View this mail online here



LitNet: Jou saamtrek
Nuusbrief | Newsletter 449
02.05.2013
 

Webseminaar: Angus Buchan en sy Mighty Men
 

'n Artikel getiteld "Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die Mighty Men en manlikheid" het onlangs in die Godsdienswetenskappe-afdeling van LitNet Akademies verskyn. Dié artikel fokus spesifiek op genderverwante aspekte en ondersoek onder andere die feministiese kritiek op Buchan se beweging. Hierdie webseminaar ondersoek die beweging in meer diepte deur te kyk na verskeie ander belangrike sielkundige, sosiale, bybelse en spirituele dimensies daarvan. Kenners gee hulle opinie na aanleiding van Die Mighty Men Verhaal.


 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Kobus du Pisani
Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die “Mighty Men” en manlikheid

Bioskets: Betsie Klopper
Metakognitiewe bewustheid as vereiste vir die effektiewe onderrig van leesbegripstrategieë

Bioskets: Ig Rautenbach
Vonnisbespreking: Rasionaliteit – die president se eie administratiefreg?

 
  Briewe
Herman Toerien: Presies waar staan die eertydse ridders teen apartheid nou?
Wouter
F Marx oor Afrikaans
Johannes Comestor
Elizabeth Jane Howard: Slipstream, a Memoir
Johannes Comestor
Wat is 'n regte skrywer?
Herman Toerien
Tienker, tyler, souldjer, spaai – wanneer is 'n mens 'n skrywer?
Herman Toerien

  
   Blogs
Vryheid van spraak
Naomi Meyer
Terugpieng herbesoek
Zeppie
Presisieboerdery
Danie Coetzee

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Luna Paige and Band at Die Boer
15 May
Camille by die Kunstekaap
2–12 Mei
Dansende Digtersfees
10–11 Mei
Franschhoek Literêre Fees
17–19 Mei
Santa's Story, starring Aviva Pelham, returns to the Fugard Theatre in May
14–26 May
Visual arts: Subotzky looks beyond the lense
17 April–15 June 2013
KykNet: Ouma en Oupa op toer
4–8 Junie
Boekbekendstelling: Wolf, wolf deur Eben Venter
13 Junie
Hermanus FynArts Festival
7–16 June

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Leefstyl
• Hygliteratuur: Die terapeut
• Bieg: Ek geniet al drie van julle

  
LitNet Akademies
article
Godsdienswetenskappe
Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die “Mighty Men” en manlikheid

Kobus du Pisani

"Die belangrikste teoretiese vraag is of die feministiese kritiek teen Buchan geregverdig is, naamlik dat sy soort “sagte patriargie” gevaarlik is omdat dit ’n subtiele manier is om patriargale magsverhoudings in die samelewing in stand te hou, wat huishoudelike geweld eerder sal bevorder as verminder."

 
article
Regte
Vonnisbespreking: Rasionaliteit – die president se eie administratiefreg?
IM Rautenbach

"Dit is duidelik dat die howe besig is om ’n parallelle administratiefreg vir die president te ontwikkel. Dit is ’n proses wat sy loop neem soos wat howe die een na die ander geval oorweeg waarin optrede van die president ter sprake is."
 
article
Geesteswetenskappe
Metakognitiewe bewustheid as vereiste vir die effektiewe onderrig van leesbegripstrategieë
Betsie Klopper

"Hierdie studie het [...] sonder twyfel getoon dat die eksplisiete onderrig van leesbegripstrategieë ’n werkbare oplossing vir die probleme rakende geletterdheid wat tans binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ondervind word, bied."
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Boekbekendstelling
Skrywertjie
Hein Stapelberg

Op Saterdag 20 April 2013 het die ma-en-dogter-skrywerspan Sophia Charlotte Stapelberg en Rut Cloete die eerste van hul boeke by die Erfenisstigting in Pretoria bekendgestel.
 
article
African Library: Oil on water
Annie Gagiano

"Habila, a poet as well as a prize-winning novelist, has been a journalist in Lagos like the main character (Rufus) of his novel ..."
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Freda Linde
Erika Terblanche

"Ek sal opmerksaam wees soos iemand wat môre vertrek. Daar is praatsieke mense en stil mense; mense wat met hul hande vaardig is en ander wat met geestesgawes woeker."
 

