LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou boerekos
Nuusbrief | Newsletter 430
05.12.2012
 

 

 

  Onderhoud: Die groot Boerekos-boek
Dine van Zyl se Die groot Boerekos-boek is pas aangewys as die Suid-Afrika-wenner van die Gourmet International-toekennings – die “Oscars” van die internasionale kos-en-wynwêreld. Hierdie lywige boek is deur haar self uitgegee en spog boonop met haar eie kosfoto’s. Daar was ook  (en kom weer) ’n Boerekos met Dine van Zyl-reeks op kykNET.
Dine van Zyl gesels met Naomi Bruwer.

  
  ATKV

  
  Sanlam Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, is terug en dis groter as ooit! 450 inskrywings reeds gelaai: lees dit hier!


  Blogs
Nuwe blogplatform
LitNet het verlede week 503 aktiewe bloggers gehad. Hierdie week groei die getal tot 505. Klik hier en word deel van dié gemeenskap.
Goeie mense gaan ook dood
Tina10
Net een linkerhand!
Hennie van Deventer
36 dae
Sonnet Sestet
Die koning het donkie-ore
Naomi Meyer
Die hangmat
Latino


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
Jongste Sing' it Inskrywings
Slow Dancing
Eddie Campbell
Son, see en sand
Eckard Henn
Vleiskombers
Claus Wegmann
Tears
Kenneth Blane
Kougomjare
Elsabe Kruger

  
  Menings | Opinion
article
Konferensie-verslag
Bruin identiteit
Steward van Wyk

"Hoe vry kan ons ons werklik dink van kleur- en kultuurkonstrukte, inhoud gee aan wat dit beteken om jouself nierassig of swart te verklaar?" Steward van Wyk doen verslag oor Towards Histories of South African Intellectual Traditions: The Histories and Life Trajectories of Coloured/”Coloured”/coloured/Coloured Intellectuals: An Interdisciplinary Conference".
article
Hotnotsgot
Die plaaswerkers is ware landbouers
Jason Lloyd

"Dit is hoog tyd dat Suid-Afrika ’n loflied vir alle plaaswerkers moet sing: vir hul onbaatsugtige diens aan die land. Omdat hulle selde kla en nooit maklik tou opgooi nie, slegte werksomstandighede ten spyt. Ware landbouers is hulle beslis."
article
Sensus 2011
Taallandskap en taalpolitieke karakter
Vic Webb; Naomi Meyer

"Wat die land se taalpolitieke karakter betref, is dit dus duidelik dat Suid-Afrika gekenmerk word deur linguistiese ongelykhede, met Engels die taal van mag: opvoedkundig, ekonomies, polities en sosiaal."
article
Rubriek: Regsalmanak
Oor motors in Suid-Afrikaanse hofverslae
Gustaf Pienaar

"Suid-Afrikaanse hofverslae wemel van hofstories waarin verskillende motorfabrikate een of ander rol speel."

  
  In Memoriam
article
Huldeblyk
Gert Johannes (Jakes) Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012
Hein Willemse

"Die nuus was nie onverwags nie. Net voordat Ivor Price, die Monitor-joernalis, op Woensdagoggend 28 November 2012 ’n raps na ses gebel het, het Survivor, ons kat, ’n tortelduif gevang en haar prooi onder ’n struik ingesleep. Skrywers en letterkundiges sou ietwat meer betekenis aan so ’n toevalligheid geheg het, want katte is immers in talle kulture die draers van simboliese waardes: enigmaties, intelligent, onafhanklik, afsydig ..."

  
  Kuberklas | Schools
article
Interview
Every generation has its struggle
Lyndal Pottier; Naomi Meyer

"As Trevor Manuel identified in 2011, education is one of the most pressing problems in South Africa, the other being unemployment." Lyndal Pottier talks about how Equal Education wants to transform society.
article
Prometheus ongebonde
As ons moetie en bygeloof bo werklikheid stel
George Claassen

"Het die media, as die belangrikste verspreider van inligting en kennis, nie ’n morele verpligting om onsin van gesonde verstand en bewese rasionele verklarings te skei nie?"

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
LitNet Akademies-resensie-essay
katalekte deur Breyten Breytenbach – 'n Boeiende gesprek met van die grootstes
Helize van Vuuren

"Met katalekte (artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan) bring Breytenbach verse van besonderse kwaliteit. Ook voer hy ’n boeiende gesprek met van die grootstes, al vertoef hul lankal in die 'grot van die gesalfde likkewaan' ..."
article
Onderhoud
Ingeboek by 'n universiteit in Pole: Karen Kuhn vertel
Karen Kuhn; Naomi Meyer

"Kanse is skraal dat mens Afrikaans op straat sal hoor, maar die departement is definitief aan die groei en so dan so dat ons hierdie akademiese jaar vier kollegas binne die Afrikaans-departement het."
article
Resensie
Doen dit self met hierdie op-’n-drafstap-PDU-produksie
Martie Retief-Meiring

"The Merry Wives of Zuma speel af in Zuma, wat voorheen Verwoerdville was."
article
Biebouw-resensie
Die blou van onthou ontbloot lesers se “blou onthou”
Elbie Adendorff

"Binne elke vertelling van die drie vroue word ander vertelvorme, soos e-posse, briewe en ’n reisjoernaal, ook gebruik."
article
Rubriek
Boekenuus | Book News
LitNet hou jou op hoogte van al die mees onlangse artikels en nuus uit die boekewêreld.
article
ATKV Skrywersalbum
Sita (1898–1987)
Erika Terblanche

Sekere temas kom keer op keer in Sita se boeke voor. Sy skryf baie oor die arm mense, wie se lot haar baie aangetrek het. Sy het ook geskryf oor die ondervindinge wat sy in haar lewe opgedoen het, soos die oorlog en die konsentrasiekampe, waarvan Uit die puine ’n voorbeeld is.
article

  
Sing 'it
article
Win with Sing 'it
Wen met Sing 'it
"Laat jou woorde leef" met die Sanlam Sing 'it-liriekskryfkompetisie en wen hierdie ontwerpershemp.

