| NB-Uitgewers |
 |
Resensie
Die dans met die dooies: Karsten se nuutste ’n Roman van Groot Belang |
Jonathan Amid
"Die opgrawe van die beendere dien as plot-drywer en vlek ook die sentrale tema van opgrawing en identifikasie oop: fisiese sowel as psigiese opgrawing, die oopgrou van ’n verlies van onskuld ..." |
| |
 |
Resensie
Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend |
Jaco Barnard-Naudé
"Jack en Matt speel Wolf, wolf op gevaarlike plekke – dwarsdeur die roman. Maar bowenal is die 'Wolf, wolf'-tema ’n sleutel." |
| |
| LAPA Uitgewers |
 |
Onderhoud
Seisoen van vergifnis: ’n balans tussen genot en geregtigheid |
Alta Cloete, Izak de Vries
"In Suid-Afrika met soveel behoeftiges is dit alte maklik om heeltemal verdwaal te raak in die ellendes rondom jou. Dis ’n daaglikse stryd om te weet vir wie moet of kan jy help en wie is besig om vir jou ’n lang storie te vertel." |
| |
| Menings |
 |
| Breking in die Karoo |
|
|
Jorisna Bonthuys
"As ek deur die Karoo reis, wil ek dit nie graag as ’n ekoramptoeris doen nie." Jorisna Bonthuys skryf oor Jonathan Deal en Ivo Vegter se kaalvuisgeveg by die Franschhoek Literêre Fees 2013.
|
| |
 |
| The South African porn industry: stimulating growth |
Fhumulani Justice Khumela
"While the hypocrites sharpen their blades, there is a need to unmask society and educate people about porn. For one, it is adult content for consenting adults, 18 and older." |
| |
 |
Rubriek: Hotnotsgot Skryf mense nog briewe met die hand? |
Jason Lloyd
"Ek herken amper nie eens meer my handskrif nie. Dit was ’n goeie, netjiese handskrif." |
| |
 |
Regsalmanak
25 Mei: "... drank deeply of brandy ..." |
Gustaf Pienaar
"Soos appèlregter Holmes dit later gestel het: 'To ease his troubled exit through life’s twilight he drank deeply of brandy.'" |
| |
 |
Refleksies | Dutch
Libris Literatuurprys 2013 laat wenner in grag spring |
Carina van der Walt
"Die formele toekenning van die 20ste Libris het op 7 Mei in die Amstel Hotel in Amsterdam plaasgevind. Dit was egter nie die prysgeld van 50 000 euro wat Wieringa in die grag laat spring het nie." |
| |
| Feeste |
 |
|
FLF 2013: What do publishers want? |
Naydene Fisher
"On the fiction side the publishing house looks specifically for the 'wow' factor, something that will make people sit up and take note of the author or the script." |
| |
|
• Bekendstelling: Op pad met Afrikaans by McGregor
|
| |
|
• In conversation with Jane Raphaely
|
| |
| ATKV-portaal |
 |
ATKV
2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings |
|
Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop! |
• ATKV-jeugberade gedurende die wintervakansie
|
|
| Vermaak |
 |
Filmrubriek
Resensie: Bernie |
Suzette Kotzé-Myburgh
"Die draaiboek is gegrond op ’n ware gebeurtenis, een van daardie gevalle van die werklikheid wat vreemder is as fiksie." |
| |
 |
Klankkas-onderhoud
Monark oor "Smiling" en die toekoms |
Henry Cloete
"Ons wil graag iets vars na die mark bring, maar iets wat tog nog steeds lekker is om op die radio na te luister. Die video weerspieël ook die cinematic inslag waarvan ons hou ..." |
| |
 |
Teater-onderhoud
Sacrifice – ’n drama deur Charles Fourie |
Naomi Meyer, Charles J Fourie
"Om te reis en afstand tussen jou en jou heimat te ervaar lei tot herbesinning van wat eens was en wat nou is. Dis in dié verband dat die karakter van Errol Hendriks in Sacrifice tot sy tuiskoms staan." |