View this mail online here



LitNet: Wat is 'n taal?
Nuusbrief | Newsletter 411
27.07.2012
 

 

  LitNet-nuus
Wat is ’n taal?
Wat maak hom rats en gespierd?
Wat laat hom oorleef?

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskap-
vakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders?
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!
Die SBA en ATKV se spitsberaad oor onderwys vind op Saterdag 28 Julie 2012 in die ouditorium van die Athlone Skool vir Blindes, Athlonestraat, Beroma, Bellville-Suid plaas.

  
  Briewe
Lekker verjaar, Haile Selassie!
Carina van der Walt
Gays gaan die wêreld oorheers
Heiden
Hartseeraand
Jan Rap
Wat ’n taal is
Jan Rap
Herwin jou hoflikheid
Adriaan
Wat is hierdie munt deesdae werd?
Willem
Uit die Argief: Kleinboer se heel eerste brief aan LitNet
Kleinboer

  
  Skryfsake
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag 25 Augustus 2012 om 8:00 – 15:00 in NALN, Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die gewilde rillerskrywer Francois Bloemhof.

Wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Skrywers 2012, bekend.

  
  LitNet-blits
Teken in vir die LitNet-blits. Kry op Dinsdae 'n e-pos met nuwe LitNet-hoogtepunte!

  
  Wen
Wen ’n kleinseun se toonsettings van sy oupa se gedigte (en kyk, die musiekvideo wat hier ingebed is, speel ook deesdae op MK).

  
  Blogs
Weerkaatsings
Perdebytjie
Olimpiese Spele-openingseremonie
Grappies op 'n stokkie
Die strepie tussen-in
die nuwe afrikaner
Tussen middernag en dagbreek
Izak de Vries
Gedoentes en gediertes
Josfien
Bollie is nie bollie nie
Papeslaai
Kreatiwiteit van die kartonmonsters
dna
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.

  
  Bieg
Ek wonder ook wat van jou geword het, Vrou van Pretoria
Man van Pretoria
Kan nie wag om jou weer te sien nie
J

  
  Hygliteratuur
Vry-willig
Annelise

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  


  LitNet Akademies
  Regte
article
Geakkrediteerde artikel
Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear
Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos

"Behoort die vernedering van ’n politikus aan die hand van ’n kunswerk ooit gevier te word, of moet dit te alle tye verwerp word?"
article


  Taal
article
Foto's
Kaaps in fokus-simposium
Elzette Steenkamp
article
Verslag
Kaaps in fokus! Verslag oor die simposium aan UWK, 19–20 Julie 2012
Gunther Pakendorf

"Dit is gepas dat die tweedaagse simposium oor Kaapse Afrikaans, of Kaaps, soos dit vry algemeen bekend is, aan die Universiteit van Wes-Kaapland gehou is, in die hartjie van die woongebied van die meeste van hierdie taalvariëteit se sprekers."
article
Referaat
Ekonomiese bemagtiging in Kaaps – ’n geletterdheidsperspektief
Danie van Wyk

"Mense kyk met nuwe oë na die gebruik van Kaaps as ’n moontlike ekonomiese mag en ook as ’n taal wat ’n wesentlike bydrae kan lewer tot die ekonomiese bemagtiging van ’n groot aantal Afrikaanssprekers wat nie die geleenthede gegun word om tot hul volle potensiaal te ontwikkel nie."

  
  Feeste | Festivals
article
Clover Aardklop
Besoek Clover Aardklop se feesportaal
Alle nuus en programinligting van 2012 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees!
article
Foto's
Clover Aardklop 2012 se programbekendstelling
article
Onderhoud
Hans Pienaar gesels oor die Melville-poësiefees
Henry Cloete

Die Melville-poësiefees vind vanjaar van 12 tot 14 Oktober plaas.
article
Festival
Schreiner Karoo Writers Festival
Now in its third successful year, the Schreiner Karoo Writers Festival will run from 9 to11 August 2012 in Cradock. There will be a special emphasis on women to coincide with National Women’s Day on Thursday, 9 August. Headline authors launching books will include the likes of Etienne van Heerden, Stephen Gray, Clinton V du Plessis and Aubrey Jones.


  kykNET
article
Programme
kykNET-hoogtepunte: Augustus 2012


  NB-Uitgewersportaal
article
Boekbekendstelling
Om en om en om die gedagte van geel
Bibi Slippers

Bibi Slippers het die onlangse bekendstelling van Petra Müller se jongste bundel, om die gedagte van geel, bygewoon.
article
Boekbekendstelling
Bekendstelling van ’n Klein lewe deur Wilna Adriaanse
Nuwe boeke
Restless Nation: Making Sense of Troubled Times deur William Gumede
Bloedfamilie deur MS Burger


  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.
article
Nuwe boeke
Maanschijnbaai: Jo en Sue deur Chanette Paul
Tania Brink se jongste boek: Hou al die meisies regtig van Divan Louw?


  Kuns | Art
article
Onderhoud
Oor die jong Afrikaner en die kruppel driepoothond – Roelof van Wyk gesels oor sy kunsuitstalling in Kaapstad
Naomi Meyer

"Die projek is 'n persoonlike refleksie oor my Afrikanerskap, 'n ondersoek na wat dit beteken om in hierdie tyd en plek as wit Afrikane, deur die lens van Afrikanerwees, die goed en die sleg daarby ingebou, my plek hier en nou, te bekyk."


