View this mail online here



LitNet: Jou natrossie
Nuusbrief | Newsletter 394
30.03.2012
 
 


  LitNet Akademies (Regte)
Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming

LitNet Akademies bied met trots ons eerste Regte-artikel aan. Jannie Otto, 'n regsgeleerde verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, bied ’n oorsig van die afkoelreg in verskeie Europese lande betreffende verskillende kontrakte en die “algemene beginsels” wat in hierdie verband ontwikkel is.

article

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
Sing ’it

Keen for a shopping spree at Kalahari.com? The first Sing ’it cycle is winding down and we are busy planning the next one. In order for the Sing ’it team to deliver something even bigger and better next time, please give your opinion on the past competition. Complete this survey and stand a chance to share in R5 000’s worth of prizes.

Lus vir ’n koopmakietie by Kalahari.com? Die eerste Sing ’it-siklus is byna geskiedenis en ons beplan kliphard aan die volgende een. Sodat die Sing ’it-span volgende keer iets nóg groter en beter kan lewer, gee ons asseblief jou mening oor die pas afgelope wedstryd. Voltooi die opname vir ’n kans op ’n aandeel in R5 000 se pryse.


  
  Briewe
Waarom kla oor Adam Small se Hertzogprys?
Michael le Cordeur
Die Jack Russell maak groot manne week
oester
Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?
Perdebytjie
Wes-Transvaal nog 'n bekoring
Yuri Thumbran
Bybelse ouderdom van die aarde
Panda

  
  Blogs
'n Historiese perspektief van Paasfees
Johan
Motorfietsstorie by my gebruiklike fietsverhaal
Rosie met dorings
Der Himmel über Berlin
Die peanut gallery
Beoordeling van restaurante
Forest dweller
Wat 'n teleurstelling
Groenwyn
Vat jou goed en trek Ferreira
Petronell
  
 DinkNet
Lees Gerrit Brand se gereelde blog, DinkNet, hier.

  
Hygliteratuur
So bietjie vroetel
Jakob Regop

  
BiegNet
Die warm onderwyser by my kind se laerskool
Eva
Sjoe, die man is warm!
Blou-oog Poppie

  
  Kompetisies
LitNet-blokraai
Voltooi LitNet se lekker blokraai en jy kan ’n heerlike prys wen: die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek!
Red die wêreld teen 13 April – stuur vir ons jou groen wenke
LitNet nooi jou uit om jou "volhoubaarheidswenke" teen 13 April 2012 vir ons te stuur. Jou wenke kan te doen hê met die natuur, maar dit kan ook gerus handel oor méér as dit – die soort volhoubaarheid wat die ekonomie goed doen. Jy kan boonop lekker boeke wen!


  
  Menings | Opinion
article
Rubriek: Hotnotsgot
Small maak voorheen verswygde stemme deel van die gesprek
Jason Lloyd

Tegnies gesproke is die uitgewer Nicol Stassen reg as hy kla dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nie reëlmatig was in die toekenning van vanjaar se Hertzogprys nie.
Adam Small aanvaar die Hertzogprys – Jacques van der Elst

article
Essay
Die Kommandokorps se inisiasie tot manlikheid
Wessel van den Berg

"Die onlangse fokus op die kaskenades van die Kommandokorps het my as wit Afrikanerman ook laat wonder oor manlikheid in ons volk. Die Kommandokorps se verskyning in die nuus het gesorg vir die teen nou al bekende gesprek oor rassisme en geweld. Maar daar is ‘n kardinale gesprek wat tot op hede nog nie gevoer is nie: die manier waarop die begrip manlikheid deur hierdie groep gebruik word."

article
SeminaarKamer
Volhoubaarheid – verskillende dinge vir verskillende mense
Peet du Plooy

"Volhoubaarheid" beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Vir omgewingsbewustes beteken dit om nie uitputbare bronne vinniger op te gebruik of te besoedel as wat dit vervang of deur natuurlike prosesse skoongemaak kan word nie. Vir ekonome beteken dit iets is volhoubaar as dit vir sigself kan betaal. Vir lede van vakunies beteken dit iets is volhoubaar as dit werk skep of onderhou.

article
Blacksheep TV
Darwin

Is it true that Darwin said we all come from monkeys?



  Boeke en skrywers
article
Biebouw-resensie
Lot se vrou intens menslik en deernisvol

Henning Snyman

"In Joan Hambidge se oeuvre is daar ’n aantal bundels wat hoogtepunte registreer – bundels soos Verdraaide raaisels, Ewebeeld, Lykdigte en Visums by verstek. Met Lot se vrou bereik Hambidge ’n nuwe hoogtepunt in haar digkuns."

article
Biebouw-resensie
’n Boek vir ’n volwasse leser met ’n jong gees

Naomi Meyer

Naomi Meyer lees Broers, ’n sjarmante en kreatiewe boekie wat haar tóg laat wonder oor konteks: "Die ding met konteks is, dis soos ’n Maandag – dit word altyd deur ’n storie voorafgegaan: die naweek. Dit staan nie op sy eie nie en het daarom bepaalde assosiasies. Net so is dit met hierdie boek ... "
article

article
Crito
Skrywer as resensent – Maltesers en bokdrolle
‘n Ervare skrywer (Welma Odendaal) en ‘n opwindende nuweling op die toneel (Nicole Jaekel-Strauss) bespreek vandeesweek op Boeke24 Réney Warrington se debuutroman Oktober.

