View this mail online here



LitNet: Jou driesprong
Nuusbrief | Newsletter 414
16.08.2012
 
 

  LitNet Akademies
Geakkrediteerde artikels in elk van die drie afdelings van LitNet Akademies
Geesteswetenskappe:
Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed

Estelle Roodt, Abraham P Greeff

"Hoe raak die afknouery van ’n kind ook die ander gesinslede?"
Natuurwetenskappe:
Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing

V O’Neill, G Koorsen, L Bornman

"Epigenetika regverdig die herskryf van die moderne evolusieteorie."
Regte: Riglyne om die reg op gelykheid toe te pas
IM Rautenbach

"Ongelykheid wat in wette verorden en deur die staat afgedwing is, was die mees uitstaande kenmerk van alle Suid-Afrikaanse staatkundige bedelings wat die oorgangsgrond-
wet van 1994 voorafgegaan het."

  

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
Nuwe skryfwerk
Engele om ons
Simone van Loggerenberg

"Ek het die vrou uit my gedagtes uitgeskakel, want ek kon nie die vreemde gevoel omtrent haar verstaan nie. Teen die volgende week het ek dit reggekry om heeltemal van haar te vergeet. Tot een stormagtige Vrydagoggend."
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  Briewe
Die Neelsie of die Nelson
Johannes Comestor
Die Here maak gays
Heiden
Langtiekie
oester
Cobus, Piet en Max
Jan Rap
Etnisiteit en verslaggewing
Reusedwerg


  

Mark Nixon presents music from his new CD recording in concert.


  
  Wen
Stuur jou kontakbesonderhede om wiskundeboeke van Pearson te wen.
Wen die asemrowende Die Afrikaanse skryfgids.

  
  Blogs
Die Haavara-ooreenkoms
die peanut gallery
Kruie en Speserye
Dagsê
Die karaktertoets
Roosmaryn
Watter land het die beste gedoen by die Olimpiese spele
Petrus Pap
The wonder product with 101 uses
Bernard
Die terugkeer na die woorde van onthou
Donker Nag

  
  Hygliteratuur
haar lyf sidder
Réney Warrington

  
  Bieg
Ek word weer pa – maar my vrou weet nie van die skelmpie nie
Bruce
Meer fake as fake tiete
Wanita
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  kykNET
article
Onderhoud
Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker
Katinka Heyns, Naomi Meyer

Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Eugène Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.
article
Lewensoorsig
Eugène Marais (1871–1936)
Chris Barnard

Na aanleiding van Die Wonderwerker wat binnekort landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.
article
Programme
kykNET-hoogtepunte: Augustus 2012

  
  Musiek
article
Musiekfees
Oppikoppi: uitmergelend lekker!
Gerdus Senekal

Oppikoppi is nie ’n musiekfees nie. Dis ’n temperingsvuur, ’n toetsing van deursettingsvermoë en, die belangrikste, ’n oorlewingsmeganisme.
article
Naklanke
Don de Ruiter verklaar Utopia
Albert du Plessis

Don de Ruiter en sy handlanger, Sarel, betree die utopiese poorte van Gelukkige Eiland.
article
Naklanke
Die perverse genot van dan en wan luister
Kerneels Breytenbach

"Dit gee my so ’n perverse genot om so elke dan en wan weer na iets te luister wat só uit die mode is dat mens half lekker voel daaroor."

  
  Film
article
Fliekvlooi
Marley: ’n Goeie dokumentêr wat verskeie perspektiewe open
Suzette Kotzé-Myburgh

"Marley is gebore in 1945; hy het sy pa, ’n Brit, nooit geken nie. Die verwerping wat hy as kind van gemengde afkoms ervaar het, het ’n lewenslange invloed op hom gehad."


  Art | Kuns
article
Onderhoud
SA-illustreerders: Chris Venter
Bibi Slippers, Chris Venter

Chris Venter gesels oor sy passie vir kinderboekillustrasies en die potensiaal tot bemagtiging wat kreatiwiteit bied.

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
ATKV Skrywersalbum
Peter Louw (1950–)
Erika Terblanche

"Die gewone dagtaak is vir die hakkelaar soos ’n reis deur ’n mynveld, ’n reis wat elke dag opnuut aangepak word."

ATKV Skrywersalbum
Chris Lombard (1929–2012)
Erika Terblanche

Chris Lombard is verlede week in die ouderdom van 83 na ’n kort siekte oorlede. Lees sy ATKV Skrywersprofiel vir 'n oorsig oor sy werk en lewe.
article
article
LitNet-blog: Crito
Groot sports met Afrikaners
"In die tagtigs was dit ’n gereelde verskynsel in Engelse koerante, soms ook in Afrikaanse publikasies: Wat is nou eintlik ’n Afrikaner?"


