LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou kiekie
Nuusbrief | Newsletter 419
21.09.2012
 
 

  Photos | Foto's
Zoë Wicomb and the Translocal

Imke van Heerden


Last week eminent writers, scholars and students travelled to the University of York, UK, from as far as Padua, Nashville, Adelaide and Stellenbosch to attend Zoë Wicomb and the Translocal: Scotland and South Africa.
ATKV-Woordveertjies 2012

Naomi Bruwer


Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 14 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys.
Skaduwee deur Carel van der Merwe bekendgestel

Naomi Bruwer


Carel van Merwe se derde roman, Skaduwee, is Saterdag 15 September in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom oor die boek gesels.
SA Akademiepryse 2012

Naomi Bruwer


Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike prysuitdeling het Woensdag 12 September in die HB Thom-teater op Stellenbosch plaasgevind.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen! Sluitingsdatum: 28 September.

  Briewe
Die hoof van die huis
Heiden
Die oerknal
Duitswester
"Apartheid-wetgewing" teen Malema?
Hans Richardt
God en gehoorsaamheid – oor God, sonde en kwaad
Kobus de Klerk
Myners se lone
Varkspek
Is godsdiens gevaarlik?
Thomas

  
  Wen
Jy kan Die Afrikaanse skryfgids wen, maar om in aanmerking te kom gaan jy moet ... skryf.
Wen ’n kopie van Kook met blikkies en pakkies!

  
  Advertensie
Pendoring vat oor in die Kaap ...

  
  ATKV

  
  Blogs
Paddaboudjies sal nooit weer dieselfde betekenis hê nie
Perdebytjie
Taal en tyding
Jakkalsdraai
Olievenhoutbosch nog ’n keer
Henry
Die Koningin se musikant
Neander
Nag, ma
PG

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  Promosie
article


  Kuberklas Kreatief
article
Skryfkompetisie
Wetenskapfiksie 2012
Ons jongste inskrywing vir die wetenskapfiksie-kompetisie handel oor 'n nat graf. Hierdie graad 10- tot 12-leerders kóók. Kyk bietjie wat skryf hulle alles op LitNet se Kuberklas Kreatief-blad.
article
WF-kompetisie-inskrywing
WF 2012: Die Vrou
Jan Adriaan Boshoff, gr 10, Bergsig Akademie

"Die idee het na my toe gekom in ’n droom: om vir myself ’n vrou te bou wat net soos die Vrou sou lyk, en wat ek sou kon programmeer om my lief te hê."
article
WF-kompetisie-inskrywing
Nat graf
Jan Adriaan Boshoff, gr 10, Bergsig Akademie

"Die watervlakke het al klaar begin styg en dit sit al by Tafelberg se voetenent; die Kasteel lê onder die see, vergete. Ons erfenis sal tien teen een heeltemal verdwyn onder die oseane, nes Atlantis, vergete; die blou planeet sal heeltemal blou word."
article
Poësie
Persoonlikheid
Lize de Lange (17) het hierdie gedig geskryf.

  
  Clover Aardklopfees
article
Onderhoud
ATKV Boeke-oase
Kabous Meiring; Naomi Meyer

"Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."
Program: ATKV Boeke-oase 2012
Volledige program: Clover Aardklop 2012

  
  Musiek | Music
article
Onderhoud
Ontmoet Maria du Toit, bekroonde klarinetspeler
Maria du Toit; Naomi Meyer

Dis nie net die land se Olimpiese swemmers wat langasems is nie. Naomi Meyer gesels met 'n klarinetspeler wat die tegniek van "circular breathing" verfyn het en wie se klarinetspel mens se asem wegslaan.
article
Interview
Lucy Kruger launches debut album
Henry Cloete; Lucy Kruger

"I had about forty songs to choose from when it came to putting the album together, but found it incredibly hard to be objective about my own material."

  
  Taal
article
Taaldebat
SBA-voorsittersrede September 2012: Maak drome werklikheid, DJ Brand
SBA word ’n groot krag in die Afrikaanse kultuurlandskap – Hein Willemse

  
  Open Book Festival 2012
article
Programme
Open Book Festival Cape Town
The Open Book Festival 2012 takes place in Cape Town from 20 to 24 September 2012.
article
Boekbekendstellings
Open Book en Protea Boekwinkel
Etienne van Heerden se kortverhaalbundel Haai Karoo word hierdie naweek by twee geleenthede in onderskeidelik Kaapstad en Stellenbosch bekendgestel.
article
Events
Open Book Festival Cape Town
André Brink is at the Open Book Festival 2012.

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Nuut by LAPA Uitgewers in September

Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat hierdie September vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is.
article
Promosie
Spesiale Braaidag-aanbieding
Jy het net hierdie week (18–25 September) om hierdie spesiale aanbod in die hande te kry!

  
  Boeke & skrywers
article
Biebouw-resensie
Emosionele oorlewing en aanpassing kom aan bod
Alta Cloete

"Ten spyte van die bedrukkende onderwerp is dit geensins ’n somber boek nie. Daarvoor sorg die wonderlike humor wat deurgaans die teks verryk."
article
ATKV Skrywersalbum
Nico Luwes (1954–)

Erika Terblanche

"Die lewe is ’n jôl, ek gaan nog baie teaterbloed drink. Die gordyn het nog lank nie gesak nie.”

article
article
LitNet-blog: Crito
Om saam te praat met die resensent


  Sing 'it
article
Kennisgewing
Dans Dans Lisa se musiekvideo vir "Die ouer ek"
“Ons is mal oor die video. Dit is altyd lekker om deel te wees van iets wat nog nie gedoen is nie en hierdie video, wat afspeel in die ‘80's, is so goed afgerond. Dit was vir seker die lekkerste video shoot waarby ons nog betrokke was.”


