| |
| LitNet Akademies |
 |
LitNet Akademies (Regte)
Deliktuele staatsaanspreeklikheid weens polisieverkragting |
JM Potgieter; Johann Neethling
Hierdie artikel ondersoek die kwessie van deliktuele staatsaanspreeklikheid vir die verkragting waaraan polisiebeamptes in Suid-Afrika hulle skuldig maak. |
|
 |
LitNet Akademies: Gespreksruimte
YouTube-onderhoud: Pieter Kapp |
Pieter Kapp
Pieter Kapp gesels oor die studente aan die destydse Victoria Kollege se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch. |
|
|
|
| Kuns |
 |
SA-illustreerders
Gerhard van Wyk |
Bibi Slippers; Gerhard van Wyk
Gerhard van Wyk is 'n illustreerder (en koffie-koning!) van Pretoria. Kyk hier na die merkwaardige kunswerke wat deur koffiebone aangedryf en met passie ingekleur word. |
|
 |
Uitstalling Terugblik: Cloete Breytenbach |
Besoek die Grevilleas Galery by die Breytenbach Sentrum op Wellington vir 'n uitstalling van foto-reportage deur Cloete Breytenbach. |
|
 |
Uitstalling Paternoster se mense |
Maak 'n draai by die Slee-galery in Stellenbosch vir Wilko Roon se uitstalling Paternoster se mense. |
|
|
|
| Boeke en skrywers |
 |
Essay Tot hiertoe |
Hennie Aucamp skryf oor beseringstyd, of dan eerder genadetyd: "’n Mens vra nie sommer vir ’n 78-jarige waarmee hy nou besig is nie, tensy hy ’n geseënde werker is, soos Abraham H de Vries, PG du Plessis en André P Brink. Ek het ’n antwoord wat min mense tevrede stel, en tog is dit die reine waarheid. Ek sê doodeenvoudig: Ek rond af." |
|
 |
Resensie
Opinion Pieces: Kritiese denkers neem stelling in en ontlok vrae |
Francois Verster
Francois Verster lees Opinion Pieces by South African Thought Leaders, saamgestel deur Max du Preez. Volgens Verster is dit geen juigkommando wat hier in aksie is nie, maar denkers wat krities na die Suid-Afrikaanse samelewing kyk. |
|
 |
ATKV Skrywersalbum
Christiaan Bakkes (1965–) |
Erika Terblanche
Christiaan Bakkes is op 3 Augustus 1965 op Vredenburg aan die Weskus gebore as die jongste van vier kinders van die geskiedkundige Cas Bakkes en die bekende skrywer Margaret Bakkes. |
|

|
|
 |
Nuwe boeke
Nuwe e-boek: Kruitvat |
Lees meer oor Henning Janse van Vuuren se nuwe e-boek, Kruitvat. |
|
|
|
| NB-Uitgewersportaal |
|
 |
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers in April
|
Agter die skerms; Die eerste siklus; Briewe aan my kinders; Kelder; Skryf Afrikaans van A tot Z, ’n Essensiële gids vir taalgebruikers en Jesus Christus en ons lewe in Hom. |
|
| LAPA-Uitgewersportaal |
|
 |
Boekbekendstelling
Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
|
Kom luister na Lili en Adeline Radloff by The Book Lounge in Kaapstad. Die twee susters gesels oor hulle skreeusnaakse debuut, Een stad, drie rooikoppe, sewe dae. |
|
 |
New release
Crime scene clean-up: Someone has to do it ...
|
After the success of the Afrikaans edition, Bloedsusters, the English edition of this remarkable story, Blood Sisters, is now available in bookstores nationwide! |
|
 |
Nuut by LAPA Uitgewers
Diep, donker, dinamika – Tussen middernag en dagbreek is fiksie wat boei
|
Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante wat grootword op ’n plattelandse dorpie. Hy is ’n buitestander en ’n dwelmslaaf wat ten spyte van sy familie se ondersteuning telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing. |
|
Nog nuwe vrystellings
|
• Poppekas
• Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
• Trouens en terloops
|
|
|
|
| Books and Writers |
 |
Interview
Believe – an interview |
The book From Malan to Mbeki is published by Benedic Books. Nico Elema tells Naomi Meyer some of the stories behind Jannie Momberg, the man who stood up for what he believed. |
|
 |
New release
New from Jacana: The Book of War
|
James Whyle takes on the war genre with an eloquent narrative and a command of language and style that captures the fragility and bleakness of the time. There is no doubt that Whyle is a masterful storyteller. |
|
• Click here to hear James Whyle reading from The Book of War
|
|
|
|
| TV |
 |
Robinson Regstreeks
Inge Lotz |
Robinson Regstreeks word nou in ’n nuwe tydgleuf uitgesaai: 21:00 op ’n Woensdagaand. Hierdie Woensdag gesels Freek met die pa van Inge Lotz, die student wat in 2005 vermoor is. |
|