilof Die fiets Die gevolmagtigde Duimgooi na nêrens
Shawn se dilemma Hond 'n Hart van swart ’n Kis vir Boel
’n Happy ending Met somer in gedagte Die diere is onrustig Petrus
Pik Thula baba Vergeet-my-nie Die wens





 
 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Ockie Vermeulen
Rondo as metafoor vir Christa Steyn se lewe

 
  Briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.

  
   Blogs
Blog op LitNet. Klik hier om te registreer!

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Hermanus FynArts Festival
7–16 June
ImpACT Awards open for nominations
12 June – 31 August
Boekbekendstelling: Wolf, wolf deur Eben Venter
13 Junie
Book drive – Mandela Day 2013
16 June - 22 June
Koos Kombuis by Die Boer
19 Junie
Book Launch: Risk by Jason Staggie
20 Junie
Boekbekendstelling: Zirk van den Berg se 'n Ander Mens
20 Junie
Piet Botha en The Lyzard Kyngs
27 Junie
First national Unisa wind instrument competition to take place this winter
27 June – 6 July
Art.b Gallery in Bellville presents Monochrome
12 June – 19 July
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Bieg
Dankie, Kuber-Liefie, vir die wonderlikste maande van my lewe

  
  Hygliteratuur
Playboy SA se speelmaat-kompetisie: Vasgevang in ’n maalkolk

  
Nuwe Skryfwerk | New Writing
article
Fiksie | Fiction
The last romantic
Dick Romeo Matshaba

Dick Romeo Matshaba writes about of a man who falls in love on the streets of Pretoria's Arcadia.
 
article
Poësie | Poetry
Caravans of the night
Estelle Zietsman

A poem for when the night falls.
uit ’n pen – Nicolaas Geldenhuys
Flenters op die werf – Koos Botha
 
Menings
article
Taal | Language
Afrikaans op die lug in die Wes-Kaap
Danie van Wyk

"Afrikaans  gons behoorlik op die luggolwe van die Wes-Kaap die afgelope paar maande met die totstandkoming van twee nuwe radiostasies in Kaapstad."
 
article
Rubriek: Regsalmanak
Versari in re illicita
Gustaf Pienaar

"Gedurende die herfs van 1959 het ene Van der Mescht en sy vriend Arie Groesbeek in Groesbeek se huis ’n verbinding van goud en kwik op ’n stoof tot kookpunt verhit met die doel om die goud daaruit af te skei."  
 
article
Jason Lloyd: Hotnotsgot | Columns
Bruin politieke party "bloot 'n dom idee"
Jason Lloyd

Definieer “bruin belange” … en hoe verskil dit van swartes se belange wat, net soos bruines, grotendeels nog arm is?
 
article
Onderhoude | Interviews
Melt Myburgh oor McGregor se eerste poësiefees
Melt Myburgh, Naomi Meyer

"Verder kan mens maar net in die hoofstraat rondslenter; die deure van kuierplekke maak vanself oop!"
 
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensies | Reviews
Rooi Jan Alleman: ’n resensie
Ampie Coetzee

"Ons was maar net mense uit Afrika. Afrikane. Maar nou, ’n identiteit wat my deur … Fasciste opgelê (is), maar ek gaan terug om ’n betekenis daaraan te heg, my eie betekenis." 
 
article
Biebouw-resensies | Reviews
Koljander: Geurige dis vir die fynproewer
Jonathan Amid

"Sonder enige oorbodige sentiment of simboliek maak Maas dit gou duidelik dat daar heelwat agter die skerms aan die gang is."  
 
article
Biebouw-resensies | Reviews
Verstevlei – byna soos ’n droom
Bibi Burger

"Soos ’n droom nie geïnterpreteer kan word vir definitiewe antwoorde nie, maar jou tog uitlok tot verwondering en wonder, só is Renier se verhale." 
 
article
Biebouw-resensies | Reviews
Deur ruite van die reis – ’n oase wat die dors les
Dewald Koen

“Soos die woestyn is die gedig onsterflik ...” 
 
article
Resensie-resensent
Vermoedens
Crito

Hierdie week besin Crito oor resensies wat elders verskyn het, maar ook toevallig publikasies is waarvan resensies of onderhoude vandeesweek op LitNet verskyn: Verstevlei, Deur ruite van die reis en Onder water.
 
article
ATKV-Skrywersalbum: AD Keet (1888–1972)
Erika Terblanche

"As jongste moes hy menigmaal aan die kortste ent trek. Hy en sy broer BB Keet het as kinders by ’n watergat gespeel, toe sy broer hom in die water stamp."
 
article
Die verhaal van Racheltjie de Beer binnekort in Nederlands
Die groot Nederlandse uitgewershuis Mozaïek het so pas bekend gemaak dat hulle die Afrikaanse trefferboek Die verhaal van Racheltjie de Beer, geskryf deur Brett Michael Innes, in 2013 in Nederlands gaan vertaal en uitgee.
 