  Leefstyl
article
Hot Hallowe’en
Moon
Jan

"Eventually she agreed to go on a dinner date with me. It was a Friday evening none of us will ever forget."
Bieg: In my drome, TellME



  Menings | Opinion
article
LitNet Akademies Webseminaar
The Spear: ’n Steek in die rigting van etiese kwessies
Yvonne Jooste; Loammi Wolf

Na aanleiding van Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" gesels Loammi Wolf en Yvonne Jooste oor The Spear, postkolonialisme, menswaardigheid en etiese feminisitiese kritiek.
article
Webseminaar
Marikana – die dorp op almal se lippe
DS de Villiers; Rianne van Vuuren

Wat is die impak van Marikana op die land se toekoms? Is die moordklag wat teen medemynwerkers gelê is toe die polisie op hul losgebrand het, nie buitensporig en verregaande nie? Kenners gee hul mening.
article
Rubriek: Regsalmanak
September 1969: Wat is soeter as heuning?
Gustaf Pienaar

Lees wat het Iustinianus en Simson met mekaar gemeen in Pienaar se weeklikse regsrubriek.
article
Rubriek: Hotnotsgot
Woolworths-debat: Dis nog steeds swart en bruin mense wat kasregisters slaan
Jason Lloyd

"Dit is onsensitief van Solidariteit om op die gevoelens van wit mense te speel dat Woolworths hulle uitboender of uithou."


  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Poësie
Klipgedigte soos voorgedra by die Breytenbach Sentrum se Tuin van die Digters
• Gebed van die klipbreker, Melt Myburgh
• Kwarts, Louis Esterhuizen
• Klippe gloe nie in democracy, Willem Fransman
• Villasavary, Frankryk, Marlise Joubert
• Die melkweg is 'n windhond, Charl-Pierre Naudé
• in sy laaste dae, Christo van Staden
• Die digterstuin, Melanie Grobler
• Wat dié klip weet, Danie Marais
• Vers-word, Zandra Bezuidenhout
• Die digter se tuin, Daniel Hugo
• Diefstal in die tuin van digters, Bibi Slippers
• verslag uit die wegwens van dae, Dominique Enthoven
• O my gedigtetuin, Floris A Brown
• ’n tuin, Toast Coetzer
article
Snars Poëtika
Nie deur Dickens nie
Bibi Slippers

"As ek Dickens se A Tale of Two Cities moes vertaal vir ’n kontemporêre Afrikaanse gehoor, sou ek só begin: 'Dit was die coolste tye. Dit was die kakste tye.' As ek die storie van my lewe die afgelope twee weke moes vertel, sou hy ook presies so begin."
article
Poësie
met die input van die lenteson
Waldemar Gouws

Hierdie digter kom tot insig met behulp van 'n inset deur die lenteson.
• Augustus, Hettie Rademeyer
article
Poetry
Owner and cat
Gail Dendy

Dendy explores the ritual of choosing a pet and preparing for his lifelong stay.
article
Prosa
Nuwe Stories
Lees kort-kortverhale wat dié skrywers spesiaal vir LitNet geskryf het.
article
Uit die argief
Gedigte
Gedigte deur Charl-Pierre Naudé uit LitNet se argief.


  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Regte)
Jurisdiksiegrondslae vir die vervolging van internasionale misdade met verwysing na Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die internasionale strafhof
Neels Swanepoel

"Ten einde Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die hof te verstaan, ontleed hierdie artikel eerstens die konsep universele jurisdiksie, waarna dit die aanvullingsbeginsel van jurisdiksie in oënskou neem."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Dissipline in die klaskamer – Deel 2: Dissiplinêre maatreëls en opvoeders se bevoegdhede en verantwoordelikhede ten opsigte daarvan
Katie Müller

"Die regte van leerders word sedert die totstandkoming van die demokrasie in Suid-Afrika dikwels oorbeklemtoon. Dit lei daartoe dat baie leerders oorbewus is van hulle regte, maar min verantwoordelikheid openbaar om hulle verpligtinge na te kom."
article
LitNet Akademies
Volledige joernaaluitgawes
Laai hier LitNet Akademies se volledige joernaaluitgawes in PDF-formaat af.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


  ATKV-Portaal
article
Interview
ATKV-Muziq winners Dylan and Cherilee on being the US percussion "twins"
Dylan Tabisher; Cherilee Adams; Naomi Meyer

Cherilee Adams (23) and Dylan Tabisher (23) are known as the US Percussion Duo. They are both master’s degree students and won the 2012 ATKV-Muziq competition.
US Percussion Duo aangewys as algehele wenner van ATKV-Muziq

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Marlene van der Westhuizen se Oorvloed: Stadskos van die Kaap
Die titel Oorvloed sinspeel op gasvryheid en gulhartigheid ... dit gaan oor die vreugde van lekker eet en samesyn.
article
Nuwe Stories: Die toekoms van Afrikaanse kortverhale
Lees 21 splinternuwe kortverhale uit die pen van Afrikaans se mees belowende skrywers jonger as dertig.

 
  

www.litnet.co.za   twitter