View this mail online here



LitNet: Jou Adam Small
Nuusbrief | Newsletter 418
14.09.2012
 
 

  Prystoekenning
Hertzogprys 2012: Dankwoord deur Adam Small

Die Hertzogprys is op 12 September 2012 aan Adam Small oorhandig. Sy vrou, Rosalie Small, het hierdie dankwoord voorgelees.


" ... laat die tesamevoeging van die name Hertzog en Adam Small ’n groot simboliek van versoening vir die mense van ons land wees."

Lees ook Steward van Wyk se huldigingswoord by die geleentheid.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen! Sluitingsdatum: 28 September.

  
  Briewe
Woolworths-herrie steek Afrikaner in skande
Charl Linde
Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Resep – patat
oester
Die groene bewaringsding
Hennie Fritz
Prof Jansen se brief in Beeld
Jan Rap
oombliklik
Jacobus Faasen
Alle opinies moet aangehoor word
Thomas

  
  Wen
Jy kan Die Afrikaanse skryfgids wen, maar om in aanmerking te kom gaan jy moet ... skryf.
Wen ’n kopie van Kook met blikkies en pakkies!

  
  Advertensie
Pendoring vat oor in die Kaap ...

  
  ATKV

  
  Blogs
Drie balle
bruggie
Plante plant en ander goed
Alta
Doodsheid
Planeet S
Skoolgaan
Madhatter
Swanesang?
Jan Klaas

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  LitNet Akademies Kuberklas
article
Webseminaar
Toekomstige wêreld, huidige krisis: die rol van wetenskapfiksie
Henriëtte Loubser; Jaco Jacobs

Die sluitingsdatum vir LitNet Akademies Kuberklas se opwindende wetenskapfiksie-skryfkompetisie sluip al hoe nader. Henriëtte Loubser en Jaco Jacobs gesels oor wetenskapfiksie.


  WF-kompetisie: eerste inskrywings
article
WF-kompetisie-inskrywing
WF 2012: Papie
Emlyn Allwright, gr 10, Hoër Meisieskool Bloemhof

"’n Vlinder draai stadig oor die gras en ek stop om ’n video te neem. 'Videokamera,' sê ek duidelik en fokus op die bloedrooi vlerke. ’n Polsende rooi kolletjie verskyn in die hoek van my helmkap en ek volg die vlinder met my oë om dit af te neem. Na ’n paar sekondes dartel hy, asof hy skaam is, agter die bosse in en ek deaktiveer die opnemer."
WF 2012: Zoem, deur Emlyn Allwright
article
WF-kompetisie-inskrywing
Klestou
Tinus van Staden, gr 12, Hoërskool Sentraal

"Arnold Shepstone is dors. Hy het reeds sy laaste waterkapsule gesluk. Hy kyk op sy polsradar en sien dis 07:00, 2062-11-20. Dis donker in Marseilles, veral in die kerkgebou. En as dit so sneeu. Hy kom sukkelend orent, styf van die lank stil lê, maar hy het nie ’n keuse nie – Die Plaag doen amper hul rondtes …"
article
WF-kompetisie-inskrywing
Kloon
Trudie Coetzee, gr 11, Afrikaans Hoër Meisies

"Hy verlang na die dae van grootword met een self. Een brein, een hart, een lewe. ’n Eenvoudiger lewe. Hy verlang na haar, net vir homself. Getrou net aan hom. Die regte sy. Sy bly sy enigste vrou – al word sy tien duisend keer vermenigvuldig."

  
  Film
article
Resensie
Die Wonderwerker: Deur en deur die wag werd
Suzette Kotzé-Myburgh

"Soos alle goeie kuns transendeer hierdie film van die spesifieke (’n huisgesin van vyf mense in ’n afgeslote ruimte) na die universele (dít wat voorkom in alle menseverhoudinge)."

