View this mail online here



LitNet: Jou demokrasie
Nuusbrief | Newsletter 391
09.03.2012
 
 


  Essay
Grondwetlike demokrasie in ’n eenparty-dominante demokrasie
Pierre de Vos

“Dis dié dat die Hoogste Hof van Appèl onlangs kon beslis dat die aanstelling van Menzi Simelane as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag onwettig was en dat die howe in die toekoms dalk self sou kon beslis dat die besluit van die einste Vervolgingsgesag om alle kriminele klagte teen Jacob Zuma te laat vaar, nie geldig was nie.”

Gratis downloads
Nege gratis downloads van die voorste bands
Who's in the lead?

Sing 'it notches up massive numbers of downloads – who is the current frontrunner? | Sing 'it bereik rekordgetal downloads – wie loop nou voor?


  
  Briewe
Die digter in die laboratorium
Johannes Comestor
Bring vir my ’n bloedrooi disa
Jacobus Faasen
Nigel Nicolson se outobiografie
Johannes Comestor
Varsgedruk: Richard Holloway-memoires
Wouter
  
  Blogs
Die ’80’s in my wille dae
SecretScribe
In my omswerwinge
Katrina
Die seksuoloog
Rustige Luis
Verdwaal op die lekker manier
Joanna
Donkerlied
ipv
Die joppie wat jy heimlik wou doen
Biscuits
 DinkNet: Gerrit Brand
Leon Rousseau: passie vir taal dra steeds vrug
Cloete en Hambidge reageer op my gedagtes
Ek nooi jou uit om saam te praat
Die AHI as ekonomiese spreekbuis
Help ons help

Hygliteratuur
Kamers van die hart
Christine Grobler
Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: Shawn se suster
Koggelmander

  
  Kuns
article
SA-illustreerders
Piet Grobler
Bibi Slippers en Piet Grobler

Piet Grobler raak liries oor sy passie vir illustrasie en wys vir ons sy skrikkels.

article
NetKeuse
Lien Botha se ses bestes
Lien Botha

Fotograaf Lien Botha vertel vir LitNet-lesers watter plekke op die Web haar herhaaldelik teruglok.

article
LitNet Akademies-gespreksruimte
“Groot kuns” as objet trouvé
Johann de Lange

Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION.

article
LitNet Akademies-gespreksruimte
In conversation with Jane
Izak de Vries

Izak de Vries challenges artists to stage parodies of Jane Alexander's Butcher Boys.



 LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses
Cara Kleynhans, Heinrich van der Mescht

“Dit is duidelik dat Lang Lang se populariteit, wat selfs tot buite die sfeer van klassieke musiek strek, hom ’n spesiale figuur maak as klassieke pianis in ’n musiekbedryf wat deur populêre kunstenaars oorheers word.”

article
Onderhoud
Justus Roux in gesprek met Daan Wissing
Justus Roux gesels met Daan Wissing oor sy artikel “Ontronding in Kharkamsafrikaans?” in LitNet Akademies.


  Boeke en skrywers
article
Foto's
Stigting van die Afrikaanse Skrywersunie
Alwyn van Zyl en Naomi Bruwer

Die Afrikaanse Skrywersunie is Woensdagaand 7 Maart op Stellenbosch gestig. Die LitNet-span het die verrigtinge gaan dokumenteer.

article
YouTube-video
Fanie Olivier oor Pretoria PEN
Naomi Bruwer

Fanie Olivier verduidelik die agtergrond van die skrywersvereniging Pretoria PEN by die stigtingsvergadering van die Afrikaanse Skrywersunie.

article
LitNet Akademies-resensie-essay
Melk ondermyn magstrukture
Nina Botes

Nina Botes neem die heruitgawe van Elsa Joubert se kortverhaalbundel Melk in oënskou en oorweeg die relevansie van die bundel vir die hedendaagse gehoor.



 NB-Uitgewersportaal
article
Kortlys
NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd
Inskrywings vir NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het op 1 November 2011 gesluit. Die kortlys is pas bekendgemaak.
article
Boekbekendstelling
Lot se vrou in Kaapstad bekendgestel
Terugkyk, stilte en geselsies met die digkuns se grootste "raasbek". Die bekendstelling van Joan Hambidge se bundel Lot se vrou was ’n feestelike geleentheid met meer ernstige ondertone.


 TV | Entertainment
article
Robinson Regstreeks
Renosterstropery

  
  US Woordfees
article
Virtuele Woordfees op LitNet
Al ons Woordfees-foto’s en artikels op een blad
Het jy die US Woordfees misgeloop? Kom hou virtuele Woordfees saam met LitNet met ons foto’s, artikels en indrukke van die fees.


 English
article
Reviews
South African English – a “mixed masala”?
Rob Gaylard

“The sun may have set on the English Empire, but the English language continues to spread and proliferate across the globe.”
article
Seasons of sorrow: Carol Thompson’s Betrayed – A mother’s battle for justice – Jonathan Amid

Cocktail Hour Under the Tree of Forgetfulness comes highly recommended – Louise Anne Buchler

After just now an account of postmodernity
– Runette Kruger
article
Big Book Chain Chat
The orgasm of writing
Gillian Schutte

“Excruciatingly delicious and yet endurable, it lasts a lot longer than the clitoral/penile orgasm. In fact, it is a way of life if you choose it to be.” Gillian Schutte on the writing process.

article
African Library
Little Mother
Annie Gagiano

“Cristina Ali Farah’s fine, moving and exhortatory text exhibits a large talent.”

article
New Writing
Poetry: Someone's head – Jim Pascual Agustin

Fiction: Some little dramaJacques Swart
 Menings | Opinions
article
blacksheep.tv
Facebook friends
If you were in hospital, do you think all 2 000 your Facebook friends would come visit you?


Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Poësie
die drie vissies van saeed
Toast Coetzer

“die harders loop!” roep die vissermanne daarnaby hulle hardloop, stoot die bootjie die golwe in, gooi net ...

article
Poësie-kompetisie
Vertaal Hughes, Plath of Ginsberg
St Botolph’s – Jaco Barnard-Naudé
Poësie-kompetisie: Wenner
Klik hier vir die wen-gedig
article
Fiksie
Bloed op my hemp
Willem van der Walt

“Later is almal weg. Ek lê op my bed. Ek luister na my asemhaling. My hemp hang en drup in die stort. Ek probeer insluimer. Êrens in my kop maal dit ‘Mammie, Mammie’ oor en blerriewil oor.”

article
Skryfsake
Wees betyds
Toast Coetzer

A short evening of even shorter narrative fiction.



 Vintage@LitNet
article
Kortverhaal
Die hartseer oorlog
Elsa Engelbrecht

“My ouma en oupa Fourie het kort na mekaar gesterf. Ouma was die laaste twee jaar nie gesond nie, maar Oupa het skielik gesterf sowat twee maande voor haar.”


 

www.litnet.co.za   twitter