|
| Fracking in the Karoo |
 |
Interview
SA lifts moratorium on fracking |
Henry Cloete, Julienne du Toit
"Now comes the time when people should show their strength together." |
Read more about fracking
In relation to water • The New York Times: Oil Wells Are Thirsty Rivals • Scientific American: Hydraulic Fracturing for Natural Gas Pollutes Water Wells
In relation to earthquakes • Reuters: Is fracking behind Oklahoma’s earthquakes? • StateImpact: Does Fracking Cause Earthquakes? • Truth-Out: Fracking Operations Cause Thousands of Earthquakes in Arkansas
|
 |
Archive
Poison Karoo
|
Etienne van Heerden
"Meddle with water and you’re meddling, deeply and dangerously, with the very soul of the Karoo."
Poison Karoo was written out of concern and dismay at the proposals for hydraulic fracking in the Karoo. |
From the LitNet Archive
• Anti-fracking: "It will affect us all ..."
• Karoo-ontwikkelingskonferensie: Karoo se "Arabiese Lente"? |
|
| Teater |
 |
Onderhoud
Die dag toe Willemien die tekskompetisie gewen het |
Willemien Brümmer; Naomi Meyer
"Drama is my eerste liefde (ek het lank, lank gelede drama geswot op Stellenbosch), en toe ek in die vroegwinter vanjaar hoor van die KKNK se teksprys, het ek gewéét hier is my kans." |
|
| |
| Film |
 |
Resensie
To Rome with love: Satire is heerlik lig en gemoedelik
|
Suzette Kotzé-Myburgh
"Hy het lanklaas in een van sy eie flieks gespeel, en hy is blykbaar nog nie moeg vir sy 'neurotiese klein mannetjie'-ding nie ..." |
|
| |
| Musiek | Music |
 |
Naklanke
Rodriguez ... and after that’s said, forget it |
Chutney de Ridder
"Dit was asof my broer via Rodriguez met my gepraat het … al die boodskappe, al die beelde, al die vrae wat ’n ouer broer aan sy jonger broer kon bring." |
 |
Naklanke
Lekkermeisie op perkussie – Vinnig en hard |
Albert du Plessis
Albert du Plessis gooi ’n waarderende ogie na van die mees vername vroulike tromspelers van die afgelope paar dekades. |
 |
Naklanke
Jeugdige onskuld |
Kerneels Breytenbach
Kerneels Breytenbach dink terug oor Malcolm Gooding se Going Gooding op die ou Radio South Africa en maak ’n aftellysie van Gooding se grootste geskenke aan sy luisteraars. |
 |
Onderhoud
Afrikaanse handeklap-rap-rave: ekhouvanjou,okay! |
Gerdus Senekal; Louis Janse van Rensburg
"Ek dink ons is in so ’n bevoorregte posisie dat ons letterlik kan maak wat ons wil met ons tunes. Rock bands bly maar rock, maar ons het al in die verlede rock tunes uitgebring, dans tunes en vet heavy rap nommers, so daar’s nie reëls nie." |
|
| |
| Boeke & skrywers | Books & Writers |
 |
Biebouw-resensie
Die anatomie van skrywerskap |
Danila Liebenberg
"Skrywerskap is die spilpunt waarom hierdie boek wentel." |
 |
Reader’s review
Impressions of Adventures of a Waterboy |
Nadia de Kock
"Scott is an accomplished musician and lyricist, as well as an entertaining writer. His writing is engaging and vivid (give or take a cliché or two) and he has a knack for characterisation that would probably make him the envy of seasoned novelists." |
 |
ATKV Skrywersalbum
Johann Bekker (1918–1985) |
Erika Terblanche
"Hy het nooit geskryf met die doel om ernstige literêre werke te publiseer nie, maar het altyd gepoog om ’n storie te vertel, en as sy lesers dit geniet, is die plesier vir hom net groter ... Sy lesers het hom ook deur die jare leer ken as ’n skrywer wat sy temas goed en prikkelend hanteer." |

|
 |
LitNet-blog: Crito
Laaste woorde |
|
"Heel interessant. Die vorige redakteur van Rapport Boeke, Rachelle Greeff, kom vorendag met ‘n eersteklas voorbeeld van ’n swak geskrewe resensie in dieselfde boekbylaag in Rapport." |
|
• Kennisgewing: Boekgesprek met Carel van der Merwe |
|
|
| Taal |
 |
Rubriek: Refleksies
Manuscripta 2012 - nuwe publikasies in Nederland |
Carina van der Walt
"Die afgelope Saterdag en Sondag, op 1 en 2 September, was dit die sesde aflewering van Manuscripta op die Westergasfabriek se terrein in Amsterdam." |
 |
In Memoriam
Veeltalige huldeblyk aan Neville Alexander |
Nomfundo Mali
"Die XhosAfrika-netwerk steier nog steeds van skok oor die nuus van die afsterwe van prof Neville Alexander, internasionaal gerekende opvoedkundige, taalsosioloog, taalregte-aktivis, en vertroude kollega, mentor en vriend." |
 |
Opinie
Met Neville Alexander se 75ste verjaardag |
Gerrit Brand
Neville Alexander het verlede jaar 75 geword. Gerrit Brand deel sy gedagtes by hierdie geleentheid noudat Alexander oorlede is. |
|
|