  LitNet Akademies Gespreksruimte
article
Reaksie
Fraktering en destabilisasie in ekopoësie en die gedigte van Martjie Bosman
Mathilda Slabbert

"Smith se keuse van digter vir haar bespreking van die ekopoësie is interessant en waardevol."
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


  Menings | Opinion
article
SêNet
Mymeringe oor my dae by SêNet
Deborah Steinmair

"Die meeste van sy woorde het verlore geraak tussen motherboards wat in duie stort en inboxes wat oorloop en tot niet gaan, hierdie is maar ’n paar snarse wat ek op my rekenaar kon opspoor. Al wat ek oorhet, is ’n geroeste perdeskoen en ’n handvol herinneringe. Dankie SêNet (I think)."
article
Interview
Anti-fracking rally in Nieu-Bethesda
Henry Cloete, Michael Wentworth

Nieu-Bethesda's anti-fracking rally and workshop takes place from 27 to 28 July. One of the organisers, Michael Wentworth, answers some questions about the event.
article
Rubriek: Regsalmanak
Al die baie maniere om mense opsetlik dood te maak
Gustaf Pienaar

"Op 24 Julie 1964 – dis ook al 48 jaar gelede – het John Harris ’n koffer in die hoofsaal van die toe nog nuwe Johannesburgse spoorwegstasie geplaas. Op die koffer was daar ’n nota met dié boodskap - nogal in Afrikaans: 'Terug in tien minute'. Binne-in was daar ’n bom bestaande uit, onder meer, agt dinamietkerse en ongeveer tien liter petrol."
article
Opinion
The meaning of Mangaung 2012
FM Lucky Mathebula

"A cheetah’s beauty and characteristics represent a combination of colour schemes that support its ability to blend with its environment, and the ANC should emulate the cheetah as it congregates at the place of cheetahs, Mangaung."

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Rodriguez – ’n fiksionele werklikheid
Chrisna Beuke-Muir

"Die feit dat ons reeds ander (vroeëre) oorloë gehad het waaroor intussen in die Afrikaanse literatuur korrektiewe geskryf is, stel aan die skrywer ’n uitdaging: Het hy in alle opregtheid gesoek na die waarheid?"
article
Referaat
Grepe uit die uitgeegeskiedenis van Breyten Breytenbach
Francis Galloway

"Wat Breytenbach se uitgeegeskiedenis betref, kan daar óók drie periodes onderskei word, maar hierdie eras word gekonstitueer deur die produksie- en produsentprofiel van sy oeuvre. Hierdie periodes is gekoppel aan die rol wat die uitgewery-institusie in die oeuvre- en reputasie-ontwikkeling van die skrywer speel."
article
ATKV Skrywersalbum
GA Watermeyer (1917–1972)
Erika Terblanche

"Afrikaans het ’n woordkunstenaar verloor wat die vermoë gehad het om met twee of drie woorde ’n frisse beeld op te tower."
article
article
LitNet-blog: Crito
Hoflikheid
"Op LitNet se resensieblaaie het daar ‘n ding gebeur wat my fassineer. Gunther Pakendorf het Hennie van Coller se digbundel Soom geresenseer; Van Coller het die resensie een kyk gegee en geantwoord."
article
Riglyne vir LitNet Akademies-resensie-essays is nou bygewerk

  
  Musiek
article
Onderhoud
Glaskas: verganklik en afhanklik
Henry Cloete

Die rockgroep Glaskas het onlangs 'n nuwe album, Verganklik en afhanklik, vrygestel. Henry Cloete het 'n paar vrae aan Deon Meiring, hoofsanger en liedjieskrywer van die groep, gestel.
article
RockJagter
Fresh but nostalgic: Annie Klopper chats to Nic Gaud of Goodnight Wembley
Annie Klopper

"Taxi Violence’s George van der Spuy and Nic Gaud of 7th Son are the founding members of a grungy rock ’n roll side project that has me not only excited, but also a little worried that I might struggle to listen to anything else this year."


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Rubriek: Snars Poëtika
Wys my jou inboks, dan wys ek jou myne
Bibi Slippers

"Dalk is ons almal, in hierdie dae van hiperteks en virtuele woorde, gereduseer tot inbokse met asems." 
article
Poësie
die oortjies van die gedig – Susan Smith
klein hotel – Adriaan Coetzee
article
Poetry
I Comrade Hyena – Bandile Dlabantu
Strike – Bandile Dlabantu
article
Poësiekompetisie
LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.

Inskrywings
Die Moot – Istie Childs
Harrismith – Kobie Coetzee
My voorstad in Kaapstad – Myrtle Theart
Pretoria – stad wat uitkring – Fransa van Mazijk
City/Stad – Marsel Pretorius
Parys se prys – Martie Swanepoel
Onsigbare stad – Fedora – Wyn Roux
Wellington – Engela Duvenhage
My hoewe-veld – Ollie Olwagen
Johannesburg III – René Bohnen
Liewe ou Durban – Kobie Korf
Dit is Goudstad – Letitia Ferreira
Stellenbosch – Franny
George – Masadie
In my town – Adriaan Coetzee
voorstedelike vrydag (1987) – Petra Courtney
Smithfield: Twee portrette – Franci Greyling


Lees al die inskrywings.
article

 
  

www.litnet.co.za   twitter