View this mail online here



LitNet: Jou liefdesbrief
Nuusbrief | Newsletter 401
18.05.2012
 
 

  Skryfkompetisie
My geliefde: Liefdesbrief-kompetisie
My dearest: Love letter competition


I am tired, Beloved,
of chafing my heart against
the want of you;
of squeezing it into little inkdrops,
And posting it.
~ Amy Lowell, “The Letter”

LitNet laat die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 herleef. Skryf nou in!
LitNet is rekindling the lost art of the love letter in 2012. Enter now!


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  Briewe
Is ek gay gebore?
Stephanie
Lojaliteit
Naas Viljoen
Die tirannie van demografie
Johannes Comester
Die Goue Era IV
Naas Viljoen
Spookhuis
Cornelius Henn

  
  Blogs
Om ’n baba groot te maak is nie vir sissies nie
Kathuter
Is daar regtig ’n doel met alles?
Chirpie
Op pad na die Wordpress-platform
Zeppie
Hoe lank moet mens borsvoed?
Nefertiti
Eindtyde is reeds hier
Francois Williams
My eerste keer
RubyRu
Ek was nie ma genoeg nie
Nina
Hemelvaart
exionperfexi


  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.
  
  Hygliteratuur
Italiaanse koffie en gisters
Popplap

  
  Bieg
Ek wonder wat van jou geword het
Vrou van Pretoria
  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
FLF
Misdaadfiksie as politieke kommentaar cum katarsis
Francois Verster

By die 2012 Franschhoekse Boekefees is ’n interessante debat gevoer oor waarom misdaadfiksie deesdae so gewild is in Suid-Afrika. Francois Verster het gaan luister en vertel hier wat hy wys geraak het.
article
Literary Prizes
Book lovers celebrate the announcement of Sunday Times literary awards shortlist 2012
The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist and the shortlisted books for the Alan Paton Award for non-fiction were announced in Franschhoek.
article
New books
JM Coetzee inspiration behind Graham’s State of Peril
Stephanie Nieuwoudt

In State of Peril Graham looks at the way fear of the other and subsequent narratives of interracial sexual violence were represented in a number of books, short stories, media accounts and manuscripts.
Biebouw-resensie
Amper elders verruim Louis Esterhuizen se oeuvre
Marius Crous

“Met hierdie bundel verruim Louis Esterhuizen sy oeuvre en betrek hy naas die werk van ander digters ook ander plekke.”
article
article
Inter-review
Author of Freedom Never Rests, James Kilgore, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden; James Kilgore

Freedom Never Rests portrays a complex picture of a country going through a transition and James Kilgore brings his vast experience of countries moving through change, violent or otherwise, to this novel.”
article
ATKV Skrywersalbum
MER (1875–1975)
Erika Terblanche

“Dis die skepping wat die vreugde gee; die gevoel dat jy iets tot stand bring wat nog nie daar was nie; iets goeds, iets blywends, iets wat vir die mensdom nodig is ...” Lees oor die lewe en werk van MER op LitNet se ATKV Skrywersalbum.
article
article
Writing Matters
Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, storytelling and self-reflection
Bibi Slippers; Ralph Goodman

Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intensive self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.
article
Crito
Die persoon agter die resensie
“In watter mate is kennis van die resensent nodig om die resensie te begryp?”
article
Literary Awards
The 2012 Ingrid Jonker Prize
To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2012, please submit three copies of any English poetry debut published in 2010 and 2011 for adjudication.
article
Boekpryse
2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings
Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag 6 Junie 2012.

  
  LitNet Akademies (Skole)
article
Onderhoud
Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums
Elzette Steenkamp; Elsabé Uys

Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.
article
Onderhoud
Hoezit, Fanie Viljoen!
Naomi Meyer; Fanie Viljoen

“Ek luister na gesprekke, kyk hoe jongmense byvoorbeeld op Facebook praat, gaan na skole toe en kry natuurlik bewonderaarspos wat my ’n idee gee van wat kinders dink en wat vir hulle belangrik is.”


  Kuns
article
Onderhoud
SA-illustreerders: Elanie Bieldt
Bibi Slippers; Elanie Bieldt

Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term “jong illustreerder”: hierdie talentvolle kunstenaar is net 12 jaar oud, maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok.
article
Onderhoud
Liza Grobler gesels oor haar jongste uitstalling, geïnspireer deur Eugène Marais
Steyn du Toit; Liza Grobler

Liza Grobler se jongste uitstalling is losweg gebaseer op Eugène Marais se Siel van die mier wat tans weer wyd aandag trek.
article
Notices
In Retrospect: Launch of a Visual Arts Catalogue by Artscape
Images of Dreams: An exhibition by Rudi Trap


  LAPA Uitgewersportaal
article
Lokprent
Nova: Bloedbroers deur Fanie Viljoen
Kyk na die lokprent van Fanie Viljoen se Nova: Bloedbroers.
article
Kompetisie
Skryf in vir Mei se Lekkerlit-boekkompetisie: Deborah Steinmair se Poppekas
Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.

