View this mail online here



LitNet: Jou boeke-bombarie
Nuusbrief | Newsletter 397
20.04.2012
 
 



  Boeke-bombarie | Book to-do
Wêreldboekedag | World Book Day

Ter viering van Wêreldboekedag op 23 April gooi LitNet vandeesweek 'n boeke-bombarie. Ons gee hope boeke weg, vertel jou alles van die jongste boeke en dis 'n fees van boekverwante leesstof op. As bonus het ons verskeie bekendes gevra watter fiktiewe karakter uit ’n boek hulle graag sou wou wees, en waarom.

In celebration of World Book Day on 23 April LitNet is making an online book to-do. We are giving away loads of fantastic books, bringing you all the latest book news and offering a feast of reading pleasure. As a special treat we also asked a few well-known book lovers which fictional character from a book they would like to be, and why.

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
Sing ’it

Sing ’it survey winners announced!

Wenners van Sing ’it-
meningsopname aangekondig!


  
  Briewe
Skepsels, etiek en filosofie
Naas Viljoen
SêNet het sy hart verloor
Gerrida
Graham Green, ’n storieverteller
Johannes Comestor
SêNet vandag
Varkspek
Bosma is braaf en nie verregs nie
Christo

  
  Blogs
Oor The Hunger Games en verkragting
Kathuther
Liggeraak
Kolwyntjie
Wat van onderwys?
Koeitjies en Kalfies
Laatmiddag in April
Jana
Wat’s in ’n naam?
exiperfexi
Kurt Cobain se onvoltooide solo-album
gevaalik
Namakwaland
AfrikaNerd

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se gereelde blog, DinkNet, hier.

  
Hygliteratuur
Dit begin met ’n dans
Jacob Regop
 
BiegNet
Ek geniet ook nudisme, Wil-heeltyd-Kaal
NakedSA

  
  Kompetisies
LitNet-blokraai
Voltooi LitNet se lekker blokraai en jy kan ’n heerlike prys wen: die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek!

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Lokprent
Huisgenoot Wenresepte Stap-vir-stap

Kyk na die lokprent vir hierdie nuttige kookboek met stap-vir-stap-instruksies.

article
Varsgedruk
Nou ook op Facebook

Volg Varsgedruk op Facebook en wees seker dat jy heel eerste van al die jongste NB-titels weet, en die lekker lokprente kyk.



  LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
’n Wêreldklasuniversiteit in Suid-Afrika: ideaal, wenslik, haalbaar, werklikheid, hersenskim?
Charl Wolhuter

Hierdie artikel ondersoek Suid-Afrikaanse hoër onderwys met betrekking tot die strewe na die vestiging van wêreldklasuniversiteite, wat in baie lande van die wêreld nagestreef word.
 
article
LitNet Akademies (Skole)
ATKV-projekte

Die ATKV bied in 2012 ’n verskeidenheid opwindende jeugprojekte aan. Vind hier uit hoe jou skool kan deelneem.

article
ATKV-Jeugberaad

Die ATKV nooi jou skool uit om leerders te identifiseer en as verteenwoordigers van jou skool vir die Jeugberaad in te skryf.

article
ATKV-Leesprojek

Die ATKV nooi leerders uit om gedurende 2012 deel te neem aan die Leesprojek!

article
ATKV-Tienertoneel 2012

Hierdie kompetisie bied hoërskoolleerders die geleentheid om hulle liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk uit te leef.

article
Webseminaar
LitNet Akademies: Getuigskrifte van groot geeste – ’n inleiding tot Nobelpryswenners vir letterkunde

Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" skryf twee navorsers kortliks oor Nobelpryswenners vir letterkunde wat hulle as “ondergewaardeer” ag.
 

 
  Books & Writers
article
Q&A
Picador's senior designer talks about the 40th anniversary designs
Steyn du Toit

In celebration of Picador’s 40th birthday, several classic Picador titles were redesigned in black-and-white. The publisher's senior designer, Neil Lang, talks about his designs.

article
Picador 40th anniversary competition
Write a jacket blurb or design a book cover

To celebrate their 40th anniversary, Picador had a set of 15 classic titles redesigned to form a beautiful, collectable set. LitNet is giving away two complete sets of redesigned Picador Classics.



  Vermaak | Entertainment
article
Art
SA Illustrators: Dale Blankenaar
Bibi Slippers

Dale Blankenaar shares his lifelong love for picture books with us. This talented young illustrator has channelled his fascination with books into a brilliant career.

article
Film review
God Help America – because it’s going down the crapper fast
Reney Warrington

It’s not what you think. Really. God Bless America should, in fact, have been titled God Help America – because it’s going down the crapper fast.

article
KlankKas-onderhoud
Maanskyn, maagdelikheid en die ophef van rokkies: ontmoet Die Skynmaagde
Bibi Slippers; Henry Cloete; Wilken Calitz

Die Skynmaagde is die mees gewilde postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die hele wêreld. Hulle is ook waarskynlik die enigste postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die wêreld. Bibi Slippers gesels met Henry Cloete en Wilken Calitz, die breine agter die lirieke en die vingers op die snare.

article
Notice
Prominent pianist to join UFS Odeion Quartet for Piano Quintet at Unisa

The Odeion Quartet, resident at the University of the Free State, is joining forces with pianist Catherine Foxcroft in a performance of Dvorak’s Quintet no 2 in A major on Sunday 22 April at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall on Unisa’s Sunnyside Campus.

article
Teaterresensie
Doodsnikke – die geskiedenis agtervolg soos ’n donker skaduwee

Emma Kotzé, Renata Redelinghuys

Doodsnikke, ’n vertaalde verwerking van Sam Shepard se Buried Child, is tans op die planke by die Baxterteaterkompleks.
 
article
Robinson Regstreeks
Pik Botha

Robinson Regstreeks gesels met Pik Botha.
 

 
article
Oor LitNet | About LitNet
Lost and found | Verlore goedere

Waar is al die artikels wat op die ou LitNet verskyn het? Is dit weg?

