View this mail online here



LitNet: Jou jaart
Nuusbrief | Newsletter 408
06.07.2012
 
 

   Poësie-kompetisies
Hoe lyk jou stad?

Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie. 'n Lekkerlees-boekpakkie met nege nuwe boeke is op die spel!

Inskrywings
Hilda Smits – ongetiteld (Mooirivier)
Soekende Wese – Klein-dorp
Celesté Fritze – My Stad
Hilda Smits – ongetiteld (Londen)
Niel van Deventer – Pretoria (’n stukkie onthou)

Lees al die inskrywings.

  
  Kuberklas
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskap-
vakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders?
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  Briewe
Nou dis wat ek 'n goeie storie noem
Naomi Meyer
Waarom ek Hennie Aucamp die Vervaldatum-kompetisie laat wen het
Reney Warrington
’n Goeie storie
Jan Rap
Warmwatersak
oester
George is kiekie-mooi en dra die "Outeniquaroes"
Pieter van Niekerk
Treinreis van Amanzimtoti tot Durban
Jaco
Veterane
Boer in Beton

  

Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013.

Aansoekvorms vir die fees, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar.

R44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie

"Vanjaar se Oppikoppi, getiteld Sweet/Thing, belowe om een van die grootste Oppikoppi’s nog te wees. Van 9 tot 11 Augustus gaan die Oppikoppi-gronde witwarm wees met musiek en die bewegende lywe van ywerige feesgangers."

  
  Blogs
Dawid die musical
Tannie Frannie
Ewekansige herinnering oor Kaapstad en cowboys en being
verskriklik
Party mense moes nooit kinders gehad het nie
Johani
So word SA uitgebeeld op BBC se toerisme-advertensie
MK
Ietsie ligs
Wonder net
Oor Dana se boek
exionperfexi
The best exotic Marigold hotel
Tawwe Koekie
Nuus in ou koerante
Hennie van D
Bene en boude
Skurwesan

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.

  
  Wen
Vertel ons hier by LitNet van jou gunsteling-stories en -skryfwerk. Jou eie skryfwerk kan ook wen. As jy die lekkerste brief skryf en iemand anders sê hulle hou die meeste van jou skrywe, kan jy en jou skrywe hand aan hand wegstap met die prys.
One lucky LitNet reader can win a hamper of books available at the Exclusive Books Winter Sale.

  
  Hygliteratuur
Stomende verhale om jou winter op te warm ...

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik.

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  National Arts Festival | Nasionale Kunstefees
article
article
Theatre: Review
Brothers in Blood
Elzette Steenkamp

“There are no heroes and villains here, Van Graan seems to be saying (and thanks to a linear narrative I am fairly certain of this). We are all victims. We are all complicit in the violent imposition of racial stereotypes on others. We are the same.”
article
Performance Art Review
A candlelit house of horrors – Exhibit A
Elzette Steenkamp

"Brett Bailey’s Exhibit A, one of the most talked about productions at the 2012 National Arts Festival in Grahamstown, explores the theme of the objectification of black bodies through the lens of the violent history of European colonial expansion on the African continent."
Through Blue gee sy hart vir Hillbrow
article
Performance Art Review
Afternoon of a Foehn
Elzette Steenkamp

"Phia Ménard’s Afternoon of a Foehn, a performance art piece organised as part of the 2012 France-South African season, has been the surprise hit of this year’s National Arts Festival."
Afternoon of a Foehn is baanbrekerswerk.
article
Teater: Resensie
Red
Emma Kotzé

Red, ’n teks met vele lae, vertel van ’n tydperk in die lewe van die wêreldberoemde kunstenaar Mark Rothko (1903-1970).
Callum’s Will laat gehoor soms in die duister
Mies Julie boender waaghalsig die onbekende spasie in
Moffie dikwels onreëlmatig en ongelyk
article
Teater: Resensie
Lanx and Obtus
Emma Kotzé

“Om dié werke in ’n sinopsis vas te lê, is onregverdig. Dit vereis dat die toeskouer nie in ’n sogenaamde soeke na betekenis vasval nie, maar liewer verhef word na wat Van Acker noem die danser se verstandelike inset om die energie buite die liggaam te plaas.”