 
  NetKeuse
article
NetKeuse
LitNet-blits #5
Naomi Meyer

LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?



  LitNet Akademies
article
Regte
Aantekeninge: Die reg op kennis van die eie afstamming
Johann Neethling

“Die belangrikheid van die reg op kennis van die eie afstamming beteken nie dat dié reg absoluut geld nie, aangesien dit in botsing kan kom met byvoorbeeld die reg op privaatheid van die biologiese ouers.”
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  
article
Geesteswetenskappe
Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing
Alta van Rensburg

“Die onakkurate vertaling van eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing kan studentesukses benadeel, byvoorbeeld as die vertaling dubbelsinnig is of as onbekende terminologie gebruik word.”
article
Gespreksruimte: Aanlynseminaar
Lang Lang – Omstrede vertoonkunstenaar of gesiene virtuoos?
Martina Viljoen; Mareli Stolp; Etienne Viviers

Ondermyn die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se omstrede interpretasies die samehangende struktuur van die werke wat hy uitvoer? Kenners reageer op die LitNet Akademies-artikel deur Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans.
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article


  Menings | Opinion
article
Essay
Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie
Piet Croucamp

Piet Croucamp gee sy indrukke oor die ANC se gesprekke met leiers van die Afrikaanse gemeenskap.
article
Blacksheep
Twacism

  
  Vermaak | Entertainment
article
TV
Saktyd-finaliste bekendgemaak
Die dertien finaliste van Huisgenoot se eerste werklikheidsreeks, Saktyd, is aangekondig en tydens 15 Mei 2012 se baie suksesvolle openingspartytjie het die kameras begin rol!
article
Interview
Grahamstown gears up for another National Arts Festival
Steyn du Toit; Ismail Mahomed

As Grahamstown prepares itself for the annual National Arts Festival, we catch up with director Ismail Mahomed to find out how preparations are coming along.
article
Rubriek: Fliekflooi
Otelo Burning is ’n donker film met puik toneelspel
Suzette Kotzé-Myburgh

“Ek het gevoel dat daar darem té veel gruwels met die een karakter gebeur, maar toegegee: al die drade van die intrige is goed ontwikkel en heg saamgebind.”


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars poëtika
Die dinge wat mens by jou kinders leer
Bibi Slippers

“Dit is nou maar een van die vreemde waarhede van hierdie lewe: ons is hier om by ons kinders te leer. Vat dit van ’n moeder wat weet.” Bibi Slippers wys jou hierdie week ’n paar dinge waarna jy kan luister, en een of twee om oor na te dink.
article
Vervaldatum-kompetisie
’n Ou man wat wou weet
Hennie Aucamp

“Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn.”
article
Poësie
Die groot tafeldoek
Waldemar Gouws

Toe hulle geroep word om te kom aansit
het die tiranne hulle nadergehaas
met hulle geleentheidsgesellinne
article
Poësie
noudat ek brandmaer is – Wessel Stoltz
geil – Karin Prinsloo-Stuart
LitNet se gedigteblog
Omuramba drome – Ferdi Gerstner
Omaruru – Ferdi Gerstner
Caprivi – Ferdi Gerstner
Daar is iets aan April – Kobie Korf
article

 
  Gay@LitNet
article
Fundamentally Speaking
Removal of sexual orientation protection clauses from the Constitution?
Christina Engela

“Imagine that a group of right-wing Afrikaners suggested the invalidation of clauses in the Constitution protecting against discrimination on the basis of race, and only in certain areas under their influence?”
article
Gay | Nuwe skryfwerk
’n Standbeeld van jou
Francois Loots

“Maar dink ek so aan jou, gegiet in metaal of vasgelê in graniet, raak jy kil en koud.”

 
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Bekendstellings van Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria
Uitnodiging na Eindstryd-boekbekendstelling
Boekbekendstelling – twee gebedsgidse van Milanie Vosloo
article
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers


  In Memoriam
article
Gedig
Annake de Villiers (1975–2012)
Joan Hambidge

Ons kyk na jou einde
soos na ’n wasige film met montage

 
  

www.litnet.co.za   twitter