article
ATKV Skrywersalbum
Sheugnet Buys (1935–)
Erika Terblanche

Sheugnet Buys is as ’n nooi Hugo op 1 September 1935 op Kestell in die Vrystaat gebore. Vir haar is dit die mooi kant van die Vrystaat. Haar pa was ’n apteker en oogkundige en haar ma ’n onderwyseres. Sy het ’n ouer broer.

article


NB-Uitgewersportaal
article
Awards
City Press and Tafelberg invest in non-fiction authors with annual award

City Press and Tafelberg Publishers, an imprint of NB Publishers, are proud to announce their partnership in investing in non-fiction authors by means of an annual award. The award of R60 000 will be made on an annual basis to an author to fund the research for a non-fiction book on a subject of importance in the South African context.



Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars poëtika
Waarskuwings: Die bekentenisse van 'n boekhoer
Bibi Slippers

Boeke is bokke en bokke is bliksems. Vergeet maar van mans (of vrouens dan): boeke is baie gevaarliker en heelwat meer geneig om harte te breek.

article
Poësie
Oudisie – Johann de Lange
Hortjies – Johann de Lange
Meditasie, ’n Aubade? – Joan Hambidge
article
Fiksie-kompetisie
Vervaldatum
Woodstock se vervaldatumHannes Steyn
Hoeveel treë neem dit om ’n reis te voltooi – Elma Black
Annelien van toe-en-nou – Solet Scheepers
article



  TV
Robinson Regstreeks
Afrikaanse flieks

Freek praat met bekende vervaardigers en akteurs van die silwerdoek oor wat dit vat om ’n gewilde fliek te maak.


  
  LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Die mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons
Carine Janse van Rensburg

Hierdie artikel gee ’n beskouing van dié digterskapsverse van Sheila Cussons waarin eerstens die mistieke, en tweedens die kontemplatiewe, die grondslag vorm.

article
Gespreksruimte
YouTube-onderhoud: Joline Blignaut
Carine Janse van Rensburg

Joline Blignaut gesels oor die gebruik en waarde van Tienerkaaps in gedrukte advertensies. Sy fokus veral op die persepsies van Kaapse Afrikaanssprekende tieners oor die gebruik van hul Tienerkaaps in die gedrukte media.



  Art | Kuns
article
Interview
Dominique Edwards discusses her first solo exhibition with Kristine Kronjé
Kristine Kronjé

Dominique Edwards recently launched her artistic career with her first solo exhibition at Commune1 in Cape Town. Showcasing a body of work produced for her recently completed Masters in Fine Art, The Distance Between Us, has emerged from a study into notions of place and being.

article
Foto’s
Living Things: Handspring Puppet Company Now – Poppe vol lewe en energie
Naomi Bruwer

Basil Jones en Adrian Kohler van Handspring Puppet Company is vanjaar die feeskunstenaars op die Absa KKNK. Naomi Bruwer het by die uitstalling op Oudtshoorn gaan inloer.


  Music | Musiek
article
Interview
The Parlotones return with a brand new album, Journey Through The Shadows
Steyn du Toit; The Parlotones

The Parlotones are back with a brand new album in May, called Journey Through The Shadows. They chat to Steyn du Toit about the themes behind it, as well as their upcoming concert series at KKNK.

article
Artikel
MK Awards: die massa het gepraat
Ruan Fourie

Die MK Awards is elke jaar ’n belangrike geleentheid op die Suid-Afrikaanse musiekkalender. Anders as met die SAMA’s (die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings) word die wenners van die MK Awards nie deur ’n beoordelingspaneel gekies nie, maar deur die aantal stemme van die publiek.

article
Event
City Soirée at The Book Lounge

Attend the free City Soirée at The Book Lounge on 5 April, 2012, featuring poet Toni Stuart and guitarist Philip Malan.



  Food & Wine
article
Interview
Proudly South African: we are a nation of eaters
Naomi Meyer; Deon van Wyk

The 2012 Eat In DStv Food Network Produce Awards were announced on 24th March at a fabulous, special market at the Stellenbosch Slowmarket. Naomi Meyer asked Deon van Wyk, one of the judges, about his background, the event and the world of food.




  NetKeuse
article
Op die Web
Piet Croucamp kies sy gunsteling kuber-kuierplekke
Piet Croucamp

Hierdie week kies Piet Croucamp sy gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.



  Books & Writers
article
Event
Happy 40th, Picador!

To celebrate Picador’s 40th anniversary we are re-issuing some of our classic fiction titles. Among them you will find prize-winning books, books that have become global sales hits, books that caused huge controversy when published or were published to huge critical acclaim. Together they are a valuable set of must-reads.

article
Event
Cape Town Book Fair

After an almost two-year absence, The Cape Town Book Fair is back – remodelled and set to impress. The Fair will take place at the Cape Town International Convention Centre (CTICC) from 15 to 17 June.



  Film
article
Fliekvlooi-resensie
The Iron Lady treffend en roerend
Suzette Kotzé-Myburgh

"Dié biofilm oor die beroemdste Britse premier sedert Winston Churchill kan sy plek trots inneem tussen soortgelyke films oor Howard Hughes, Frida Kahlo, Ray Charles en Edith Piaf."


 
  

www.litnet.co.za   twitter