View this mail online here



LitNet: Inheems
Nuusbrief | Newsletter 389
24.02.2012
 
 


  LitNet Akademies Webseminaar
’n Nasionale taalwet vir Suid-Afrika: Noodsaaklik vir die behoud van inheemse tale of onrealisties?

Die omstrede Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale het die afgelope tyd baie debat uitgelok. Kenners lewer kommentaar op die moontlike impak van ’n nasionale taalwet op inheemse tale in Suid-Afrika na aanleiding van Koos Malan se LitNet Akademies-artikel.

Lees nou die bydraes van Michael le Cordeur, Theo du Plessis en Steve Cornelius

  
Gratis downloads
Nege gratis downloads van die voorste bands
Win with Sing 'it

Go to Sing’it, pick your favourite and tell us why you love the song.

The two coolest comments posted before Monday 27th at 09:00 will win R500. Five runners-up will each receive an exclusive Sing’it flash disk.


  
  Briewe
"Vat jou goed en trek Ferreira"
Owen Greenland
JM Coetzee as jong man
Johannes Comestor
Griekse mitologie
Jaco
Sterrekunde
Enjee
God se alomteenwoordigheid
Jan Maarschalk
Die belang van die maagdelike geboorte van Jesus
Kobus de Klerk
Downtown Abbey
Wouter

  
  Blogs
Ek protesteer teen die "ons was daar"-veldtog
Johan
Hoe die Griekse krisis ons in Suid-Afrika raak
Maryna
To kindle or not to kindle
roosdoring
Semi-soet: my indrukke
Reney Warrington
Donkerlied
ipv
Kanse en ander verspeelde dinge
Fiela
Gaan kyk Hugo en The Descendants
Hennie van D

  
 BiegNet
Dra jy te swaar? Al ooit die behoefte gehad om jou donkerste geheim met iemand te deel? Kom sit in ons anonieme, virtuele biegstoel en praat jou hart uit. Jy is nie alleen nie …
E-pos jou donkerste geheim aan bieg@litnet.co.za.

Are you carrying a heavy burden? Ever had the need to share your darkest secrets? Take a seat in our anonymous chair of confession and share your pain. You’re not alone …
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

  
 VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Meeste gedeel
Skryf 'n draak-sprokie en wen!
LitNet
Rocky
Grootsnoek
Woordfees-onderhoud: Steyn du Toit in gesprek met Albert Maritz
Steyn du Toit
Vervaldatum: Kortverhaalkompetisie
LitNet
Kairos vir Palestina en postapartheid-Suid-Afrika
Marthie Momberg
The Tillman Story – An embarrassing tale of the US government
Reney Warrington
Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman
Johan Anker
'n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresion?re taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet
Koos Malan
US Woordfeesprogram 2012
LitNet
Sing 'it
LitNet
 
  
LitNet Akademies-gespreksruimte
article
Webseminaar
Menswees, menslikheid en monsters – die beeldhoukuns van Jane Alexander
Jaco Barnard-Naudé

Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen “zef-groep” Die Antwoord.
Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord – Joan Hambidge


 Kuns
article
SA Illustreerders
Maryke van Velden
Bibi Slippers

Maryke van Velden teken al van kleins af, maar het meer onlangs ’n voltydse "doodler" geword. Sy wys vir ons hoe lyk ’n skrikkel, en gesels oor haar onlangse uitstalling illustrasies van die Bybelboek Job.

Come see the City of Oaks
GIPCA – Infecting the City


Musiek
article
Klankkas-resensies
Die Antwoord – TEN$ION
Ruan Stix Fourie

Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.

article
Gig
Oor reuse: The Tallest Man on Earth in Kaapstad
Nadine Theron

"Die dawerende applous, gefluit, gejil, die histeriese geluk kry nie end selfs na ’n encore nie. Die meisie langs my se gesig is sopnat gehuil, sien ek, toe ons uitstap".

article
Rubriek: Rockjagter
Gedempte geweld by Kirstenbosch
Annie Klopper

Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. “Wie kan tot die einde bly stilsit?”



 NB-Uitgewersportaal
article
Biebouw-resensies
Donker plekke ’n waardevolle toevoeging vir die misdaad- en spanningsverhaal-fynproewer
Maggie van Eeden

“Ek het Donker plekke met oortuiging toegevou nadat ek die laaste verhaal gelees het. ... Die vraag is egter of lesers wat nuut tot die misdaad- en spanningsgenres sold sal wees op die versamelbundel, en die antwoord is ’n moeilike toffie om te kou.”
Die vrou met die pers oog – ’n adrenalientrekker – Henriëtte Loubser
article
Nuwe boeke
Boekbekendstelling: Lot se vrou
Uitgewer Etienne Bloemhof gesels met Joan Hambridge tydens die bekendstelling van Lot se vrou.