Where are all the articles which were published on the old LitNet? Are they all gone?


  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Foto's
Deborah Steinmair se Poppekas word in Lynnwood bekendgestel
Margarethie Bredenkamp

Deborah Steinmair laat die poppe dans in haar nuwe boek Poppekas, uitgegee deur Lapa Uitgewers. Margarethie Bredenkamp het die bekendstelling in Lynnwood bygewoon.

article
Boekbekendstelling
Die kamer langsaan deur Annemari Coetser

Die kamer langsaan deur Annemari Coetser word bekendgestel in Moreleta Park.



  Wen boeke! | Win books!
article
Picador
40ste-herdenking-kompetisie: Skryf 'n lokteks of ontwerp 'n boekomslag

Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee.

article
Lux Verbi-weggee
Boeke vir die gesin

Lux Verbi verryk jou gesin se geesteslewe met pragtige weggeeboeke.

article
LAPA-weggee
Raak knus vir die winter wat voorlê

Raak knus vir die winter wat voorlê met Lapa Uitgewers se warm weggeeboeke.

article
Protea-weggee
Kinderboeke

Maak jou kinders van kindsbeen af verlief op boeklees met hierdie boekpakkie geskenk deur Protea Boekhuis.



  Boeke en skrywers
article
ATKV Skrywersalbum
FA Venter (1916–1997)
Erika Terblanche

“Ons lag vir droogtes, vir ellende, vir teenspoed. Ons lag vir die wêreld, vir onsself en vir mekaar. Partykeer lag ons eintlik van seerkry, maar wat lag is ons.” Lees oor die lewe en werk van FA Venter.

article

article
Crito
Woordeskat

Herman Jansen se besware teen die gevloekery in Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke van Louis de Villiers kry ondersteuning by Tom Gouws, maar nie by Koos Kombuis nie.



  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars poëtika
I must show you my clippings
Bibi Slippers

"My loopbaan as ernstige, obsessiewe leser het op hoërskool in Empangeni begin toe ek verslaaf geraak het aan Stephen King-boeke."

article
Poësie
Die United Fruit Co
Waldemar Gouws

Waldemar Gouws vertaal 'n gedig deur Nobelpryswenner Pablo Neruda.

Poësie
Tulp
Johann de Lange

Wat is dit wat die kleure in tulpe laat uitvlam? Johann de Lange het meer as een antwoord.

article
Fiksie-kompetisie
Vervaldatum

PelgrimstogMarlet le Roux Venter
Môre is nog ’n dag Marie Cloete
Vergifnis sonder vervaldatumElza Smal
Valentynsdag het verval – Anneke Barnard
Onder die kloktorings van Santissima Trinità dei MontiFranci Greyling


article
Skryfskool
Sesde Winterskool, Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns, UP | Sixth Winter School, Unit for Creative Writing, UP
Susan Smith

Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria bied sy sesde Winterskool aan tydens die week van 26–29 Junie 2012 op die Hatfieldkampus van UP. | The Unit for Creative Writing at the University of Pretoria will present its sixth Winter School for beginner and advanced writers on the Hatfield campus of UP between 26 and 29 June 2012.

article
Poësie-aand
Ingrid Jonker gedigte-aand | Ingrid Jonker Poetry Evening

Simone Jonker en Cathy de Villiers nooi u vriendelik uit na ‘n Ingrid Jonker gedigte-viering. | Simone Jonker and Cathy de Villiers cordially invite you to an Ingrid Jonker poetry celebration.

article


  Menings | Opinion
article
Onderhoud
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nuwe uitvoerende hoof
Dioné Prinsloo, Naomi Meyer

Dioné Prinsloo is die nuwe uitvoerende hoof van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sy het met Naomi Meyer oor die aanstelling gesels.

article
Onderhoud
Maria van Daalen, Nederlandse digteres en Vodou-priesteres
Annemarié van Niekerk, Maria van Daalen

Vodou is een van daardie godsdienste waaroor die meeste van ons bitter min weet. En as ons dink ons weet iets daaroor, is dit dikwels nie heeltemal in die kol nie, het Annemarié van Niekerk onlangs besef toe sy met Maria van Daalen gesels het.

article
Essay
Die taal (Namataal Khoe-khoegowab)
Pedro Dausab

Die idee om aktief die Namataal te bevorder, het ontstaan uit ’n raadplegende werkswinkel by Poem se Voetrus in 2000. Die besluit was gedryf deur die liefde vir die Namataal en Namakultuur.

article
Cartoon
Blacksheep: Bands
Blacksheep TV

International bands coming to South Africa ...

 
  

www.litnet.co.za   twitter