In Memoriam
• Freda Linde – ’n huldeblyk deur Danie Botha
• Freda Linde – ’n huldeblyk deur Amanda Botha

article
 
 
NB-Uitgewersportaal
article
Aankondiging
Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

Die e-boeke is beskikbaar by Leserskring, Kobo, Kalahari  én Amazon se Kindle Store en kan op enige e-boekleser, tablet, rekenaar of slimfoon gelees word. NB-Uitgewers se volle katalogus van e-boeke word nou deur Amazon versprei en is dus wêreldwyd op alle platforms beskikbaar.
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Tuis in die stad
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia hou haar onskuldig by ’n huiskonsert in Kaapstad.
 
article
Poësie
Reusestokinsek. Palopnus reyi
Johann Lodewyk Marais

Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer een.
• Luipaardsvlei-stortingsterrein – Adriaan Coetzee
• Western political ideologies – Mark A Whelan
 
article
Fiksie
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
• Daai Paties-kyk – Hannes Steyn
• Koebaai – Elsona Viljoen
 
Wen
article
LAPA Uitgewers
Vertel ons van jou ergste ervarings by die dokter
LitNet nooi jou om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel. Lewer kommentaar en wen Snydokter deur Leon van Nierop – uitgegee deur LAPA Uitgewers.
 
Vryheid van spraak | Persvryheid
article
Menings
Indrukke van die gesprek oor die muilbandwetgewing
Liesl Peyper

Die Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is op Donderdag 25 April 2013 in die parlement goedgekeur. Liesl Peyper was daar.
 
article
PEN Afrikaans
Petisie: Bevryding van Liu Xiaobo
Sonja Loots

"Op Vrydag 3 Mei 2013 vier die wêreld Internasionale Persvryheiddag. In die internasionale PEN-gemeenskap gaan dit gepaard met ’n spesiale fokus op China, waar die Nobelprys-bekroonde digter Liu Xiaobo steeds tronkstraf uitdien vir 'aanhitsing tot die ondermyning van staatsgesag'."
 
Menings
article
SeminaarKamer
Die verhouding tussen geskiedskrywing en historiese roman, met verwysing na Die son kom aan die seekant op
Jeanette Ferreira

Referaat gelewer op 25 Januarie 2013, Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria as deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedenissimposium: Die Groot Trek 175 jaar: 1838–2013.
 
article
Regsalmanak
Die sterfte op die treinspoor
Gustaf Pienaar

"Maar nou het niemand gesien dat Blom die moord pleeg nie, en tog was daar ’n klomp getuienis, soos die leuens oor die chloroform-kopery by die apteker, die motief rondom Elsie se swangerskap, die leuens oor die spierbeserings, wat natuurlik veroorsaak kon gewees het toe Blom Elsie se lyk op die spoorlyn geplaas het ..."
 
article
Onderhoud
Oud-SêNet-webmeester Madri Victor gesels oor manuskripontwikkeling
Madri Victor; Naomi Meyer

"Lees, lees, lees. En skryf elke dag (al is dit ’n dagboekinskrywing of ’n paragraaf oor die eekhoring op jou gras); hoe meer ’n mens oefen, hoe beter raak jy."
 
article
Rubriek | Hotnotsgot
Rus in vrede, Pine Pienaar
Jason Lloyd

"Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus."
 
Kuberklas
article
Hersieningsvraestelle
Seniorsertifikaat 2012
Afrikaanstalige hersieningsvraestelle van 2012 vir leerders in graad 12.
 
article
Meester: Strokies
Manewales in die klaskamer
Danie Cronjé

Meester het weer sy hande vol met sy leerders in hierdie week se strokies ...
 
Musiek
article
Naklanke: Musiek-rubriek
Pink Floyd se The Great Gig in Böblingen
Kerneels Breytenbach

"In alle onderhoude met die lede van die groep verwys hulle na hul werksmetode – maak 'n nuwe komposisie eers sag in konserte, en gaan dan ateljee toe."

 
article
Naklanke: Musiek-rubriek
Die lang duimgooi na Vryheid
Albert du Plessis

"Die energie wat Richie se 'Freedom' in 1969 op Woodstock losgelaat het, is dieselfde energie wat 21 jaar daarna nog op Groentemarkplein weergalm het."

 
article
Naklanke: Musiek-rubriek
Hoekom viniel in die era van iPods, iPads en iPhones?
Chutney de Ridder

"So, ek is bly ek het weer ’n platespeler. Dis ’n device wat my kinderjare gevorm het, ’n instrument wat my laat onthou, dis die enigste manier om met ál jou sintuie na musiek te luister."

 
Teater
article
Onderhoud
Om voorsiening te maak vir die oudag van kunstenaars
Gert van Niekerk, Naomi Meyer, Andries Vrey

Sewentien personeellede, drie fietse en twee bussies vertrek 2 Junie van Potchefstroom na Durban … Die Clover Aardklop-span gaan fietsry ten bate van die Teaterbystandsfonds (TBF).
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Lili Radloff vs Steve Hofmeyr?

Lili Radloff het Vrydag 26 April op Twitter vir Steve Hofmeyr gepak oor apartheid. Izak de Vries het vir Lili gevra wat hier gebeur het.
 
Notice
article
Random House Struik and GetSmarter present Non-Fiction Story Course
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za