  NB-Uitgewersportaal
article
Foto's
Bekendstelling van Kry my by die gewone plek aguur
Henry Cloete

Die bekendstelling van Loftus Marais se nuwe digbundel, Kry my by die gewone plek aguur, het op 15 Augustus by The Book Lounge in Kaapstad plaasgevind.

Boekbekendstellings
Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten word bekendgestel
Restless Nation launch at The Book Lounge


  LitNet Akademies
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article
Riglyne vir LitNet Akademies-resensie-essays is nou bygewerk

  
  Feeste | Festivals
article
Clover Aardklop: Onderhoud
Christiaan Olwagen: Protesteater vir 'n nuwe Suid-Afrika
Christiaan Olwagen, Henry Cloete

"Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."
article
Clover Aardklop: Onderhoud
Om sonder 'n valskerm te spring – Marthinus Basson en Hugo Theart gesels
Marthinus Basson; Hugo Theart; Naomi Meyer

"Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."

Clover Aardklop
Besoek Clover Aardklop se feesportaal
Alle nuus en programinligting van 2012 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees!

article
Foto's: Karoo Skrywersfees
"Kiekies van Cradock" – die Karoo Skrywersfees 2012
Etienne van Heerden

Etienne van Heerden het sy boek Haai Karoo by die Karoo Skrywersfees bekendgestel en toesig gehou oor twee LitNet-panele wat daar aangebied is. Hier is ’n klompie "persoonlike kiekies" van 2012 se fees.
article
LitNet Youth Indaba
“Unlock the room that you are”: LitNet’s first Youth Indaba a success
Menán van Heerden

Photos from LitNet's first Youth Indaba, held at the Karoo Writers Festival. 
article
Book launch
Clinton V du Plessis launches Flitse at the Karoo Writers Festival
Menán van Heerden

The poetry launch of Flitse by Clinton V du Plessis took place at the third Karoo Writers Festival in Cradock, in the gardens of Albert House.


  Menings | Opinion
article
Essay
Let the people have chicken and beer!
Marius Ackermann

"Daar het glo vir geruime tyd ’n sterk bierreuk bo die ongelukstoneel gehang. Die enigste mense wat voordeel uit die situasie getrek het, was ’n aantal locals wat glo bokse en bokse bier en bevrore hoender weggedra het. For free. Vrugte van die ANC-bewind." Marius Ackermann skryf oor Suid-Afrika as Teater van die Absurde.
article
Onderhoud
Standbeeld van Louis Botha: 'n simbool waarvan?
Henry Cloete, Gert Opperman, Thandile Sunduza

"Die geskiedenis van Louis Botha spreek nie tot ons nie. As ons die standbeeld sien, sien ons pyn en onderdrukking."
article
Hotnotsgot
Waar kinders hoenders, honde en katte in die strate vir vermaak verjaag
Jason Lloyd

"In die Nelson Mandelabaai-metropool (NMBM) se mees berugte arm en geweldgeteisterde woonbuurt, Helenvale – in die Baai se noordelike gebiede – is ek onlangs met die hartseer verhaal van kroniese armoede en van ’n steeds agteruitgaande en stukkende gemeenskap gekonfronteer."
article
Regsalmanak
13 Augustus: Hoekom Douglas se kerk hierdie week op die map is
Gustaf Pienaar

’n Gemeentelid se testament het hierdie kerk onnodig baie geld gekos.

  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Skryf in vir Augustus se Lekkerlit-boekkompetisie: Leon van Nierop se Insomnia
article
Seminaar
LAPA Boeke-oggend in Pretoria: 'n Vars blik op Afrikaanse fiksie
Met skrywers soos Deborah Steinmair (Poppekas), die Radloff-susters (Een stad, drie rooikoppe, sewe dae), Japie Bogaards (Tussen middernag en dagbreek) en Ingrid Vander Veken.

Seminaar
Die LAPA-leeskring-kuier: Kaapstad
Bespreek nou jou plek vir die LAPA-leeskring-seminaar op 21 Augustus in Kaapstad.


  Taaldebat
article
Kaaps in fokus-referaat
Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys
Michael le Cordeur

"Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig."
article
Taaldag
Kom vier Taaldag saam met NALN hierdie naweek
Otto Liebenberg

In aansluiting by die viering van Taaldag, 14 Augustus, vind daar eerskomende Saterdag, 18 Augustus 2012, twee geleenthede by NALN plaas.

 
  

www.litnet.co.za   twitter