  
  Musiek | Music
article
Interview
Ard Matthews on First Offerings
Henry Cloete; Ard Matthews

"It wasn't so much an evolution as much as it was a gesture or challenge to myself to do one album by myself."
article
Interview
Lark: Gong is Struck "more tribal"
Henry Cloete; Inge Beckmann

"We have all been busy with other work. I have been doing as much as I can to stay busy and keep the pot boiling this side."

  
  Clover Aardklopfees
article
Feesprogram
Clover Aardklop 2012
Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke-musiek-uitvoerings.


  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Snars Poëtika
Met woorde soos met vlerke
Bibi Slippers

"Wat kort ’n gedig om te groei? Ek het altyd aangeneem dis vars lug en vrede, of die ander uiterste dan: emosionele upheaval of ten minste ’n ligte geestesversteuring. Maar nee, dis nou uiteindelik wetenskaplik bewys:*wat ’n gedig kort om te groei is in sekere (die meeste?) gevalle net ’n deadline en ’n Red Bull."
article
Poësie
Gou sal ek geskiedenis wees
Adriaan Coetzee

Adriaan Coetzee vertaal Mike Alfred se “Soon I’ll Be History” uit New Coin 32
• Augustus, Hettie Rademeyer
article
Poetry
Cardiac arrest
Gail Dendy

Gail Dendy describes a cardiac event.
article
Uit die argief
Gedigte
Carina Stander

Carina Stander publiseer al sedert 2008 op LitNet. Lees haar verse almal hier.

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
"Die tannies van Touwsranten": 'n uittreksel uit Onvertelde stories van Afrikaans
"Elkeen het sy eie reënwater opgevang. 'As ons net sien die weer is so ’n bietjie ... dan sal jy sien die emmers en die drommetjies en die baddens staat al gereed.' Goeie gewoontes sterf nie maklik nie, en sy vang steeds hier in Touwsranten reënwater vir haar plante op. Maar destyds was reënwater vir oorlewing."
article


  Hygliteratuur
article
Hyg met Hallowe’en-kompetisie
’n Driehoek-Hallowe’en
Erla Diedericks

"En dis waarom ek hier was, op ’n Hallowe'en-partytjie by ’n swingers’ club. Of ’n 'slangslingerklub' soos wat my nuwe Facebook-vriendin, Sasha, dit genoem het."
Hyg met Hallowe'en: Die kop
article
LêNet-storie
Dankie, Minette!
Jacob Regop

"Sowat vyf maande nadat ek en Minette gespeel het, kry ek een Vrydag uit die bloute sulke sexy, stoute SMS’e ..."
LêNet-gedig: Afrikaners is plesierig



  NB-Uitgewersportaal
article
Onderhoude
Nuwe Stories: Ontmoet die skrywers
Die kortverhaal van Bibi Slippers, LitNet se redakteur: Nuwe Skryfwerk, is aangewys as wenner van die Nuwe Stories 2012-kortverhaal-wedstryd. Sy gesels met die jong skrywers van wie verhale in die kortverhaalbundel Nuwe Stories opgeneem is.
Fotoblad: Nuwe Stories-bekendstelling, Henry Cloete
article
Resensie-onderhoud
Dié kabouter deurstaan die toets van die tyd saam met (Human &) Rousseau
Leon Rousseau; Naomi Meyer

In 'n wêreld waar alles anders is as dertig jaar gelede, het Storieman herleef. Naomi Meyer vra vir Leon Rousseau hoe hy weer in 2012 asem in die elf se longe geblaas het.
article
Boekbekendstelling
Fotoblad: Die Neus-bekendstelling
Deborah Steinmair se Die Neus is op 5 September 2012 in The Book Lounge bekendgestel. Hier is foto’s van Deborah se gesprek met Kerneels Breytenbach en die gaste wat kom luister, kyk en ruik het.