In Memoriam
article
Aan Erik. Ter herinnering.
Abraham H de Vries

"Dit was Erik. Dit is ook die eintlike storie van Cheviot Place 6. Dit is nou verby. Dit was nie net ’n gebou nie. Dit gaan nooit verby nie." Abraham H de Vries bring hulde aan Erik Laubscher.
 
Teater
article
Kuns
Oor kuns, eerlikheid en die Living Newspaper
Coenraad Bezuidenhout

"Dit (Balbesit) gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Rondo as metafoor vir Christa Steyn se lewe
Ockie Vermeulen

"In hierdie interpretatiewe studie, gegiet in die vorm van ’n gevallestudie, word Rondo ontleed om die betekenisvolle verband tussen komponis en komposisie te beskryf." 

 
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Uitnodiging: 3de Karoo Ontwikkelingskonferensie
Die derde Karoo Ontwikkelingskonferensie vind op 10 en 11 Oktober 2013 op Philipstown plaas.

 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Kuberklas
article
Kuberklas Kreatief | Nuwe skryfwerk
Madam 50's Glam Vintage
Simone van Loggerenberg

"Het sy dan gedroom? Sy kan tog nie een dag soos ’n prinses behandel word en die volgende totaal onder die radar verdwyn nie?"
 
article
Skolebesoek
SBA besoek Laerskool Rietenbosch in Cloetesville
Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek.
 
Mandeladag 2013: Gee jou boek vir Mamelodi
 
Musiek
article
Music interview
Zebra and Giraffe: Greg Carlin on upcoming tour
Henry Cloete

"When you're on a big stage with loud guitar amps and drums, it's harder to communicate with fans. This is a lot more exposed ..."
 
article
Klankkas-onderhoud
Oros in ’n Lang Glas werk aan nuwe album
Henry Cloete

"Daar is, after all, ’n spesifieke klank wat ons het, maar ek dink die tempo gesels maar saam met die lirieke."
 
Sanlam Sing 'it
article
Behind the scenes: “Once More, With Feeling” music video
Chrizane van Zyl

With the next Sanlam Sing 'it competition around the corner, Sing 'it fans will be glad to hear that 3rd World Spectator's latest music video is coming soon.
 
NB-Uitgewers
article
Toekennings
Media 24 Boeke: Literêre pryse 2013
Naomi Meyer

Die wenners van Media24 Boeke se literêre pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand 7 Junie in die Commodore-hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad bekendgemaak.
 
LAPA Uitgewers
article
Nie net die Babalela nie: 'n onderhoud oor Onder water
Martie Preller, Naomi Meyer

"As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."

 
article
Lam in wolfsklere – ’n onderhoud
Bernette Bergenthuin, JB Roux

"Met ’n naam soos Bernette Bergenthuin het Bernette Bergenthuin amper nie ’n keuse gehad as om reeds in haar vroeë twintigs te begin boeke skryf nie ..."

 
article
Vadersdag-afslag by LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewers

Bederf die man in jou lewe!

 
Fiksie-kompetisie
article
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
Koffie met Castro
Estelle Nagel

"Ek het my eerste twee weke in Havana in goeie geselskap bestee: Ek eet soggens ontbyt langs John Lennon, smiddae drink ek koffie saam met Castro."
 
• "Die hengelaar" deur Chris Wait
"Een swaeltjie maak nie ’n somer nie" deur Lydia Willems
"Elamshal" deur Adriaan Coetzee
"Keurbooms se Kersboom" deur Stef Delport
 
 
Film
article
Film
Fanie Fourie's Lobola
Réney Warrington

Fanie Fourie’s Lobola won the Audience Award at the Seattle Film Festival 2013. Read Réney Warrington's review of the movie.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za