"Let your words live" with the Sanlam Sing 'it lyrics writing competition and win this designer T-shirt.
article
Video | Lokprent
Sanlam Sing 'it graffiti in Johannesburg
Check out this cool video of a Sing 'it graffiti mural done in Joburg!

Het jy al hierdie lekker video van die Sing 'it-graffitimuur in Johannesburg gesien?

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Nuut by NB dié Desember
Met ’n verskeidenheid titels, wat alles van kuierkoskookboeke tot leersame tuinmaakgidse vir jongmense insluit, behoort dit maklik te wees om vir die boekwurms in jou familie en vriendekring geskenke te kies hierdie Kersfees.
article
Boekbekendstelling
Ware verhale van vergifnis
Helana Olivier gesels oor haar boek Ware verhale van vergifnis en die pad na herstel.

  
LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Kies jou gunsteling-Lekkerlit-boek en wen R10 000
Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!
article
Nuwe boeke
Ry saam op die Trein na Kalkbaai
"Die lug is blou en die son skyn helder,” sê Ouma. “’n Heerlike dag vir die strand.”

article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.
  

  
ATKV-Portaal
article
Kiekies
ATKV-Rieldanskompetisie Finaal 2012
Saterdagaand 1 Desember is die eindronde van die ATKV se jaarlikse rieldanskompetisie by die Taalmonument op Paarlberg gehou. Duisende het vanjaar by die amfiteater saamgetrek vir hierdie fees van dans.

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Bekendstelling
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) is oop vir voorleggings.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
David Beresford Pratt: die mens agter die sluipmoordpoging
Loammi Wolf

"As regsgeleerde is mens seker altyd geïnteresseerd in sulke beroemde gevalle. As mens hedendaagse berigte lees oor die sluipmoorde van Pratt en Tsafendas, is dit opvallend hoeveel daar in die dade geprojekteer word deur die beriggewende protagoniste vanuit hulle eie heilsperspektief."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Gemeenskap vandag. Ontologie, abstraksie en plek
Danie Goosen

"Ten grondslag van die klem op die keusevryheid van die individu lê ’n herdefiniëring van wat dit beteken om mens te wees. Mense is nie meer per definisie aan die lotgevalle van hulle onderskeie gemeenskappe (families, dorpe, streke, etnisiteite, state, ens.) verbonde nie."
article
LitNet Akademies: Webseminaar
Tussen stasies
Richard van der Westhuizen; Mareli Stolp

Opvallend dat treine juis so 'n groot rol speel in Afrikaanse musiekvideo's. Kundiges gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel, "'Tussen stasies': ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo".
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
YouTube-onderhoud
Dirk Brand
DJ Brand

Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regsnavorsing in Afrikaans.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
   Vermaak | Entertainment
article
Klankkas: Resensie
Lana Del Rey, Born to Die – The Paradise Edition
Réney Warrington

"The build-up to the release of her debut album was immense as a result. She was touted as the next best thing, the hottest indie star, a saviour, blah, blah, blah."
article
Klankkas-foto's
Foto's: The Plastics by Assembly
Henry Cloete

The Plastics het onlangs in Assembly in Kaapstad opgetree. LitNet was daar om ’n paar foto's te neem.
article
Music: Review
Rihanna: Unapologetic
Réney Warrington

"I wouldn’t say I could quite listen to a whole album at a time, but if you put all the hits together you would come up with one extended rather listenable album."
article
Klankkas-foto's
Foto's: Die Heuwels Fantasties in Kaapstad
Henry Cloete

"Die Heuwels Fantasties se bekendstelling van die album Alles Wat Mal Is het onlangs in Wunderbar in Kaapstad plaasgevind, met die Black Handed Kites wat die verhoog warmgemaak het."
  

  
PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging
PEN Afrikaans en LitNet nooi skrywers uit om gedigte of kort-kortverhale te skryf wat die weerloosheid van werkers, die ongelykheid, die onrus of dalk die gewelddadigheid van die afgelope oesseisoen (en baie seisoene daarvóór) registreer.
• "Nabot se wingerd" deur Elze Smal
• "Solank as die rietjie" deur Nico Luwes
• "Parstyd" deur Zandra Bezuidenhout
• "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis
• "Oestyd sonder 'n wingerdlied" deur Cas Vos
• "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
article
Snars Poëtika
Die leegte
Bibi Slippers

Hier is gewoonlik 'n skryfrubriek. Waarom staan hier dan vandag niks nie?
article
Poësie | Poetry
• Zandra Bezuidenhout: Reünie: by name
• Johann de Lange: Twee Clifton-gedigte
• Gary Cummiskey: Procedure
article
Haikoe-kompetisie
• 52 haikoes deur Johanna Fourie
• 40 haikoes deur Adriana Coetzee
• 19 haikoes deur Theresa Potgieter
• 5 haikoes deur Susan Smith
article
• Lees die 729 haikoes wat reeds verskyn het – en maak seker ons het jou inskrywings ontvang. Die kompetisie is nou gesluit.
article
Uit die argief
Gedigte deur Jelleke Wierenga
Gedigte uit LitNet se argief.
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article

 


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za