| |
| Musiek |
 |
Onderhoud
Gerald Clark: "Ek't besef my stem het opgepak."
|
Henry Cloete, Gerald Clark
"Dit was effe gevoelig op die tweede dag na die operasie ... seker toe al die pynpille en narkose uitgewerk het." |
 |
Naklanke
That Great Gig in the Sky (Klassiek wat weergalm in die 21ste eeu) |
Albert du Plessis
Luister (en kyk) hoe leef klassieke musiek voort in hedendaagse toonsettings. |
 |
Naklanke
Mal perde en Serbiese blues |
Kerneels Breytenbach
Kerneels Breytenbach bekyk Neil Young en Crazy Horse se jongste album en die werk van die Serbiese blues-koningin, Ana Popovic. |
 |
Naklanke
Daar is g’n vraag nie ... maar daar is Die Antwoord |
Chutney de Ridder
"Suid-Afrika se grootste musikale uitvoerproduk sedert Dave Matthews in 1986 Johannesburg vir New York verruil het, het vermag wat – so ver my kennis strek – nog nie voorheen vermag is nie …" |
 |
Onderhoud
Die Tuindwergies: "Dit was 'n organiese proses ..."
|
Henry Cloete
Die Tuindwergies se nuwe album, Terwyl Die Donker Wolke Dans, is pas vrygestel. Henry Cloete vra hulle uit ooit oor toer, banjo's en Francois van Coke. |
|
|
| Menings | Opinion |
 |
Prometheus ongebonde
Dertien wapens teen onsinverkopers |
George Claassen
"Ons bring twaalf jaar van ons kort lewe op die skoolbanke deur, sterk onder die invloed van onderwysers wat ons verstand kan vorm, stuur en manipuleer om feitlik enigiets te glo." |
 |
SêNet
Waar Dawid (Chad?) die wortel gegrawe het |
Voetstoots van Tonder
"Tyd om te sien hoe Chad le Clos geskiedenis maak en vir Michael Phelps wys presies waar Dawid die spreekwoordelike wortel gegrawe het." |
 |
SêNet
Ons almal het ’n ligtoring nodig – Saktyd-deelnemer vertel |
Elridus Grobler
"Ek is een van die dertien deelnemers van Saktyd. Saktyd is ‘n prestasie wat my na aan die hart lê omdat dit waarlik diepe integriteit gevra het van my as mens." |
 |
Onderhoud
Stories uit Amsterdam – Annemarié van Niekerk vertel |
Annemarié van Niekerk; Naomi Meyer
"Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh. |
 |
Rubriek: Regsalmanak
1 Augustus: Bankroof-berou in Neelsie se verjaarsmaand |
Gustaf Pienaar
"Maar toe het sy gewete hom begin pla. Hy het besef dat hy met ’n verkeerde ding besig is en het besluit om kop uit te trek. Hy het van die pad afgetrek en was net besig om die voertuig agter oop te sluit sodat hy Singh van sy veranderde voorneme kon verwittig toe die polisie daar aankom." |
 |
Interview
Anti-fracking: "It will affect us all ..." |
Henry Cloete, Marina Louw
"One of our key challenges is to ensure that this campaign is not seen as one where white people alone say no to fracking." |
|
|
Nuwe skryfwerk | New Writing |
 |
Rubriek: Snars Poëtika
Die laaste woorde van ’n werkesel |
Bibi Slippers
"Bibi Slippers ly aan ongeneeslike oordraagbare volwasse werkoholisme ... maar hier is haar laaste woorde voor 'n maandlange verlof." |
 |
| Poësie |
| •
nie die hele Jhb nie – Waldemar Gouws |

|
|
| |
| Boeke en skrywers | Books and writers |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
Wat's nuus? – lewensverhaal van ’n ikoon |
Reinhardt Fourie
"Die moontlike konstruksies van die Afrikaner wat aan bod kom in Wat’s nuus? is egter op ’n subtieler vlak teenwoordig as wat die geval is met ander onlangse biografieë deur prominente Afrikaners wat baie openliker ’n bemoeienis toon met Suid-Afrikaanse en Afrikanerpolitiek, sowel as die gepaardgaande identiteitskwessies." |
 |
ATKV Skrywersalbum
François Loots (1962–) |
Erika Terblanche
"Oor al die hoekoms van taal en verhale wil ek nie antwoorde hê nie. Ek skryf eerder daaroor. Dit is asof as ek die rasionele antwoorde ken, die skryf sal ophou." |

|
 |
LitNet-blog: Crito
Geesdrif |
|
"Wanneer ’n resensent dink ’n boek deug nie, is dit beter om nie doekies om te draai nie." |
 |
New books
Exclusive Books 2012 Boeke prize shortlist |
|
This year’s Boeke Prize finalists are a prestigious selection of six titles that have been chosen from the past year’s "got to have" titles. |
 |
Persvrystelling
’n PEN-sentrum vir Afrikaans |
| "Die ideaal van 'n Afrikaanse PEN-sentrum word eersdaags bewaarheid wanneer 'n voorstel hieroor in Korea ter tafel gelê word." |
 |
| Riglyne vir LitNet Akademies-resensie-essays is nou bygewerk |
|