| |
 |
Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud
Jo Folscher |
Gerdus Senekal, Jo Folscher
"Dit wat mense so belangrik ag, is dikwels uiteindelik niks meer as wolke wat voor die son verdwyn nie. Dit gaan ook vir my oor mense wat ... so baie keer in ‘n vorm van sosiale waansin lewe." |
| |
|
 |
US Woordfees
LitNet en Sing 'it laat jou woorde leef |
Bespreek nou jou plek by LitNet se Sanlam Sing 'it-liriekewerkswinkel. Kom leer by Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word en skerp jou eie skryfvaardighede op. |
|
| |
| Feeste | Festivals |
 |
Feeswoord: US Woordfees 2013 se blog
Woordfees se dagprogram sluit vanjaar ook dramaproduksies in |
Stephanie Nieuwoudt
“Die feesganger is iemand wat nie hier is om lank te kuier nie. Dis iemand wat ernstig is oor die kunste. Mense wat werklik intellektueel uitgedaag en gestimuleer wil word." |
| |
 |
Teater
Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe |
Haddad Viljoen
"Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld." |
| |
 |
Feeste: Onderhoud
Die einde van die wêreld ... |
Henry Cloete; Johannes Bertus de Villiers
"Die feit dat ons verlede jaar ’n ramp ontduik het, beteken nie ons kan nou maar heeltemal rustig wees nie. Ek verwag die groot einde iewers in die volgende twee of drie eeue." |
|
 |
Feeste: Onderhoud
Pitkos uit die Barakat |
Chrizane van Zyl, Adrian Different
Barakat is ’n samewerking tussen woordkunstenaars. Hulle verse word getoonset op jazz-, hip-hop-, blues- en reggae dub-musiek. |
|
 |
Festivals
Fugard Festival at Booktown Richmond |
| Darryl David, organiser of the Richmond Fugard Festival, says that Ross Devenish, who has worked extensively with Fugard, will open the festival at its new home. |
|
 |
Teater-resensie Die laaste karretjiegraf |
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"Dit is opwindend om vars talent op die planke te sien wat hoegenaamd nie afsteek teen die meer ervare akteurs nie. Die stel is getrou aan Fugard se styl: realisties en eie aan die Karoolandskap." |
|
|
| Menings | Opinion |
 |
Onderhoud
Awakening the Lion: Hoe die hofsaak teen Walt Disney gewen is (en ’n boek geword het) |
Cobus Jooste, Naomi Meyer
"Dit handel eintlik oor méér as ’n liedjie. Dit handel oor die regstel van 'n sosiale onreg, die beskerming van ons mense se regte en die stryd om erkenning. Dit veroorsaak dat die uiteinde van die saak amper nog soeter is." |
| |
 |
Rubriek: Refleksies
Vrouestemme oorheers digterswêreld |
Carina van der Walt
Nasionale Gedigtedag 2013 het vir ’n dubbele verrassing gesorg. Op Donderdagaand 31 Januarie is Anne Vegter (54) aangekondig as die opvolger van Ramsey Nasr. Sy is die eerste vroulike Dichter des Vaderlands. |
| |
 |
In Memoriam
Pieter W Grobbelaar: 25/12/1930 – 19/01/2013 |
Matilda Burden
"Met sy reuse-intellek, ongelooflike algemene kennis, droë humorsin en bowenal sy diepgaande vakkennis het Pieter W Grobbelaar nie net boeke en artikels geskryf nie, maar ook jongmense help vorm wat op húlle beurt weer bydraes kon lewer, en sodoende ’n rimpeleffek uitgestuur wat nog lank sal bly uitkring." |
| |
 |
Webseminaar
Ons behoeftes verskil. Wat nou? |
Ingrid Botha; Muriel Brent
"Ek onthou toe ek ’n kind was, het ek vir ’n ruk by my grootouers op die plaas gewoon. Saans het my ouma tot laat in die nag solitaire by die eetkamertafel gesit en speel. Doodmoeg – sy’t die hele tyd gesit en gaap, maar speel het sy gespeel. Eers later, toe ek self getroud is, het ek gesnap dat sy eers heeltemal seker wou maak dat my oupa vas slaap voordat sy by hom in die bed klim." Lees die eerste bydrae van 'n deurtastende ondersoek na langtermynverhoudings en bedmaats se verskillende behoeftes. |
|
 |
Rubriek: Regsalmanak
2 Februarie 1978: 'n Broedertwis wat skrik vir niks |
Gustaf Pienaar
"Ons sou kon sê die boedeltwis het tot broedertwis gelei – so erg dat klagtes oor en weer teen mekaar by die polisie aanhangig gemaak is." |
|
|
| Boeke en skrywers |
 |
ATKV Skrywersalbum
Elsa Joubert (1922– ) |
Erika Terblanche
Sêgoed van Elsa Joubert: “Sonder Afrikaans is ek stom. ’n Taal word bedreig as hy nie meer die vanselfsprekende huis is waarin jy woon nie. So vanselfsprekend soos asemhaal.” |
| |

|
|
 |
Nuwe Stories 2013
Onderhoud: Nanette van Rooyen |
| "Ons het wonderlike kortverhaalskrywers in Afrikaans en gereeld ook ’n opwindende nuwe skrywer soos SJ Naudé met sy fabelagtige mooi Die Alfabet van voëls. Ek is nie bewus van drastiese veranderinge sedert ek vroeg in die negentigs begin publiseer het nie." |
|
|
| Nuwe skryfwerk | New writing |
 |
Poësie-kompetisies | Poetry Competitions
Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig! |
Elkeen van hierdie inskrywings ontvang eervolle vermelding en ’n stewige klop op die skouer. |
|
 |
Poësie
Saguaro-kaktus |
Johann de Lange
" ... die langneus-, langtong-vleers van Meksiko
kom van ver om te drink ..." |
|
Poësie
Main Reef |
Adriaan Coetzee
"Toe hy by die verkeer aansluit
in iemand se veilige volgafstand
het hy dalk aan die kranksinnige gedink
by ’n hospitaal langs Main Reef ..." |
|
• versoek – Risha Lötter
• Yl lug – Johann de Lange
|
|
 |
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters |
LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word. | |

|
|
|
|