  Menings | Opinion
article
In Memoriam
Louis van Rensburg
Richard van der Westhuizen

"Nou is Louis stil. Ek kan dit nog nie glo nie. Maak nie saak wat mens dink van 7de Laan nie – as die Soweto String Quartet lostrek met Louis se temaliedjie, weet jy presies wat dit is. En in hierdie dae van sinnelose doef-doef en breinlose dansmusiek word die gehoor nog steeds stil as iemand die eerste note van 'Voshaarnooi' speel."
article
Rubriek: Regsalmanak
9 September: Die volgende baba was ’n glipsie (maar dis nie wat jy dink nie)
Gustaf Pienaar

"Dit was mnr en mev E se vierde kind, maar die glipsie was nie die egpaar s’n nie. Dit het só gebeur ..."
article
Rubriek: Hotnotsgot
Waarom 'n minderheidsberaad gehou moet word
Jason Lloyd

"Daar is niks gevaarliker as om ’n samelewing te bou terwyl ’n groot deel daarvan uitgesluit voel nie. As hulle nie ’n aandeel daarin het nie, voel dit asof hulle niks het om te verloor nie. Só het wyle dr Martin Luther King op ’n gepaste tydperk in die Amerikaanse geskiedenis gesê."

  
  Boeke & skrywers
article
Biebouw-resensie
ʼn Raaiselroman met bek en binnegoed
Jonathan Amid

"Alhoewel die oplossing van ʼn moordraaisel in ʼn mate die aksie van die narratief bepaal, is Steinmair se roman allermins geskoei op die noue navolging van genre-konvensies ... "
article
Biebouw-resensie
Bloed is nie noodwendig dikker as water nie
Dewald Koen

"Burger se skryfwyse en temas sluit sterk aan by skrywers soos Welma Odendaal en Jeanne Goosen – albei skrywers wat soms meer gewaagde onderwerpe in hul skryfwerk aanspreek."
article
ATKV Skrywersalbum
Karl Kielblock (1907–1991)
Erika Terblanche

“Daar is nie iets soos inspirasie nie, net konsentrasie.”
article
article
Kennisgewing
Beverly Rycroft wen die Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie 2012
“Deur die vaevuur van siekte toon Rycroft te alle tye waardering van dít wat elders gebeur ten spyte van persoonlike lyding en herinner só aan WH Auden se ‘Musée des Beaux Arts’.”
article
Fotoblad
Pienkes du Plessis se driedubbele boekbekendstelling
Naomi Bruwer

Pienkes du Plessis gesels met Martie Meiring en Ampie Coetzee oor sy drie boeke wat pas verskyn het.
article
Advertensie
Skaduwee
Skaduwee deur Carel van der Merwe het pas by Umuzi verskyn.
Kennisgewing: Boekgesprek met Carel van der Merwe


  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer
Katie Müller

"Opvoeders is dikwels onseker oor die mate waarin leerders wat hulle wangedra se fundamentele regte beperk mag word tydens die toepassing van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer."
article
LitNet Akademies (Regte)
Die betekenis van ’n ontneming weens ’n rasdiskriminerende wet of praktyk vir doeleindes van die Wet op Herstel van Grondregte 22 van 1994 – ’n oorsig van ontwikkelings in regspraak
Juanita Pienaar

"Behalwe die formele of drempelvereistes vir die instel van ’n suksesvolle grondeis, moet daar ook aan die regsvereistes voldoen word. Laasgenoemde behels dat ’n persoon geregtig op herstel van ’n reg in grond is indien hy of sy ’n persoon (of gemeenskap) is wat na 19 Junie 1913 van ’n reg in grond ontneem is 'as gevolg van wette of praktyke van die verlede wat op grond van ras gediskrimineer het'."
article
LitNet Akademies Gespreksruimte
YouTube-onderhoud: Loraine Maritz
Wie dink die vrouetydskrifte is die Afrikanervrou en wie is die Afrikanervrou werklik? Stel sy werklik nie belang in politiek nie? Weet sy ook niks hieromtrent nie? Loraine Maritz het hieroor navorsing gedoen en gesels in die video oor haar LitNet Akademies-artikel.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
 
  

www.litnet.co.za   twitter