| |
| LitNet Akademies: Karoofokus |
 |
LitNet Akademies
Oproep om artikels |
|
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in. |
 |
Onderhoud
Karoo-ontwikkelingskonferensie: Karoo se "Arabiese Lente"?
|
Doreen Atkinson; Henry Cloete
"Die eintlike doelwit van hierdie jaar se konferensie is om die gemeenskap van die Karoo ’n kans te gee om redelik indringend oor die toekoms van die streek te besin." |
|
| |
| Boeke & Skrywers |
 |
Skrywersvideo
Johann de Lange in gesprek met Joan Hambidge |
Johann de Lange; Joan Hambidge
Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word. |
 |
Kennisgewing
Dan Sleigh en SJ Naudé wen die UJ-Pryse vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans |
|
Vanjaar se Universiteit van Johannesburg-pryse vir Skeppende Skryfwerk is aangekondig. |
 |
Onderhoud
Elsje Neethling-Blair se boek oor kankerstryd verskyn |
Henry Cloete; Elsje Neethling-Blair
"Ek het ’n klomp goed op my 'bucket list' gehad om af te handel, en om ’n boek te skryf was heel boaan." |
 |
|
Fotoblad: Bloemfonteinse Skrywersvereniging
|
Corlietha Swart
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) het op sy jaarlikse nasionale Slypskool vir Ontluikende Skrywers die wenners van die landswye BSV-Skryfwedstryd vereer. Hier is foto’s van die geleentheid. |
|
• Breytenbachsentrum se digterstuin word geopen
|
 |
ATKV Skrywersalbum
Piet Steyn (1944–) |
Erika Terblanche
“Ek wil nog eendag ’n bose ‘antie’ skep wat my lesers sal laat wakkerlê. Die probleem is net dat vroulike reeksmoordenaars meesal gif gebruik en beslis nie kele met ’n bottelnek of duime met ’n snoeiskêr afsny nie. Hoe oninteressant!” |

|
 |
LitNet-blog: Crito
Drempeltrauma |
|
"Die woord liminaliteit staan soos ’n blindepuisie uit in die hele bespreking. Van Rensburg gee ’n verklaring, maar probeer ongelukkig nie ’n meer toeganklike woord daarvoor skep nie. Het hy dalk drempeltrauma oorweeg?" |
Boekgesprek | Book Chat
• Loftus Marais oor Kry my by die gewone plek aguur
• Pienkes du Plessis oor drie van sy boeke |
|
|
| Taaldebat |
 |
Opinie
FAK reageer: Word inklusiwiteit slegs bepaal deur kleur of ook deur gesindheid? |
Danie Langner
Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, lewer sy reaksie op die SBA wat uitgesluit gevoel het van ’n konferensie in Garsfontein. |
|
| |
| English |
 |
Inter-review
Author of The Book of War, James Whyle, in conversation with Janet van Eeden |
Janet van Eeden, James Whyle
"Whyle’s marriage of history with fine craftsmanship has shot him straight to the forefront of our writing community. His style is inimitable, his ways with language poetic, and he can hold his own against the few literary giants who have emerged from this continent." |
 |
Columns
African Library: The Great Agony and Pure Laughter of the Gods |
Annie Gagiano
"Safari’s text is harrowing to read for most of its length, but is a rich work in the breadth of its reach, though so unassumingly presented." |
 |
Interview
In Imbewu we Trust |
Sam de Romijn; Naomi Meyer
On Thursday, 30 August 2012, the launch of the Imbewu Trust took place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background about the project. |
|
|
| LitNet Akademies Kuberklas |
 |
Prometheus ongebonde
Is ons die kinders van komete? |
George Claassen
"Een van die sterkste teorieë wat oor ’n wye front aanvaar word, is dat stof- en ysdeeltjies van komete en chemiese elemente in meteoriete in die eerste miljard jaar van die aarde se bestaan, toe die planeet deur buiteruimtelike voorwerpe gebombardeer is, die oerbestanddele vir lewe geskep het." |
 |
Hersieningsvraestelle
Wetenskap (Fisika en Chemie): Graad 12, November 2011 |
|
Almal van ons kan nie maan toe gaan nie, maar almal kan graad 12 fisika en chemie deurkom met die hulp van hierdie hersieningsvraestelle. |
 |
Kuberklas Kreatief | Nuwe Skryfwerk
Ewebeeld |
Simone van Loggerenberg
"Aan die einde van die dag was ek oortuig van een ding: die ouer mense van die dorp het my aangegaap asof ek mal was." |
• Spitsberaad oor onderwys: ’n verslag
|
|