| |
| Menings |
 |
Opinie Wie's die engel: kerk of media? |
Johannes Froneman
"Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." 'n Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk. |
| |
 |
LitNet Akademies: Webseminaar-bydrae
Kan studente sosialenetwerk-omgewings gebruik om beter te kan studeer? |
Corné van Staden
"Die uitdaging in onderrig is nie net die gebruik van sosiale media nie, maar ook die integrasie van tegnologie in die onderrig- en leerproses om konstruktiewe betrokkenheid van studente tydens die leerproses te bevorder." |
| |
 |
Regsalmanak
Wie was Tielman Roos? |
Gustaf Pienaar
"Hy het nie geweet dis die minister van justisie met wie hy praat nie, en toe hy vra watse werk hý doen, het Tielman blitsvinnig geantwoord: 'Ek is die gek wat jou aangestel het.'" |
| |
 |
SêNet
Regter verstaan nie taaldiversiteit nie |
|
|
Jacques van der Elst
"Die nuwe Taalwet maak origens voorsiening vir drietaligheid in die owerheidsektor. Regter Pretorius se pleidooi is heeltemal strydig met die taalrealiteite van Suid-Afrika, aldus die Taalraad."
|
| |
Feeste |
 |
Onderhoud
Franschhoek Literêre Fees belowe gróót en nuwe stemme |
Chrizane van Zyl
Daar is heelwat gróót Afrikaanse name wat hierdie jaar die Franschhoek Literêre Fees gaan bywoon. |
| |
| Kuberklas SkryfNet |
 |
| SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders |
| Lees gedigte deur die vyf deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders en die eerste verslae deur die inwonende skrywers.
|
| Jasper van Zyl se eerste verslag |
| Danie Marais se eerste verslag |
 |
| |
| KOS & WYN |
 |
| Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman |
|
Chrizane van Zyl, Sam Woulidge
Sam Woulidge’s Confessions of a Hungry Woman reads like a food diary full of beautiful and also riveting stories.
Lewer kommentaar op die artikel en wen. |
| |
 |
| Asara Wines on the Taste of Cape Town Festival |
Pete Gottgens, Naomi Meyer
"The variety of gourmet burgers, wrapped to enjoy on the go, will be available in exciting flavours ranging from caviar to marinated chicken with coriander, lemon, ginger and a hint of chilli; foie gras and sundried tomato; as well as mushroom and truffle." |
| |
| Wen |
 |
| Hier is die wenner van Oskar en die Pienk Tannie |
LitNet
Die wenner van hierdie week se Twitter-kompetisie is: Rozelle Claassen. Baie geluk! |
| |
| Nuwe skryfwerk |
 |
Reispapier
Om te kan smul (en daaroor te skryf) |
Rentia Bartlett-Möhl
Rentia vra: "As ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet?" Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf. |
| |
 |
Fiksie
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers |
LitNet
Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie. |
| ’n Sitrus-somer |
| Etikette op my reistas |
| ... afdraaipaadjies in Provence |
| Parys |
| |
 |
Fiksie
Gran Theft Auto |
Renée du Toit
Renée du Toit vertel ’n verhaal van ’n ouma se perspektief op ’n videogame.
|
| |
 |
Poësie
net voor pase |
Sandra Nortje
Sandra Nortje skryf, net voor Pase, ’n gedig.
|
| Pittoresk – Marthé McLoud |
| |
 |