| LitNet Akademies |
 |
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Bekendstelling |
|
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) is oop vir voorleggings. |
 |
Resensie-essay
Mag die jeug oor ontheiliging praat?
|
Zenobia Kock
"Godsdiensleiers die wêreld oor raak omgekrap as hulle die indruk kry hulle heilige boeke word ondermyn. Isak Burger laat hom só uit oor die boek Die arkvaarders van Anne Provoost in ’n berig wat in Rapport verskyn het: '[Dit] ontheilig die heilige boek van die Christene. Dis onverantwoordelik om so ’n boek aan skoolkinders voor te skryf.'" |
 |
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
’n Perkroniese herbeskouing van Rembrandt van Rijn: Selfaanbieding binne ’n gebroke-kosmos-raamwerk |
Jeanne Joubert
"Die geskilderde selfportret is nie net die vaslegging van ’n spieëlbeeld nie, maar ’n kunsgenre wat aansluit by ’n stelsel van redelik konstante topoi,konvensies en patrone wat die subjektiwiteit van die kunstenaar op die voorgrond kan stel." |
 |
LitNet Akademies (Regte)
Faktore en beleidsoorwegings by die bepaling van ’n kontraksparty se regsplig teenoor ʼn derde party: ’n kritiese bespreking van Viv’s Tippers (Pty) Ltd v Pha Phama Staff Services (Pty) Ltd t/a Pha Phama |
Bernard Wessels
"Alhoewel die bepalings van ’n kontrak ’n bepalende faktor by die onregmatigheidsvraagstuk is, volg dit nie dat sodanige kontrak ook bindend is ten opsigte van niekontrakterende derde partye nie. In die laaste paragraaf word gekyk na die benaderings wat in ander jurisdiksies oor hierdie netelige kwessie gevolg word." |
 |
|
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies |
|
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in. |
 |
|
Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit by die Beyers Naudé Sentrum |
| 'n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Stellenbosch. Die konferensie vind plaas op 30 November en 1 Desember 2012 en is oop vir die publiek. Die registrasiegeld is R100 (R30 vir studente). |

|
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne. |
|
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne. |
|
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne. |
|
| |
| Books & Writers | Boeke & Skrywers |
 |
NB-Uitgewersportaal
Tafelberg stel Kortes-reeks bekend |
Henry Cloete, Erika Oosthuyzen
"Die skrywers geniet die kans om hulle sê te sê sonder om die kolomsentimeters in hul agterkoppe te hoef te tel." |
 |
Onderhoud
Skrywersvideo: Hennie Aucamp in gesprek met Danie Botha |
|
Hierdie onderhoud tussen Hennie Aucamp en Danie Botha vorm deel van 'n reeks skrywersonderhoude wat LitNet skep ter ondersteuning van die NALN-argief. Dit word geborg deur die Erfenisstigting. |
 |
PEN Afrikaans
Gelukwense aan SALA-pryswenners |
Kerneels Breytenbach
"Namens die bestuur en lede van PEN Afrikaans wens ons ons voorsitter, Sonja Loots, hartlik geluk met die toekenning van die K Sello Duiker-gedenk- prys aan haar vir haar roman, Sirkusboere." |
 |
ATKV Skrywersalbum
Cas Vos (1945–) |
Erika Terblanche
“Skryf is vir my om tussen woorde asem te haal. My werk is woorde, en skrywe is ’n manier om tot myself te kom. Vir my is dit baie noodsaaklik. Dis ’n doelbewuste bevrydende daad.” |

|
|
|
| Vermaak | Entertainment |
 |
Blog: Teaterresensie
Die Van Aardes van Grootoor |
Naomi Meyer
"Terwyl ek al daar weggery het, het die stuk opgehou om vir my net snaaks te wees. Die Van Aardes van Grootoor is aktueel en nodig vir gehore om vandag te sien, al gaan nie almal hiervan hou nie. Ja, dis skreeusnaaks. Maar veral is dit hartverskeurend." |
• Aankondiging en uitnodiging: Projek oor SA drama en teaterbewaring
|
 |
Klankkas: Onderhoud
Bouwer Bosch oor Straatligkinders se Konings met Verskonings |
Bouwer Bosch; Henry Cloete
"Ons wil liedjies skryf wat ons help om te oorleef, emosioneel en finansieel. Ons gooi nie Bybels in die moshpits by ons shows nie en ons probeer ook niemand verander van ons vriende wat nie soos ons voel nie." |
 |
kykNET-Portaal
Dagbreek wil breër Afrikaanse publiek ingelig hou |
Kabous Meiring
"Dus is ons baie bewus van die uitdaging om relevant te bly, op die hoogte, maar ook nie alles vir almal probeer wees nie." |
 |
Naklanke
Musiekvideo's – the good, the bad, the ugly ...
|
Chutney de Ridder
"Voordat The Buggles se weergawe van 'Video Killed the Radio Star' op 1 Augustus 1981 as die heel eerste musiekvideo op die nuwe MTV-kanaal uitgesaai is, was musiek en gepaardgaande beelde basies kort rolprente van kunstenaars, regstreekse opnames op ’n verhoog of in ’n ateljee."
|
 |
Naklanke
Oor Pete Townshend, Peter Gabriel en meer |
Kerneels Breytenbach
"Die gedagte wat ek toe vandeesweek moes leer aanvaar, is dat daardie selfversekering wat so uit die rubrieke gestraal het, net ’n front was. Die man daaragter was diep onseker van homself en sy rol binne die konteks van populêre musiek." |
 |
Naklanke
Die bokser |
Albert du Plessis
"Op so ’n reënerige aand kom klop Jahn aan ons voordeur. ’n Mediumgrootte kartonboks met al sy aardse besittings onder die arm. Papnat gereën. In sy oë is die uitdagende reguit kyk van familiebloed wat dikker as reënwater in ons harte klop." |
|
| |
 |
Prys
Marlene Dumas skenk Johannes Vermeer-prysgeld |
Ena Jansen
Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers. |
|
| |
|
| Vintage |
 |
Bepeinsinge
Brief aan Wilhelm – 5 November 2012 |
Deon Knobel
"Ons suster Thereschen, ek en swaer Peter was Sondagoggend 28 Oktober 2012 na Riebeek-Wes om die skildery-uitstalling en die bekendstelling van Hannetjie de Clercq se lewensverhaal in boekvorm by te woon." |
|
| |