| |
| Boeke en skrywers | Books and writers |
 |
Onderhoud
Spoke om die lyf en die teks: Mark Behr praat prontuit |
JB Roux; Mark Behr
"Hoe gouer wit mense en wit skrywers – beide Afrikaans en Engels – toegee dat ons oorloë tussen 1652 en 1994 gerig was op die beskerming van rassebevoorregting, hoe meer sinvol en kreatief kan ons voortgaan met die viering van ons verbasterde identiteite en veelvuldige lojaliteite." |
 |
Interview
Alan Paton Award nominee: Andrew Feinstein |
Bibi Slippers; Andrew Feinstein
|
 |
Interview
Alan Paton Award nominee: Jonny Steinberg |
| Bibi Slippers; Jonny Steinberg |
 |
Interview
Alan Paton Award nominee: Anton Harber |
| Bibi Slippers; Anton Harber |
 |
Interview
Alan Paton Award nominee: Mandy Wiener |
Bibi Slippers; Mandy Wiener
|
 |
Interview
Alan Paton Award nominee: Hugh Lewin |
Bibi Slippers; Hugh Lewin
|
 |
Interview
Sunday Times Literary Prize nominee: HJ Golakai |
Bibi Slippers; HJ Golakai
|
 |
Interview
Sunday Times Literary Prize nominee: Michiel Heyns |
| Bibi Slippers; Michiel Heyns |
 |
Resensie Wat’s nuus?: Verkneukel jou in ’n knap-geskrewe, prettige boek |
Riette Rust
"Cruywagen het beslis die vermoë om die leser met geur en kleur in te trek in ’n storie, jou te boei, te laat lag …" |
 |
Crito
Ons grensoorlog |
| “(Moet) mens boeke oor ’n grensoorlog wat vir die Suid-Afrikaanse samelewing geweldig baie negatiewe gevolge en newe-effekte gehad het ... benader met die verwagting dat hulle ’n plesierige lees-ondervinding moet afgee?” |
 |
Notice
Cape Town Book Fair: 15–17 June 2012 |
There will be over 200 events spanning the three days, including meet-the-author sessions, panel discussions, literary forums, book launches and symposiums.
|
|
|
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
Skobbejakke, Scrabble en ’n skottel vol soesji |
Thys Human
Thys Human stem saam met Rapport-resensent Marius Visser dat Deborah Steinmair se Poppekas genotvol en boeiend is. Maar op een punt verskil hy heeltemal van Visser. Lees die resensie-essay om uit te vind waaroor die twee resensente nie kan saamstem nie. |
 |
ATKV Skrywersalbum
Kristel Loots |
Erika Terblanche
“Die stories wat skree om vertel te word, tuimel oor mekaar in my kop, maar dis nie altyd maklik om met die pynlike, maar ook prettige en plesierige proses te begin nie.” Lees oor Kristel Loots se skrywersloopbaan in LitNet se AKTV-skrywersalbum. |

|
 |
Lekkerlit
Tussen Middernag en Dagbreek deur Japie Bogaards |
|
|
Nuwe skryfwerk | New Writing |
 |
Snars poëtika
Hond se gedagte |
Bibi Slippers
"Binne ’n paar uur nadat die gedagte my soos die spreekwoordelike bliksemstraal getref het, het ek dit reggekry om die perfekte hondjie vir my pa se verjaarsdag te identifiseer en te reserveer en daarvoor te betaal. Minder as 48 uur na die bliksemstraal was die hondjie in ons woonstel, besig om die vloer met sy eie strale inspirasie te versier. (Ag, as die gedigte maar so vinnig wou opdaag ...)" |
 |
| Poësie |
• genoeg vir almal wat tel – Waldemar Gouws
• Voorgee – Johann de Lange |
 |
| Fiksie |
|
• Gomgat – Japie Bogaards |
 |
| Liefdesbrief-kompetisie |
• Meisie in die spieël – Amelia Joubert
• Liefste Lodewyk – Elza Smal
• Aan my lief – Myra Lochner
• Die skeur – Riekus van der Westhuizen
Klik hier vir nog inligting oor die liefdesbrief-kompetisie. |
| Love letter competition |
• To my love – Myra Lochner
• Beloved Acis – Myra Lochner
Click here for more information about this competition. |

|
|
| |
| NetKeuse |
 |
NetKeuse
LitNet-blits #7 |
|