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
NeerlandiNet
Geskiedenis in woord en beeld: Ronelda Kamfer en Nathan Trantaal
Ena Jansen

"Ronelda Kamfer het vroeg vanjaar reeds in die harte van poësieliefhebbers by die Zuid-Afrika Huis geklim." Ena Jansen skryf oor Ronelda Kamfer en Nathan Trantaal in Amsterdam.
article
Biebouw-resensie
Die water wat verby is: 'n besonderse eenheidservaring
Johan Anker

"Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, mét inleiding en aantekeninge, vir die skole se voorskryfmark."
article
Resensie
Pik Botha en sy tyd: ’n belangrike boek oor die oorgangspolitiek in Suider-Afrika
Willie Breytenbach

"Dit fokus op die rol wat ’n enkele persoon – Pik Botha – as deelnemer gespeel het oor ’n tydperk van meer as vyf dekades."
article
Biebouw-resensie
Stigmata van Tom Gouws: Tussenteksgeweef
Marius Crous

"Die vraag wat na die lees van hierdie bundel by my as leser opkom, is of die digter, 'identiteitsloos' soos hy homself beskryf, kan dig sonder om 'deur singels interteks' en met behulp van die 'leë gietvorms van ’n ou postmoderne wêreld' te skryf."
article
ATKV Skrywersalbum
Chris Pelser (1943–2007)
Erika Terblanche

"Ek het maar altyd met skrywery gepeuter, van kleins af. Op skool het ek altyd iewers in my agterkop die idee gehad ek gaan ook eendag ’n boek skryf."
article


  NB-Uitgewersportaal
article
NB-Uitgewers
Nuut by NB-Uitgewers dié Julie
Hier is ses nuwe titels van NB-Uitgewers om die koue uit te hou.
article
Lokprent
Mieke rock uit deur Jana du Plessis
article
Lokprent
Boereoorlogstories 2, saamgestel deur Jeanette Ferreira
article
Boekbekendstelling
Petra Müller se Om die gedagte van geel word op 18 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

 
  NetKeuse
article
NetKeuse
LitNet-blits #12


  Musiek
article
Naklanke
Maak ’n pyp en dans (’n Begeleide trippie op soek na die droom)
Albert du Plessis

Na wie se pype dans jy? Albert du Plessis neem jou op 'n trippie deur al die genres van orrelmusiek.
article
Naklanke
Daar is g’n ander soos David Kramer
Chutney de Ridder

"Dié maergat Boere-Joodjie van Worcester het skelm-skelm, tussen-die-reëls en uitgeslape te werk gegaan toe hy sy protes-folk geskep het."
article
Naklanke
Psigedeliese kitaarnote en selferkende vegans
Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach luister na Richard Hawley, Blackie and The Rodeo Kings, Joe Jackson, Fiona Apple en Jason Mraz.

  Art | Kuns
article
Art Interview
Gazing into Deep Skies: Lyndi Sales discusses her new show with Kristine Kronjé
Kristine Kronjé; Lyndi Sales

"Lyndi Sales’s latest solo exhibition, Deep Sky Survey, recently opened at WHATIFTHEWORLD in Cape Town. The exhibition comprises installation and two-dimensional laser-cut forms exploring ontological questions around subjectivity and our understanding of ourselves within the universe at large. "
article
SA Illustrators
Adrie le Roux
Bibi Slippers; Adrie le Roux

"There is something unsettling about collage. By its very nature it’s a disruptive art form, removing an image from one context to be used in another."


  Menings | Opinion
article
Rubriek: Regsalmanak
Dink mooi voor jy daardie tee drink – die storie van Daisy de Melker
Gustaf Pienaar

"Daisy de Melker – die berugte gifmoordenares – is op 1 Julie 1886 naby Grahamstad gebore." In die week waartydens sy haar verjaardag sou gevier het, skryf Gustaf Pienaar oor die vrou wat tot vandag toe Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp.
article
Onderhoud
Waar wetenskap kinderspeletjies is
Jani de Bruin; Naomi Meyer

’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars Poëtika
Wat goeie skrywers se werkstasies weet
Bibi Slippers

"Virgina Woolf het nie die volle waarheid gepraat toe sy gesê het dat 'n vrou 'n eie kamer en geld nodig het om 'n skrywer te wees nie. Wat van die sonpanele, CD-spelers en foto's van Kate Moss wat hedendaagse skrywers nodig het om hulle aan die gang te hou? Om van die duisende boeke en leer-leunstoele nie eers te praat nie ..."
article
Poësie
Nog in my laaste blow job – Johann de Lange
Dalk het ons tyd – Waldemar Gouws
article
Fiksie
Grafskrif
MS Burger

MS Burger skryf oor die tragiese dood van Modigliani en sy kunsmodel-beminde, Jeanne Hébuterne.
article


  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.
article
Nuwe boeke
Ek was hier deur Nanette van Rooyen
article
Nuwe boeke
Wat soek jy in ons sprokie? deur David Conway


  LitNet Akademies
  Geesteswetenskappe
article
Geakkrediteerde artikel
Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 2): Die belangrikste faktore wat substantiewe oorgang belemmer
Chris Nelson

"Politieke kultuur word deur politieke wetenskaplikes beskryf as die patroon van oriëntasies of ingesteldhede van ’n samelewing jeens politieke objekte soos partye, regerings en die grondwet en uitgedruk in oortuigings, simbole en waardes."
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article

 
  

www.litnet.co.za   twitter