  Boeke en skrywers
article
ATKV | LitNet Skrywersalbum
Reza de Wet (1952–2012)
Erika Terblanche

Reza de Wet se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

article
Nuwe boeke
Boekbekendstelling: In die niks al om
article
Blog: Crito
Sensuur in sig


 Nuwe skryfwerk
article
Snars poëtika
Krap my rug
Bibi Slippers

“Dis altyd opwindend om te sien hoe mense dieselfde teks verskillend interpreteer, en hoe kruisbestuiwing met ander se werk jou eie pogings kan verryk. En in baie gevalle is die cover-weergawe nog 'n entjie cooler as die oorspronklike.”
article
Poësie
Die Jabberwok
Chris Cloete

Dis brillig, en die sligte towe
Wigsel en wimmel in die wame
Heel mimsig is die borogowe
En die mome rat uitgrawe.
Dame Joan Sutherland (1926–2010)
– Jaco Barnard-Naudé

PoësieNet-kompetisie
Vertaal Hughes, Plath of Ginsberg
Epifanie – Waldemar Gouws
Wilde saad – Elza Smal
Die repiesmat – Karlien van der Merwe
Kind – Taki
Tulpe – Paula Hartzenberg
Kind – Adriaan Coetzee
Ariël – Paula Hartzenberg
article
Fiksie-kompetisie
Skryf ’n draaksprokie
Dit – Teresa Auret
Drakie Glievd – Elza Smal
Sprokie van ’n drakekind – Petro Farr
Drakekwale en drakerate – Dalize Pieterse
’n Sprokie van ’n draak – Annatjie Maree
Didi Drakie van Anderland – Elna Nieuwoudt
Die goue draad – Paula Hartzenberg
Albertus, die draak wat nie kon vuur spoeg nie – Marjorie Whatley
Agter elke bende – Marietjie Botes
Die laaste draak – Antoinette Diedericks
Sprokie van ’n kind – Tina Bredenhann
Joey se noue ontkoming – Danelle Kritzinger
Die legende van die waterdraak – Elna Nieuwoudt
’n Sprokie: Dino word groot – Annette van der Berg
Edward se groot, groot verhaal – Wilana
Die laaste draak – Debbie Pentz
Nollie die drakie – Rene Annandale
Borrels die draak – Danelle Kritzinger
Die draak en die prinses – Narike Lintvelt
Drakie wil graag nies – Anita Lombard
article
Skryfsake
Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfontein Skrywersvereniging


 TV
Robinson Regstreeks: Landherverdeling
Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.

  
 Teater | Theatre
article
Foto’s
kykNET Fiestas – die Oscars van Afrikaanse teater

Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.
Peet Pienaar gesels met Steyn du Toit oor hierdie jaar se stelontwerp
article
Resensie
’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense
Michael le Cordeur

Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.

article
Review
The Nutcracker on Ice – suggestions to parents and theatres from a fan
Serisha Letchmiah

"I truly commend parents who expose their young ones to the arts, and in particular to the theatre, which can often be a hard sell. Unfortunately this was also the cause of my inability to engage properly with the show."



 NetKeuse | NetSelect
article
Toast Coetzer se ses bestes
Hierdie week kies Toast Coetzer sy gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.


 Books and Writers
article
Book launch
From Malan to Mbeki
Naomi Meyer & Elzette Steenkamp

On Tuesday 21 February 2012 a small crowd gather in parliament. Most of the people present work here anyway, during the day, but tonight they attend the book launch of From Malan to Mbeki."

article
Review
Ants in the Big Onion: A bustling, warm-hearted romp
Jonathan Amid

"I would recommend Ants in the Big Onion to readers that can look past the perfunctory title and jarring cover design, those willing to suspend disbelief in service of a genuinely warm-hearted, good-natured and mostly well-written frolic in the deep end of the new South Africa."
 
article
Inter-review
Somewhere on the Border – a review
Janet van Eeden

Anthony Akerman, playwright, in conversation with Janet van Eeden, about the republication of his play Somewhere on the Border.

article
New books and events
Two launch-events for The Cambridge History of South African Literature
Johannesburg
Cape Town


 Film
article
Resensies
The skin I live in – ’n donker reis na seksuele identiteit
Suzette Kotzé-Myburgh

“Dis ’n donker reis deur die psige van ’n versteurde man, maar getrou aan Almodóvar se briljante filmkuns het dit ’n onwrikbare interne logika.”
Meryl Streep skitter in The Iron Lady, maar dis al – Reinhardt Fourie


Menings
article
Hotnotsgot
Die swye van Julian Smith
Jason Lloyd

Hoekom het Smith as ’n lid van die keurkomitee wat verantwoordelik was vir die aanstelling van De Villiers hom deurlopend van openbare kommentaar rondom die “omstredenheid” die afgelope vier jaar weerhou?

article
In Memoriam
Danie “Jorrie” Jordaan
Ernst Kotzé

Jorrie Jordaan, wat die grootste deel van sy lewe as student en akademikus aan die Universiteit van Port Elizabeth (later die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit) verbonde was, het ’n onuitwisbare indruk gemaak op elkeen wat hom leer ken het.

article
blacksheep.tv
Riot


LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje
Jannie Pretorius

In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ’n profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ’n buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel.



 US Woordfees
article
Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas
Steyn du Toit

Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.
Storielied by die Woordfees – Luna Paige en Naomi Meyer
Die grammatika van liefhê
HumanEarth-kunsuitstalling by die US Kunsgalery
Wen Woordfees-kaartjies


 Wen
Raak romanties met LAPA, Satyn en Tafelberg Uitgewers: Wenner bekend
Mankepank en ander verse: Wenner bekend

 

www.litnet.co.za   twitter